Omsendbrief 6/2025

Omsendbrief 6/2025


Administratief
February 24, 2025


OB: 6 / 2025

Geagte ouers

Lief en Leed

Dit is met leedwese dat ons kennis geneem het van die afsterwe van een van ons ouers, Mnr. Phillip van der Merwe, hy is verlede week oorlede. Ons dra sy gesin op aan ons Hemelse Vader en bid vir vertroosting vir hulle.

Atletiek: C-Bond Interhoër, 19 Februarie 2025, Pulditch

Reën ongelukkig uit.

Interne Redenaars, 12 Februarie 2025

Dankie aan almal wat deelgeneem het en baie geluk aan die volgende wenners:

Voorbereide toespraak:

Juniors: Helé Lottering / Ziané Nel / Liani Swanepoel / Janco Schoonraad (3de), Zanmari Kriel (2de) en Zené Swart (1ste).
Seniors: Leandré Koekemoer/ Michael de Villiers (3de), Beate Haarhoff (2de) en Mia Rynners (1ste).

Onvoorbereide toespraak:

Juniors: Zanmari Kriel (1ste).
Seniors: Ewan van Zyl / Tristan Booyens (3de), Jason Fourie (2de) en Marique Bam (1ste).

Interne Vasvra, 12 Februarie 2025

Dankie aan almal wat deelgeneem het en geluk aan die volgende wenners:

Graad 8: Janco Schoonraad.
Graad 9: Lienka Beytell en Liani Swanepoel.
Graad 10: Michael de Villiers, Inge van Eeden en Jennine Beyer.
Graad 11: Annabelle van Wyk.
Graad 12: Jason Fourie, Marique Bam en Tristan Tintinger.
Algehele wenner: Annabelle van Wyk.


Program vir die week

Maandag, 24 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Mnr. en Mej. PNHS, Klere-pas sessie, 07H30, “Smart Guy”.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
Dinsdag, 25 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • .
  • Graad 12: Addisionele akademiese uur, sleutel 4, 14H15 – 15H00.
Woensdag, 26 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Akademiese periode 8 – 12, 14H15 – 15H15.
  • Krieket: PNHS Ontwikkelling v/s Zwartkop, 14H30, tuis. (Plaat Finaal)
  • Tennis: PNHS 1 v/s Pinnacle College 1, 14H30, Pretoria-Noord tennis klub.
    PNHS 2 v/s Wonderboom 2, 14H30, Pretoria-Noord tennis klub.
Donderdag, 27 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Toetsdag.
  • Graad 12: Addisionele akademiese uur, sleutel 5, 14H15 – 15H00.
  • Wintersport: 1ste spanne inhuldiging, 18H00, saal.
Vrydag, 28 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Afrikaans is 100 jaar jonk: “Afrikaas en Wyn”-Woordfees, 18H30, saal.
Saterdag, 1 Maart:
  • Wintersport: NWU 16 poelwedstryd 1: PNHS v/s Ellisras, 09H00, tuis.
Maandag, 3 Maart:
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • VLR-vergadering, 14H15, K 76.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug