Waarna is jy opsoek?


Omsendbrief 35/2025

Omsendbrief 35/2025


Administratief
November 03, 2025


OB: 35 / 2025

Geagte ouers

Sagtebal:

Seuns Gauteng Finaal, 1 November 2025, Oos Moot
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN   Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/14 A      
0/15 A GN 10 Gewen: 8, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/15 A Gauteng 7  
0/16 A PN   Gewen: 7, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/16 A      
0/19 A GN 9 Gewen: 12, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/19 A Gauteng 0  

0/15 A: Beste Kolwer: Divan Botha.
Beste Speler: Dylan du Plessis.
0/19 A: Beste kolwer: Jayden Neethling.
Speler van die wedstryd: Nathan Oosthuizen.

Baie geluk aan ons Gauteng Kampioene wat goue medaljes ontvang:

0/15: Jan-Hendrik Botes, Jean-Ré Pienaar, Dylan du Plessis, Jaydon van wyngaard, Nathan Kinnear, Divan Botha, Marco weitz, Deerik Ellis, Josua de Jager en christopher Runnals.
0/19: Jayden Neethling, Donovan Wallendorf, Rohan Louw, Nathan Oosthuizen, JG van Niekerk, Arno Schreuder, Davie Pieterse, Jaco Jansen van Vuuren, Etienne Botha, Richard van Schalkwyk, Wian van Heerden en James Ashby.

Akademie: Graad 8 en 9 Derde Kwartaal Top Presteerders

Graad 8 Graad 9
1. Janco Schoonraad (95,08%) 1. Mia Viljoen (95,09%)
2. Marnus Havenga (94,72%) 2. Nimrie Beyleveld (94,99%)
3. Dario van Deventer (92,40%) 3. Jamila Buff (94,31%)
4. Caitlyn Paterson (91,75%) 4. Ziané Nel (93,04%)
5. Angelique Jonker (91,46%) 5. Liani Swanepoel (92,78%)
6. Hannah Muller (91,36%) 6. Charney Badenhorst (92,42%)
7. Shanon van der Westhuizen (90,80%) 7. Corneli Lingenfelder (91,23%)
8. Donay Nagel (90,41%) 8. Helé Lottering (91,17%)
9. Jessicah Plaatjies (88,47%) 9. Tloti Morake (90,82%)
10. Stephanus Labuschagne (88,16%) 10. Hanri Beukes (90,14%)

Waardebalkies

Baie geluk aan die volgende leerders wat waardebalkies verower:

Bontle Mashego (8A) - Verantwoordelikheid.
Kaylie van Jaarsveld (8A) - Verantwoordelikheid.
SJ Labuschagne (8C) - Verantwoordelikheid.
Alexander Cloete (8C) - Verantwoordelikheid.
Tsebo Makua (8C) - Respek.
Unarine Radzilani (8C) - Verantwoordelikheid.
Zené Swart (8D) - Respek.
Lizay Wessels (8E) - Verantwoordelikheid.
Steyn wessels (8E) - Verantwoordelikheid.
Johnny Hough (8E) - Verantwoordelikheid.
Simari Fourie (9D) - Verantwoordelikheid.
Ziané Nel (9D) - Lojaliteit.
Annalisa Schultz (9D) - Respek.
Liani Swanepoel (9D) - Verantwoordelikheid en Lojaliteit.
Bonolo Maluleka (9D) - Respek.
Corneli Lingenfelder (9D) - Verantwoordelikheid en Lojaliteit.
Kayden Steenkamp (9D) - Verantwoordelikheid.
Nicona Mienie (9D) - Verantwoordelikheid.
Desirae van Staden (9D) - Verantwoordelikheid.
Nimrie Beyleveld (9D) - Verantwoordelikheid.
Hlolo Raophala (9E) - Lojaliteit.
Zaine Koekemoer (9F) - Integriteit.
Nicole Guelpa (10A) - Integriteit.
Kiara Weber (10B) - Respek.
Jayden de Villiers (10E) - Integriteit.
Allan Robeiro (10E) - Integriteit.
Marilia Botha (11A) - Verantwoordelikheid.
Larissa Ellis (11B) - Lojaliteit.
Liané Schutte (11D) - Integriteit en Respek.
Luzaan Nortjé (11E) - Integriteit en Lojaliteit.
Marinda Fraser (11F) - Integriteit.

Algemene Ouervergadering, 22 Oktober 2025

Geagte ouers neem asseblief kennis dat ons ongelukkig nie ‘n kworum kon bereik op 22 Oktober 2025 nie. Ons opvolgvergadering sal nou op Woensdag, 12 November 2025 om 18H00 in die saal plaasvind en voortgaan al is daar nie ‘n kworum nie. Ons nooi al ons ouers uit om deel te wees van hierdie baie belangrike vergadering. Die voorlopige begroting is beskikbaar vir insae by ons finansiële kantoor, per afspraak, vanaf Woensdag, 8 Oktober 2025.

PNHS Gholfdag 2025

Die tyd het weer aangebreek vir ons jaarlikse gholfdag en ons nooi ons ouers, oud-leerders en besighede uit om deel van hierdie hoogtepunt op ons kalender te wees! Daar wag hope pret, uitstekende pryse en ook die kans om ‘n splinternuwe 2025 Suzuki Celerio te wen vir ‘n speler wat ‘n “hole in one” op putjie 7 slaan.

Datum: Vrydag, 7 November 2025
Plek: Seasons Eco Estate.
Tye: Registrasie 09H00, Afslaan: 11H00, Prysuitdeling en Aandete 18H00.
Kostes:
Vierbal R 3500-00 (insluitend karretjies, halfweghuis-ete en aandete)
Putjieborge: R 2500-00
Besprekings en besonderhede: pnhs.co.za/gholfdag-2025
Navrae: [email protected]

Vakansiewerk geleentheid

Overkruin Uitrusters is opsoek na betroubare, hardwerkende en energieke studente wat gedurende die (Desember 2025 / Januarie2026) vakansie by hulle span wil aansluit.

Wat hulle bied:

  • Waardevolle werkservaring
  • ’n Vriendelike werksomgewing
  • ’n Kans om ’n ekstra inkomste te verdien

Vereistes:

  • Moet ’n student wees (skool of universiteit)
  • Hardwerkend en bereid om vinnig te leer
  • Betroubaar en stiptelik
  • Beskikbaar vir die hele vakansieperiode

Aansoekvorms kan by Overkruin Uitrusters verkry word.


Program vir die week

Maandag, 3 November:
  • Graad 8 – 11 Eindeksamen.
  • Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
  • Merietefunksie: Sport, 18H30, saal
Dinsdag, 4 November:
  • Graad 8 – 11 Eindeksamen.
  • Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
  • Meriete Oggendfunksie, 08H30, saal.
  • Merietefunksie: Kultuur, Leierskap en Akademie, 18H30, saal.
Woensdag, 5 November:
  • Graad 8 – 11 Eindeksamen.
  • Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
  • Sagtebal Afsluitingsfunksie, 12H00 – 14H00, A-Rugbyveld.
  • Finansiële Komiteevergadering, 17H00, Konferensiekamer.
  • Uitvoerende Komiteevergadering, 19H00, Konferensiekamer.
Donderdag, 6 November:
  • Graad 8 – 11 Eindeksamen.
  • Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
  • Beheerliggaamvergadering, 17H00, restaurant.
Vrydag, 7 November:
  • Graad 8 – 11 Eindeksamen.
  • Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
  • PNHS Gholfdag, 11H00, Four Seasons gholfbaan.
Maandag, 10 November:
  • Graad 8 – 11 Eindeksamen.
  • Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug