Omsendbrief 35/2022
Administratief
November 22, 2022
OB: 35 / 2022
Geagte ouers
Sagtebal
- Ons het kennis gekry van Gauteng-Noord sagtebal dat nog 3 van ons spelers opgeneem is in die Gauteng-Noord Ontwikkellingspan. Baie geluk aan die volgende leerders wat ook opgeneem is in die Gauteng-Noord White Sox span: Dylan Erasmus, Lean de Jager en Ishmael Manamela.
- Baie geluk ook aan die volgende afrigters van PNHS wat aangestel is as afrigters by Gauteng- Noord: Mnr. R. Steyn, Mnr. H. Jacobs, Mnr. G van Niekerk.
Netbal: 0/14 A Mini Wêreldbeker Toernooi: Tshwane rondte, 12 November 2022
Skool | PN | Mon | PN | TVC | PN | Mon(Fin) | ||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Sagtebal | 0/14A | 0/14A | 0/14A | 0/14A | 0/14A | 0/14A | ||||
Seuns | 5 | 14 | 17 | 1 | 9 | 16 | ||||
Uitslae tot dusver | ||||||||||
Gewen | 0 | - | 1 | - | 1 | - | - | - | - | - |
Gelykop | 0 | - | 0 | - | 0 | - | - | - | - | - |
Verloor | 1 | - | 1 | - | 2 | - | - | - | - | - |
Mon = Montana / TVC = Tyger Valley College
Akademie: Derde Kwartaal 2022: Top 10
Baie geluk aan ons volgende top akademiese presteerders:
Graad 8
- Ellis Larissa (96,63%)
- Koekemoer Leandré (95,86%)
- Pieterse Cheyenne (95,72%)
- Louw Rohan (94,56%)
- Schutte Liané (94,53%)
- Van Rensburg Leila (93,39%)
- Janssen Sasha (92,95%)
- Smith Mikayla (92,90%)
- De Wet Mikayla (92,05%)
- Joubert Dehan (91,99%)
Graad 9
- Louw Shené (93,39%)
- Haarhoff Beate (92,70%)
- Nieuwoudt Chrishelle (92,04)
- Josling Delinda (91,62%)
- Mollentze Alexis (88,70%)
- Joubert Zanthé (88,33%)
- Van der Watt Egin (88,07%)
- Muhammed Kaelo (87,71%)
- Malan Leoné (86,45%)
- Scholtz Danielle (86,36%)
Graad 10
- Pretorius Juané (93,66%)
- Lombard Bea-Mae (90,24%)
- Van Staden Caitlin (85,48%)
- Smit Tiane (84,67%)
- Van der Westhuizen Nika (84,14%)
- Venter Tammi (83,02%)
- Bosman Armand (82,49%)
- Taljaard Clarisza (81,25%)
- Hurn Vicky (81,24%)
- Herman Qiana (81,05%)
Graad 11
- Naude Sunéle (91,32%)
- Brand Istelle (91,27%)
- Esterhuizen Devon (90,51%)
- Janse van Rensburg Anouk (90,14%)
- Langley Lisa (89,39%)
- Janse van Rensburg Marco (88,79%)
- Els Jemma (87,89%)
- Kuhn Jade (86,51%)
- Gouws Ulrich (85,92%)
- Kilfoil Mathew (85,69%)
Graad 12
- Scholtz Hesmari (88,22%)
- Van Wyk Zuane (84,20%)
- Vos Monika (82,54%)
- Van Niekerk Nicola (82,29%)
- Van Lille Kaitlin (81,64%)
- Ashby Kevin (79,45%)
- Pisano Charize (79,22%)
- Coetzee Janeco (79,02%)
- Bronkhorst Zander (78,41%)
- Van der Walt Keana (77,41%)
Dissipline: Waardebalkies
Baie geluk aan die volgende leerder wat ‘n waardebalkie ontvang het:
- Ludwig Erasmus (graad 11) vir Verantwoordelikheid.
Algemene Ouervergadering
Dankie vir ons ouers wat bygewoon het. Skoolgelde vir 2023 is goedgekeur vir R 21 670-00 per leerder per jaar en kan ook vanaf Januarie 2023 in elf paaiemente van R 1970-00 per leerder per maand betaal word. R 500-00 afslag sal gegee word aan ouers wat voor of op 28 Februarie 2023 vol betaal het.
Rapporte 2022
Rapporte sal uitgedeel word op Maandag, 12 Desember 2022 vanaf 08H00 – 10H00 in die saal.
Program vir die week
Maandag, 21 November:
- Graad 12: Senior Sertifikaat Eksamen: Engels.
- Graad 8 – 11, Eksamen.
Dinsdag, 22 November:
- Graad 12: Senior Sertifikaat Eksamen.
- Graad 8 – 11, Eksamen.
Woensdag, 23 November:
- Graad 12: Senior Sertifikaat Eksamen.
- Graad 8 – 11, Eindeksamen.
Donderdag, 24 November:
- Graad 12: Senior Sertifikaat Eksamen.
- Graad 8 – 11 Eindeksamen.
Vrydag, 25 November:
- Graad 12: Senior Sertifikaat Eksamen.
- Graad 8 – 11, Eindeksamen klaar.
Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof