Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Omsendbrief 34/2025
Administratief
October 27, 2025
OB: 34 / 2025
Geagte ouers
Sagtebal:
Seuns Tshwane Finaal, 25 Oktober 2025, Crafford Park
| Span | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
|---|---|---|---|
| 0/14 A | PN | 8 | Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 2 |
| 0/14 A | Hpt | 9 | |
| 0/15 A | PN | 8 | Gewen: 7, Gelykop: 0, Verloor: 2 |
| 0/15 A | Wp | 6 | |
| 0/16 A | PN | 1 | Gewen: 7, Gelykop: 0, Verloor: 2 |
| 0/16 A | Hs | 18 | |
| 0/19 A | PN | 4 | Gewen: 11, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
| 0/19 A | Hs | 2 |
Hpt = Hartebeespoort / Wp = Wagpos / Hs = Homespun / Hpt = Hartebeespoort
0/14 A: Beste Kolwer: Johan Velthuizen.
Beste Speler: Jaydrian Brandon.
0/15 A: Beste Kolwer: Dylan du Plessis.
Beste Speler: Christopher Runnals.
0/19 A: Beste kolwer: Rohan Louw.
Speler van die wedstryd: Jayden Neethling.
Baie geluk aan ons seuns sagtebal:
0/14A: Gauteng-Noord naaswenners.
0/15A: Gauteng-Noord wenners.
0/16A: Gauteng-Noord naaswenners.
1ste: Gauteng-Noord wenners.
- Ons 0/15 en 1ste spanne sal eerskomende Saterdag by Oos-Moot in die Gauteng Kampioenskappe meeding.
Baie geluk ook aan die volgende spelers wat opgeneem is in die Gauteng-Noord spanne:
0/15: Dylan du Plessis (Blue sox), Zivan Bezuidenhout (Blue sox), Divan Botha (Blue sox),
Janco Schoonraad (Blue sox), Jayden Schoeman (Blue sox), Jean-Ré Pienaar (Blue sox).
Jaydrian Brandon (Red sox), Zander Pieterse (Red sox), Deerik Ellis (Red sox),
Jandré Gerber (Red sox), Jayden Joubert (Red sox), Johan Veldhuysen (Red sox) en
Christopher Snyman (Red sox).
0/19: Donovan Wallendorf (Blue sox), Arno Schreuder (Blue sox), Nathan Oosthuizen (Blue sox), JG van Niekerk (Blue sox), Jayden Neethling (Blue sox), Richard van Schalkwyk (Red sox), Malan Bezuidenhout (Red sox), Edowhan Schwartz (Red sox), Herco Venter (Red sox), Raynard Bosman (Red sox) en Wian van Heerden (Red sox).
Baie geluk ook aan die volgende spelers wat opgeneem is in die 0/17 Gauteng span wat aan die nasionale kampioenskappe van 11 – 15 Desember gaan deelneem: Jayden Neethling, Arno Schreuder en Nathan Oosthuizen.
Dogters Tshwane Finaal, 25 Oktober 2025, Crafford Park
| Span | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
|---|---|---|---|
| 0/14 A | PN | Gewen: 3, Gelykop: 1, Verloor: 4 | |
| 0/14 A | |||
| 0/15 A | PN | Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 6 | |
| 0/15 A | 3 | ||
| 0/16 A | PN | 1 | Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 6 |
| 0/16 A | AHMP | 12 | |
| 0/19 A | PN | Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 6 | |
| 0/19 A |
AHMP = Afrikaans Hoër Meisies
0/16 A: Beste kolwer: Jessica Watt.
Speler van die wedstryd: Anelshka van Dyk.
Baie geluk ook aan die volgende spelers wat opgeneem is in die Gauteng-Noord spanne:
0/15: Cady Meyer (Kgodiso).
0/19: Amorey Wallendorf (White sox) en Anelshka van Dyk (White Sox).
Waardebalkies
Baie geluk aan die volgende leerders wat waardebalkies verower:
Desirae van Staden (9D) - Respek.
Anke Fernandez (9D) - Verantwoordelikheid en respek.
Jessica Potgieter (9D) - Verantwoordelikheid en respek.
Nimrie Beylevelt (9D) - Respek.
Zandri Crous (9B) - Verantwoordelikheid en lojaliteit.
Mckayla Schoeman (9B) - Verantwoordelikheid.
Jan Crous (9B) - Verantwoordelikheid.
Isak Theron (9B) - Verantwoordelikheid.
Remi van Kleef (9B) - Verantwoordelikheid.
Danika-Lumé Trollip (9B) - Verantwoordelikheid en lojaliteit.
Christal Fouché (9B) - Verantwoordelikheid en respek.
Zivan Bezuidenhout (9B) - Verantwoordelikheid en respek.
Valensia-Allan Gopal (9B) - Verantwoordelikheid.
Jamila Buff (9B) - Verantwoordelikheid en respek.
Marilé Delport (9B) - Verantwoordelikheid en lojaliteit.
Nekita Steyn (9B) - Verantwoordelikheid en respek.
Cady Meyer (9B) - Verantwoordelikheid en respek.
Kiva De Polo (9B) - Verantwoordelikheid en respek.
Chrizaan Bikkies (9B) - Verantwoordelikheid en respek.
Moratiwa Matlala (9B) - Lojaliteit.
Brandon van der Walt (9B) - Lojaliteit en respek.
Frans Lensley (9B) - Lojaliteit.
Celindy Snyman (9B) - Integriteit.
Wendy Hattingh (9B) - Integriteit.
Tlotli Morake (9B) - Integriteit.
Jordan Stokes (9B) - Integriteit.
Leané Barnard (9B) - Respek.
Bernice Joubert (9B) - Respek.
William Mahosi (9B) - Verantwoordelikheid.
Algemene Ouervergadering, 22 Oktober 2025
Geagte ouers neem asseblief kennis dat ons ongelukkig nie ‘n kworum kon bereik op 22 Oktober 2025 nie. Ons opvolgvergadering sal nou op Woensdag, 12 November 2025 om 18H00 in die saal plaasvind en voortgaan al is daar nie ‘n kworum nie. Ons nooi al ons ouers uit om deel te wees van hierdie baie belangrike vergadering. Die voorlopige begroting is beskikbaar vir insae by ons finansiële kantoor, per afspraak, vanaf Woensdag, 8 Oktober 2025.
PNHS Gholfdag 2025
Die tyd het weer aangebreek vir ons jaarlikse gholfdag en ons nooi ons ouers, oud-leerders en besighede uit om deel van hierdie hoogtepunt op ons kalender te wees! Daar wag hope pret, uitstekende pryse en ook die kans om ‘n splinternuwe 2025 Suzuki Celerio te wen vir ‘n speler wat ‘n “hole in one” op putjie 7 slaan.
Datum: Vrydag, 7 November 2025
Plek: Seasons Eco Estate.
Tye: Registrasie 09H00, Afslaan: 11H00, Prysuitdeling en Aandete 18H00.
Kostes:
Vierbal R 3500-00 (insluitend karretjies, halfweghuis-ete en aandete)
Putjieborge: R 2500-00
Besprekings en besonderhede: pnhs.co.za/gholfdag-2025
Navrae: [email protected]
Program vir die week
Maandag, 27 Oktober:
- Graad 8 – 9, dag 1.
- Graad 10 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
- Detensie, 14H00.
- Leier Akademievergadering, 18H00, personeelkamer.
Dinsdag, 28 Oktober:
- Graad 8 – 9, dag 2.
- Graad 10 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
- Akademie vir Leerder Prestasie, 18H00, personeelkamer.
Woensdag, 29 Oktober:
- Graad 8 – 9, dag 3.
- Graad 10 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
- Laaste Akademiese Periode 8 – 9, 14H10 – 15H00.
Donderdag, 30 Oktober:
- Graad 8 – 9, dag 4.
- Graad 10 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
- Rugby Akademievergadering, 18H00, Personeelkamer.
Vrydag, 31 Oktober:
- Graad 8 – 11, dag 5.
- Graad 10 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
- Krieket afsluiting, 14H30, klubhuis.
Saterdag, 1 November:
- Sagtebal: Gauteng Kampioenskappe, 08H00, Oos Moot.
Maandag, 3 November:
- Graad 8 – 11 Eindeksamen.
- Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.
- Merietefunksie: Sport, 18H30, saal
Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof
