Omsendbrief 36/2021

Omsendbrief 36/2021

Administratief
November 02, 2021


OB: 36 / 2021

Geagte ouers
Skoolbywoning

Skoolbywoning vir die tydperk 22 Oktober – 28 Oktober 2021: graad 8: 94%, graad 9: 93%, graad 10: 89%, graad 11: 87% en graad 12: 100%.

COVID 19

Ons het een COVID positiewe geval onder ons leerders en o leerders is in isolasie vanweë kontak.

Sagtebal: Liga 9: Dogters v/s Brits, 22 Oktober 2021, tuis
Dogters 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 0/19A 0/19A
Skool PN Brits PN Brits PN Brits PN Brits
Uitslag 10 7 14 9 12 0 18 3
Uitslae tot dusver                
Gewen 3 - 4 - 6 - 6 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 2 - 2 - 0 - 2 -
Akademie: Kwartaal 3: Top 10

Baie geluk aan die volgende top presteerders in hul onderskeie grade:

Graad 8

  1. Shene Louw (96,50%)
  2. Beate Haarhoff (92,58%)
  3. Chrishelle Nieuwoudt (91,33%)
  4. Zanthe Joubert (91,25)
  5. Juane de Wet (90,84%)
  6. Danielle Scholtz (89,46%)
  7. Alexis Mollentze (88,97%)
  8. Ettienne Botha (87,59%)
  9. Ruan Olwagen (86,93)
  10. Duncan Paulsen (85,55%)

Graad 9

  1. Juane Pretorius (94,83%)
  2. Bea-Mae Lombard (94,33%)
  3. Armand Bosman (91,81%)
  4. Kayleen Jansen (91,13%)
  5. Caitlin van Stade (90,66%)
  6. Fiona de Beer (89,51%)
  7. Nika van der Westhuizen (88,99%)
  8. Andre Haarhof (88,49%)
  9. Vicky Hurn (88,47%)
  10. Anja Brooks (88,10%)

Graad 10

  1. Sunele Naudé (91,02%)
  2. Istelle Brand (90,84%)
  3. Jemma Els (88,80%)
  4. Devon Esterhuizen (87,70%)
  5. Nantes Niemand (86,52%)
  6. Jade Kuhn (85,86%)
  7. Taryn Hayes (85,22%)
  8. Carel Greyling (84,91%)
  9. Marco J v Rensburg (84,72%)
  10. Kayla Jacobs (84,66%)

Graad 11

  1. Hesmari Scholtz (94,01%)
  2. Nicola van Niekerk (89,11%)
  3. Simone van Rooyen (86,99%)
  4. Keana van der Walt (86,78%)
  5. Kaitlin van Lille (86,72%)
  6. Freddie Strydom (85,36%)
  7. Zuane van Wyk (84,81%)
  8. Anke Stoltz (84,48)
  9. Xander Bronkhorst (84,46%)
  10. Monika Vos (84,36%)

Graad 12

  1. Lindie Horn (88,85%)
  2. Alisha Wilkens (84,66%)
  3. Alexa Farrel (82,84%)
  4. Eduan Maree (79,46%)
  5. Leandri Grobbelaar (78,20%)
  6. Joelien Greyling (77,37%)
  7. Lee-Ann von Stade (77,17%)
  8. Henrike Human (76,71%)
  9. Marizet Human (76,54%)
  10. Carla Taljaard (76,01%)
Merietefunksie 2021

Baie dankie vir die reëlings, bywoning en geduld sodat ons in nog ‘n COVID jaar so na as moontlik by die normale kon bly. Baie geluk aan almal wat toekennings ontvang het. In besonder aan die volgende leerders wat die top toekennings ontvang het:

Junior Sportdogter: Bea-Mae Lombard
Junior Sportseun: Stephan van Wyk
Senior Sportdogter: Lenushke van Niekerk
Senior Sportseun: Andrew Durdle
Senior Kultuurdogter en Algehele Kultuurleerling vir 2021: Maruché Smith.
Veelsydigste graad 8: Beate Haarhoff
Veelsydigste graad 9: Bea-Mae Lombard
Veelsydigste graad 10: Ulrich Gouws
Veelsydigste graad 11: Lenushke van Niekerk
Veelsydigste graad 12 en Veelsydigste leerder 2021: Elkan van Wyk

Finale Assesering graad 8 - 11: Afwesighede

Gegewe die nuutste regulasies uitgevaardig deur die LUR insake eksamen protokol word die volgende reëlings deur gegee vir afwesigheid gedurende die finale assesering.

Indien ‘n leerder in kontak was met die nodige bewyse moet die skool voortydig in kennis gestel word en sal die leerder nog steeds die finale assesering in ‘n afsonderlike lokaal aflê.

Sou ‘n leerder postief getoets het moet die skool ook in kennis gestel word, individuele gevalle sal oorweeg word deur die dagbestuur en indien moontlik ‘n siekte toets afgelê word.

Algemene Ouervergadering

Baie dankie vir ons ouers wat die vergadering vir Dinsdag, 26 Oktober 2021 getrou bygewoon het. Volgens regulasies moet daar ‘n kworum wees en ongelukkig kon ons nie die vereiste kworum kry nie. Ons opvolg vergadering sal daarom op Maandag, 15 November 2021 om 18H00 in die saal plaasvind en voortgaan al is daar nie ‘n kworum nie. Ons nooi weereens al ons ouers uit om deel te wees van hierdie uiters belangrike vergadering.

Vakansiewerk vir leerders

Een van ons verskaffers: “Overkruin Uitrusters” bied aan ons graad 10 – 12 leerders die geleentheid om vakansiewerk te doen by hulle winkel gedurende die Desember – Januarie vakansie. CV’s kan gestuur word na: [email protected] vir aandag Mej. Marcé Huisamen. Sperdatum vir aansoeke is 31 Oktober 2021.


Program vir die week
Vrydag, 29 Oktober:
  • Graad 12 eindeksamen
  • Graad 10 & 11 eindeksamen begin
  • Graad 8 & 9, dag 6.
  • Sagtebal liga 10: Dogters v/s Wonderboom & Eduplex, 15H00, Wonderboom.
Saterdag, 30 Oktober:
  • Krieket liga 6: PNHS 1 v/s Wagpos 1, 09H00, tuis.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 High Tea Drive Thru, 06H45– 3H00.
  • Graad 12: Wiskunde klas, 08H00 – 11H00.
Maandag, 1 November:
  • Vakansiedag: Stemdag
Dinsdag, 2 November:
  • Graad 12 eindeksamen
  • Graad 10 & 11 eindeksamen
  • Graad 8 – 9: dag 1.
Woensdag, 3 November:
  • Graad 12 eindeksamen
  • Graad 10 & 11 eindeksamen
  • Graad 8 – 9: dag 2.
  • Akademiese uur graad 8 – 9, 14H15 – 15H15.
  • Leier Akademievergadering, 18H00, personeelkamer.
Donderdag, 4 November:
  • Graad 12 eindeksamen
  • Graad 10 & 11 eindeksamen
  • Graad 8 – 9, dag 3.
Vrydag, 5 November:
  • Graad 12 eindeksamen
  • Graad 10 & 11 eindeksamen begin
  • Graad 8 & 9, dag 4.
  • Sagtebal liga 10: Dogters v/s Wonderboom & Eduplex, 15H00, Wonderboom.
Saterdag, 6 November:
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 High Tea Drive Thru, 06H45 – 13H00.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug