Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Omsendbrief 36/2025
Administratief
November 10, 2025
OB: 36 / 2025
Geagte ouers
Akademie: Graad 10-12 Derde Kwartaal Top Presteerders
| Graad 10 | Naam | Persentasie |
|---|---|---|
| 1 | Anru Moolman | 94,99% |
| 2 | Allan Ribeiro | 94,73% |
| 3 | Raynard Bosman | 94,51% |
| 4 | Michael de Villiers | 94,11% |
| 5 | Barco Lombaard | 92,76% |
| 6 | Hanno Bennemeer | 88,52% |
| 7 | Carli du Plessis | 87,77% |
| 8 | Marsha Hamman | 87,38% |
| 9 | Mia Rynners | 87,15% |
| 10 | Duné van der Merwe | 86,78% |
| Graad 11 | Naam | Persentasie |
|---|---|---|
| 1 | Larissa Ellis | 94,95% |
| 2 | Liané Schutte | 93,56% |
| 3 | Leila van Rensburg | 93,27% |
| 4 | Rohan Louw | 93,00% |
| 5 | Leandré Koekemoer | 92,38% |
| 6 | Sasha Janssen | 91,89% |
| 7 | Annabelle van Wyk | 90,32% |
| 8 | Kayla Fourie | 89,47% |
| 9 | Cheyenne Pieterse | 89,10% |
| 10 | Dehan Joubert | 88,67% |
| Graad 12 | Naam | Persentasie |
|---|---|---|
| 1 | Righardt Beytell | 88,39% |
| 2 | Delinda Josling | 84,68% |
| 3 | Etienne Botha | 84,60% |
| 4 | Beate Haarhoff | 84,43% |
| 5 | Xanéthé Mahon | 84,04% |
| 6 | Shené Louw | 82,04% |
| 7 | Kaylin Groenewald | 79,67% |
| 8 | Jacques Runnals | 79,45% |
| 9 | Egin van der Watt | 78,92% |
| 10 | Ruan Olwagen | 78,82% |
Waardebalkies
Baie geluk aan die volgende leerders wat waardebalkies verower:
Armand van Tonder (8C) - Verantwoordelikheid.
Zoë Jonker (8D) - Verantwoordelikheid.
Chanzé Vosloo (8D) - Verantwoordelikheid.
Zené Swart (8D) - Lojaliteit & Integriteit.
Jordan Kastello (8E) - Verantwoordelikheid.
Algemene Ouervergadering, 22 Oktober 2025
Geagte ouers neem asseblief kennis dat ons ongelukkig nie ‘n kworum kon bereik op 22 Oktober 2025 nie. Ons opvolgvergadering sal nou op Woensdag, 12 November 2025 om 18H00 in die saal plaasvind en voortgaan al is daar nie ‘n kworum nie. Ons nooi al ons ouers uit om deel te wees van hierdie baie belangrike vergadering. Die voorlopige begroting is beskikbaar vir insae by ons finansiële kantoor, per afspraak, vanaf Woensdag, 8 Oktober 2025.
PNHS Gholfdag 2025
Dankie vir almal wat meegewerk het om ‘n suksesvolle PNHS gholfdag te verseker.
Kontrakteursgeleentheid
Enige ouer wat gasaansluitings kan doen kan met Mnr. Corné Botha by 083 555 7719 skakel.
Program vir die week
Maandag, 10 November:
- Graad 8 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
- Dissiplinêre Komitee vergadering, 17H00, personeelkamer.
Dinsdag, 11 November:
- Graad 8 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
Woensdag, 12 November:
- Graad 8 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
- Opvolg Algemene Ouer vergadering, 18H00, saal.
- Mnr. En Mej. PNHS, onderhoude, 14H00, K6.
Donderdag, 13 November:
- Graad 8 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
Vrydag, 14 November:
- Graad 8 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
Maandag, 17 November:
- Graad 8 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof
