Omsendbrief 37/2023

Omsendbrief 37/2023

Administratief
October 30, 2023


OB: 37 / 2023

Geagte ouers
Atletiek: Lentebyeenkoms: Hoërskool Centurion: 20 Oktober 2023

Baie geluk aan die volgende atlete met mooi prestasies:

1e Plekke:

Junior Bokwa: 400m (727 Tabelpunte); 800m: (568 Tabelpunte); 1500m: (684 Tabelpunte), Lucille Zengel: Gewigstoot: (772 Tabelpunte); Henco van der Merwe: Gewigstoot: (770 Tabelpunte); Dehan Joubert: Gewigstoot: (768 Tabelpunte); Rohan Louw: 100m: (695 Tabelpunte); Shondré Scheun: 1500m: (685 Tabelpunte); Deoné Meintjes: Spiesgooi: (682 Tabelpunte); Megan Mylonas: 400m: (666 Tabelpunte); 800m: (602 Tabelpunte); Ezmarelda Vivier: 800m: (652 Tabelpunte); 1500m: (618 Tabelpunte).

2e Plekke:

Henco van der Merwe: Skyfwerp: (673 Tabelpunte); Mia Rynners: Skyfwerp: (619 Tabelpunte); Lianka Wurth: 1500m: (615 Tabelpunte); MC Swanepoel: Spiesgooi: (516 Tablepunte)

3e Plekke:

Mia Rynners: Gewigstoot: (723 Tabelpunte); Jaco Jansen van Vuuren: Hoogspring: (660 Tabelpunte); Matthew Roselt: 1500m: (633 Tabelpunte); Henrico van Tonder: 800m

Ander atlete wat goeie tabelpunte (bo 600) met hul onderskeie items behaal het:

Ezmarelda Vivier: 3000m: (732 Tabelpunte); Megan Mylonas: 300m Hekkies: (719 Tabelpunte); Lianka Wurth: 3000m: (694 Tabelpunte); Dehan Joubert: Skyfwerp: (691 Tabelpunte); Deoné Meintjes: Gewigstoot: (687 Tabelpunte); Inge van Eeden: Gewigstoot: (687 Tabelpunte); Rubin Nel: 400m: (680 Tabelpunte); Anika van der Westhuizen: Gewigstoot: (633 Tabelpunte); Chrismeri du Plessis: 200m: (633 Tabelpunte); Matthew Roselt: 3000m: 628 Tabelpunte.

Akademie: Top 10 Derde Kwartaal 2023
GRAAD 8
  1. Michael de Villiers 97,57
  2. Raynard Bosman 95,04
  3. Mia Rynners 93,97
  4. Barco Lombaard 93,48
  5. Carli Du Plessis 92,58
  6. Jayden Neethling 91,08
  7. Allan Ribeiro 89,89
  8. Stroh Chanel 89,35
  9. Jessica Watt 89,03
  10. Klopper McKay 88,13
GRAAD 9
  1. Larissa Ellis 97,23
  2. Leandre Koekemoer 95,68
  3. Leila van Rensburg 95,39
  4. Liané Schutte 93,75
  5. Cheyenne Pieterse 93,18
  6. Sasha Jansen 92,21
  7. Mikayla De Wet 92,11
  8. Annabelle van Wyk 91,49
  9. Schoeman Emjay 91,39
  10. Mikayla Smith 91,10
GRAAD 10
  1. Shené Louw 94,49
  2. Beate Haarhoff 89,29
  3. Zanthé Joubert 88,57
  4. Dawid Briel 87,77
  5. Kaelo Mohammed 84,66
  6. Etienne Botha 83,47
  7. Ruan Olwagen 83,41
  8. Righardt Beytell 83,02
  9. Danielle Scholtz 82,48
  10. Egin van der Watt 81,71
GRAAD 11
  1. Juané Pretorius 93,89
  2. Bea-Mae Lombard 87,51
  3. Tammi Venter 87,32
  4. Caitlin van Staden 87,09
  5. Nika van der Westhuizen 86,70
  6. Andre Haarhoff 84,89
  7. Vicky Hurn 84,82
  8. Clarisza Taljaard 84,56
  9. Tiane Smit 83,79
  10. Elley Grosse-Heitmeyer 82,89
Algemene Ouervergadering

Geagte ouers neem asseblief kennis dat ons ongelukkig nie op Dinsdag, 24 Oktober 2023, ‘n kworum volgens regulasies kon behaal nie en der halwe is ons Algemene Ouervergadering uitgestel na Dinsdag, 14 November 2023 om 18H00 in die saal. Hierdie Algemene Ouervergadering sal voortgaan al is daar nie ‘n kworum nie. Die voorlopige begroting sal beskikbaar wees vir insae by ons finansiële kantoor per afspraak vanaf Dinsdag, 10 Oktober 2023.

Aktiwiteite buite skoolverband
  • Baie geluk aan Monique Fourie wat uitnemend presteer in perdry. Sy verwerf Gauteng kleure vir perdry en behaal ‘n 2de, 4de en 5de plek in die Nasionale Kampioenskappe.
H/S Pretoria-Noord 1943 - 2023: Tagtigjarige Bestaansvieringe:
  • ‘n Spesiale das om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R150-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie das by hul wintersdrag dra.
  • ‘n lapelknopie om ons Tagtigjarige Bestaansjaar te vier is beskikbaar teen R 50-00 by ons finansiële kantoor. Leerders mag ook hierdie knopie by hul skooldrag dra.
  • Die volgende PNHS gedenkwyne is beskikbaar by ons Finansiële kantoor gedurende skoolure, teen R 120-00 per bottel (slegs te koop aan persone ouer as 18 / geen leerders): PNHS Wapad Merlot / PNHS Noord Sauvignon Blanc en die PNHS Fakkel Rosé.
  • ‘n Spesiale glans 80 jaar gedenkblad teen R 200-00 per eksemplaar. Leerders kan in hule voogklasse bestel.
Telefoonlyne

Ons vra om verskoning vir die ongerief die afgelope 2 weke waar die skool geen inkomende oproepe kon neem nie. Dit was ‘n ongelukkig ‘n Telkom probleem waaroor ons geen beheer gehad het nie. Twee van ons inkomende lyne is uiteindelik vandag herstel en ons het ‘n onderneming van Telkom dat daar tussen vandag en more aandag gegee sal word aan ons derde inkomende en skakelbordlyn.


Program vir die week
Maandag, 30 Oktober:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.
Dinsdag, 31 Oktober:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.
Woensdag, 1 November:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.
  • Beheerliggaamvergadering, 17H30, restaurant.
Donderdag, 2 November:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.
Vrydag, 3 November:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.
  • Krieketafsluiting, 17H00, klubhuis.
Maandag, 6 November:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug