Omsendbrief 6/2020
Administratief
February 17, 2020
Geagte ouers
Atletiek:
Cluster Byeenkoms: H/S Langenhoven, 13 Februarie 2020
Baie geluk aan ons atlete wat skitterend presteer het. Alle 1ste en 2de plekke sal nou deurdring na die Distrik Kampioenskappe eerskomende Vrydag, 21 Februarie by HTS Tuine:
1e Plekke:
Guillaume du Toit: 100m, 200m, Cindy de Koker: 800m, Marcolaine Kirsch: 800m, 1500m, Dylan McMaster: 800m, Natasha Sikisi: 1500m, Abigaile Grobler: 3000m, Sunéle Naude: 300m Hekkies, Kalyca de Reuck: Hoogspring, Kyle Engelbrecht: Hoogspring, Verspring, Dané McNay: Verspring, Wilné Kriel: Gewigstoot, Zain Vorster: Gewigstoot, Chrissie de Beer: Gewigstoot, Spiesgooi, Jadon O’Neill: Gewigstoot, Skyfwerp, Amberlee Sutherland: Gewigstoot, Skyfwerp, Spiesgooi, Anmari Malan: Skyfwerp, Deoné Meintjies: Spiesgooi en Ryan Cilliers: Spiesgooi.
2e Plekke:
Sunéle Naude: 100m, Danica Grobler: 100m, Nelmari Driescher: 400m, 800m, Saentoné Louw: 400m, Stephan Steyn: 800m, Cindy de Koker: 1500m, Stephan van Wyk: 1500m, Abigaile Grobler: 1500m, Chanthal van Aardt: 1500m, 3000m, Danica Grobler: 300m Hekkies, Dané McNay: Driesprong, Taryn Hayes: Skyfwerp, Spiesgooi, Lonique Beets: Skyfwerp, Lourens du Plessis: Skyfwerp en Anmari Malan: Spiesgooi.
3e Plekke:
Annika Strydom: 200m, Natasha Sikisi: 3000m, Nekeishe Rademeyer: Gewigstoot, Skyfwerp, Edie van Zyl: Skyfwerp, Spiesgooi en Zain Vorster: Skyfwerp.
Top 20 Byeenkoms, Bloemfontein, 14 Februarie 2020
Baie geluk aan ons top 20 atlete wat skitterend presteer teen die bestes in die land:
Algehele uitslae:
Dogtersspan eindig 8e uit 20 skole wat deelneem
Seunsspan eindig 8e uit 25 skole wat deelneem
In die afdeling vir dubbelgeslag skole eindig ons 5e uit 20 skole
Goue medaljes:
Cindy de Koker: 1500m en Chrissie de Beer: Spiesgooi.
Silwer medaljes:
Kyle Engelbrecht: Hoogspring, Verspring, Zain Vorster: Gewigstoot, Anmari Malan: Spiesgooi.
Brons medaljes:
Divan Labuschagne: 400m Hekkies, Chrissie de Beer: Gewigstoot, Lourens du Plessis: Hoogspring en Amberlee Sutherland: Spiesgooi.
Byeenkoms Hartebeespoort, 14 Februarie 2020
Uitslae:
- Hoërskool Brits - 1308
- Hoërskool Hartebeespoort - 1120.5
- Hoërskool Pretoria-Noord - 991
- Maragon - 564.5
1e Plekke:
Franco Cohen: 100m, DJ Hattingh: 200m, Carla Ackerman: 400m, Zelda Niemand: 800m, Stephan Steyn: 800m, Coenie Kruger: 800m, 1500m, 3000m, Stephan van Wyk: 1500m, Natasha Sikisi: 1500m, Chanthal van Aardt: 3000m, Rina Mamabolo: Verspring, Nicole Busby: Verspring, Nathan Tolmay: Gewigstoot, Salomé Venter: Gewigstoot, Juandré Brink: Skyfwerp, Morné Jacobs: Skyfwerp, Deonné Meintjies: Spiesgooi, Taryn Hayes: Spiesgooi, Ryan Cilliers: Spiesgooi, Jeanne Wernick: Spiesgooi en Henk Fick: Spiesgooi
2e Plekke:
DJ Hattingh: 100m, 400m, Maruné Venter: 200m, Alex Coetzee: 200m, Schalk Fourie: 400m, Elzanri Joubert: 400m, Stephan van Wyk: 800m, Nelmari Driescher: 800m, 1500m, Henrico Grobler: 800m, Marcolaine Kirsch: 800m, 1500m, Chanthal van Aardt: 800m, Zelda Niemand: 1500m, Jayden Niemann: 1500m, Joelien Greyling: 1500m, Abigaile Grobler: 3000m, Xander Bronkhorst: 3000m, Natasha Sikisi: 3000m, Monika Vos: 100m Hekkies, Nicole Busby: 100m Hekkies, Michael Murray: 400m Hekkies, Dané McNay: 400m Hekkies, Arthur Dobson: Hoogspring, Rico Nel: Hoogspring, Dian Smit: Gewigstoot, Ray Wickens: Skyfwerp, Brandon Lemmer: Skyfwerp, Luchen Groenewald: Spiesgooi en 0/15 Seuns Aflos.
3e Plekke:
Marnique Breytenbach: 100m, Xavier Barnard: 100m, Alex Coetzee: 100m, 400m, Leanné Cohen: 200m, Johan O’Kelly: 200m, Chanel van der Merwe: 200m, Nelmari Driescher: 400m, Erika Engelbrecht: 400m, Carla Ackerman: 800m, 1500m, Erné Malan: 800m, 1500m, Joelien Greyling: 800m, Stephan Steyn: 1500m, Xander Bronkhorst: 1500m, Abigaile Grobler: 1500m, Chanthal van Aardt: 1500m, Marcolaine Kirsch: 3000m, Jayden Niemann: 3000m, Lenardia Wesson: 90m Hekkies, Marnique Breytenbach: 90m Hekkies, Arthur Dobson: 90m Hekkies, Michelle Loock: 100m Hekkies, Luzuko Matlala: 110m Hekkies, 400m Hekkies,Carel Greyling: 300m Hekkies, Marné Driescher: 400m Hekkies, Kalyca de Reuck: Hoogspring, Chanel Labuschagne: Hoogspring, Thuto Modise: Hoogspring, Chanzelle Swart: Hoogspring, Nathan Stock: Hoogspring, Jacinda de Lange: Verspring, Louwtjie Jacobs: Verspring, Cassidy Kinnear: Verspring, Dané McNay: Verspring, Driesprong, Liné Nel: Gewigstoot, Juandré Brink: Gewigstoot, Lonique Beets: Gewigstoot, Skyfwerp, Brandon Lemmer: Gewigstoot, Fransiska Holtzhausen: Gewigstoot, Edie van Zyl:Skyfwerp, Spiesgooi, Taryn Hayes: Skyfwerp, Dirk Geldenhuys: Skyfwerp, Nathan du Preez: Skyfwerp, Jeanne Wernick: Skyfwerp, Arno Venter: Spiesgooi, Duan Nieuwoudt: Spiesgooi, Lenuschke van Niekerk: Spiesgooi, Wynand Roos: Spiesgooi, 0/14 Dogters Aflos, 0/15 Dogters Aflos, 0/16 Seuns Aflos, 0/17 Dogters Aflos 0/17 Seuns Aflos, 0/19 Dogters Aflos en 0/19 Seuns Aflos.
Swem: Gala 2: Sutherland, 13 Februarie 2020
Deelnemende skole:
PNHS, AHMP C en D, Sutherland A en B, The Glen en Menlopark C.
Geluk aan die volgende swemmers met hul individuele prestasies:
Goue medaljes:
Janeco Coetzee 200M Individual Medley en 50M Vlinderslag.
Silwer Medaljes:
Johan O’Kelly 50M Rugslag, Ruben Bekker 50M Vlinderslag, 0/17 Seuns 200M Vryslag aflos asook 200M Medley aflos.
Brons Medaljes:
Andrew Durdle 50M Rugslag, Michael Boshoff 50M Rugslag, 0/14 seuns 200M Vryslag aflos asook 200M Medley aflos, 0/15 seuns 200M Vryslag aflos asook 200M Medley aflos, 0/16 seuns 200M Vryslag aflos asook 200M Medley aflos.
Tennis
12 Februarie:
PNHS dogters 1ste span v/s Montana, tuis. PNHS 1 wen met 46 potte teenoor 20. Baie geluk aan Nicole Bosman (9-2), Christel Mostert (11-0) en Anke Stoltz (10-1) wat almal hulle wedstryde wen. Dit was ons dogters 1ste span se tweede ligawedstryd waarvan hulle beide wen.
PNHS dogters 2de span v/s Erasmus 1, weg. PNHS 2 verloor met 64 potte teenoor 4. Dit was ons 2de span se eerste ligawedstryd.
Program vir die week
Maandag, 17 Feb:
- Gideons Bybelverspreiding graad 8, 08H30, saal
- Mnr. en Mej. PNHS onderhoude, , 14H00 – 16H00, saal
Dinsdag, 18 Feb:
- Toetsdag.
- Adissionele Akademiese uur graad 12 sleutel 5, 14H15 – 15H15.
- Raakvat Redenaars, 17H00, saal.
- Rugby Akademievergadering, 18H00, Konferensiekamer.
- Hokkie Akademievergadering, 18H00, Personeelkamer.
Woensdag, 19 Feb:
- Adissionele Akademiese uur graad 8 tot 11, 14H15 - 15H15, alle vakpersoneel beskikbaar.
- Tennis: Dogters 1ste span v/s Rietondale 1, 14H30, Pretoria-Noord Klub. Tennis: Dogters 2de span v/s FH Odendaal, 14H30, weg.
- Netbal Akademievergadering, 17H30, netbalbane
Donderdag, 20 Feb:
- Toetsdag.
- Valentynsfunksie, “Hoe Down” met Brendan Puyper, 18H00, saal.
- Adissionele Akademiese uur graad 12 sleutel 6, 14H15 – 15H15.
Vrydag, 21 Feb:
- Fotodag / Afrikaans en Engels Opstel. Foto’s word geneem in skooldrag.
- Atletiek: Distrik Kampioenskappe, 09H00, HTS Tuine.
- Atletiek: Overkruin Byeenkoms, 15H00, Overkruin.
Maandag, 24 Feb:
- Toetsdag.
- Swem Interhoër D-Bond, Hillcrest, 14H15. Busse vertrek om 12H30 vanaf PNHS.
Dinsdag, 25 Feb:
- Gasvryheidstudies: Graad 11 Kelneropleiding, 14H00, restaurant.
- Beheerliggaam Geboue en Terrein vergadering, 15H00, Konferensiekamer.
- Beheerliggaam Finansiële Komitee vergadering, 17H15, Konferensiekamer.
- Beheerliggaam Uitvoerende Komitee vergadering, 19H00, Konferensiekamer.