
Omsendbrief 3/2025
Administratief
February 03, 2025
OB: 3 / 2025
Geagte ouers
Atletiek: Liga 2, H/S Brits, 31 Januarie 2025
Uitslag:
1ste: H/S Frikkie Meyer (618)
2de: H/S Brits (607)
3de: H/S Akasia (560)
4de: H/S Pretoria-Noord (473)
5de: H/S Wonderboom (420)
Baie geluk aan ons atlete wat mooi presteer het.
29 Eerste plekke is behaal deur: Jeanique Huygen (100M, 200M en 400M), Leana Bezuidenhout (100M en 200M), Jamila Buff (400M, 800M en 1500M), Shon-dré Scheun (400M, 800M en 1500M), Matthew Roselt (1500M en 3000M), Simoné de Koker (800M, 1500M en 3000M), Ezmarelda Vivier (800M, 1500M en 3000M), Junior Bokwa (400M), Jaydon Smith (Hs), Charné Badenhorst (3000M), Fortune Magongoa (Vs), Divan Botha (Gs), Henco van der Merwe (Gs), MC Swanepoel (Sg), Nathan Oosthuizen (Ds), Mia Rynners (Sw) en seuns 0/19 aflos.
21 Tweede plekke is behaal deur: Charney Badenhorst (800M en 1500M), Jamila Buff (400M en Hs), Marinda Fraser (Gs), Zivan Bezuidenhout (100M en 200M), Davie Pieterse (200M), Junior Bokwa (800M en 1500M), Dané Louw (Hs), Miané du Plessis (Vs), Aiden Pofadder (Ds), Marinus Jansen van Rensburg (Gs), Dehan Joubert (Gs), Janus Smith (Sw), Elmari Fourie (Sw), Dehan Joubert (Sw), Ficardo Morgan (Sg), dogters 0/16 aflos en seuns 0/17 aflos.
21 Derde plekke is behaal deur: Miané du Plessis (Hs), Kaylie van Jaarsveld (800M), Caleb Jooste (800M, 1500M en 3000M), Liamay Botha (400M), Rohan Louw (100M en Sg), Davie Pieterse (100M), Leana Bezuidenhout (400M), Matthew Roselt (800M), Meagan Mylonas (400MH), KiaraJonker (Vs en Ds), Wiandri Viviers (Gs), Lizé Meiring (Sg), Eduard du Plessis (Sg), Chané Wurth (Sg), Michael Flanagan (Sg) en seuns 0/14 aflos.
Swem Liga 2: Mooikloof, 30 Januarie 2025
Baie geluk aan ons swemmers wat plekke verower tydens hierdie byeenkoms:
1ste plekke:
0/17: 50M vryslag aflos: Malan Bezuidenhout, Ivander Coetzee, Keegan Trewin en Rohan Louw.
O/15: 50M vryslag: Jean-Ré Pienaar.
2de plekke:
0/15: 50M rugslag: Allan Robeiro
0/17: 50M Rugslag: Larissa Ellis
0/15: 50M vlinderslag: Christopher Runnals
0/16: 50M vlinderslag: Ivander Coetzee
0/17: 50M vlinderslag: Rohan Louw
0/15: 50M wisselslag aflos: Nikita Pieterse, Nicola du Plessis, Marnic Ferreira en Helé Lottering.
0/15: 50M wisselslag aflos: Jean-Ré Pienaar, Santiago Bezuidenhout, Christopher Snyman en Deerik Ellis.
0/16: 50M wisselslag aflos: Ian van der Zel, Deerik Ellis, Allan Robeiro en Janus Smith.
0/17: 50M wisselslag aflos: Larissa Ellis, René Thessner, Corlia du Plooy en Marlene Jansen van Rensburg.
Ope: 50M wisselslag aflos: Jaco Jansen van Vuuren, Wallie Eksteen, Michael Jooste en Duncan Paulsen.
0/14: 50M vryslag aflos: Santiago Bezuidenhout, Marnus Havenga, Xian Boshoff en Collin Knoetze.
0/16: 50M vryslag aflos: Ian van der Zel, Allan robeiro, Janus Smith en Jean-Ré Pienaar.
Ope: 50M vryslag aflos: Jonéh Swart, Ezmerelda Viviers, Desiree Coetzee en Larissa Ellis.
Ope: 50M vryslag aflos: Jaco Jansen van Vuuren, Wallie Eksteen, Michael Jooste en Duncan Paulsen.
Ope: 50M leer aflos: Xian Boshoff, Jean-Ré Pienaar, Janus Smith, Rohan Louw en Jacques Runnals.
3de plekke:
Senior 200M Individuele wisselslag: Ezmerelda Vivier.
0/17 50M rugslag: Malan Bezuidenhout.
Ope 50M rugslag: Jonéh Swart.
0/14 50M vlinderslag: Marnus Havenga.
0/15 50M vlinderslag: Marnic Ferreira.
0/17 50M vlinderslag: Marlene Jansen van Rensburg.
0/14: 50M wisselslag aflos: Santiago Bezuidenhout, Collin Knoetze, Marnus Havenga en Xian Boshoff.
0/17: 50M wisselslag aflos: Rohan Louw, Ivander Coetzee, Malan Bezuidenhout en Enrico Kleingeld.
0/15: 50M vryslag aflos: Nikita Pieterse, Marnic Ferreira, Nicola du Plessis en Helé Lottering.
Krieket
PNHS v/s Oos Moot, 27 Januarie 2025, PNHS
Oos Moot kolf eerste en behaal 54 / 10 in 14 beurte. Goeie boulwerk van Ulrich Breytenbach met 6 paaltjies vir 13 lopies in 4 beurte (goue balkie) en Heinrich Buitendag met 2 paaltjies vir 5 lopies in 3 beurte (brons balkie). Ettiene de Bruyn neem ook twee vangskote (brons balkie). PNHS volg op met 57 / 1 in 6 beurte. Mooi kolfwerk van Mark Gorman met 18 n.u.n lopies van 17 balle en Charl Otto met 22 lopies van 18 balle. PNHS Ontwikkelingspan wen met 9 paaltjies. PNHS het 2 ligawedstryde gespeel en 2 gewen.
PNHS v/s Prestige College, 1 Februarie 2025, weg
PNHS kolf eerste en behaal 200 / 10 in 39 beurte. Mooi kolfwerk van Ulrich Breytenbach met 104 lopies van 104 balle (goue balkie), Brandon Fourie met 28 lopies van 35 balle.en Ettiene du Bruyn met 20 lopies van 22 balle. Prestige College volg op met 194 / 10 in 39 beurte. Goeie boulwerk van Charl Otto met 3 paaltjies vir 31 lopies in 8 beurte (silwer balkie), Ulrich Breytenbach met 2 paaltjies vir 24 lopies in 8 beurte (brons balkie), Michael Flanagan met 2 paaltjies vir 29 lopies in 8 beurte (brons balkie) en Ettiene de Bruyn met 2 paaltjies vir 34 lopies in 5 beurte (brons balkie). Ettiene de Bruyn neem ook vier vangskote (silwer balkie). PNHS Ontwikkelingspan wen met 6 lopies. PNHS het 3 ligawedstryde gespeel en 3 gewen en dring deur na die kwart-finaal van die liga.
Sagtebal: Gordon Monk toernooi 31 –Januarie – 2 Februarie 2025
- Arno Schreuder, JG van Niekerk en Donovan Wallendorf speel vir Gauteng-Noord in hierdie toernooi wat ‘n derde plek / brons verower.
- Chantelee Nel en Chanté Zeelie verteenwoordig Gauteng-Noord in hierdie toernooi wat ‘n tweede plek / silwer verower.
Leierskap: VLR verkiesing
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die Verteenwoordigende Leerder Raad van PNHS:
8A: Janco Schoonraad | Mieke Olivier |
8B: Johan Velthuysen | Jodi du Plessis |
8C Aiden Gerber | Zanté Marx |
8D: Eduan Engelbrecht | Zené Swart |
8E: Jan-Hendrik van Wyk | Tahlecia Opperman |
8F: Dario van Deventer | Mila Jansen van Vuuren |
9A: Tyler Neveling | Charney Badenhorst |
9B: Nathan Siebert | Danika Trollip |
9C: Deerik Ellis | Mia Viljoen |
9D: Kayden Steenkamp | Nimrie Beyleveld |
9E: Wihan Flavell | Nicola du Plessis |
9F: Zaine Koekemoer | Lara van Schalkwyk |
10A: Matthew Roselt | Amé van der Westhuizen |
10B: Jayden Botes | Erika Jonker |
10C: Hanno Bennemeer | Fortune Magongoa |
10D: Raynard Bosman | Jessica Watt |
10E: Michael de Villiers | Mia Rynners |
11A: Santino Engelbrecht | Marlia Botha |
11B: Kgosi Rammutla | Chanté Zeelie |
11C: Caleb Plaatjies | Leandi Jones |
11D: Ewan Rynners | Liané Schutte |
11E: Paul Benade | Dominique Gerritzen |
11F: Rohan Louw | Annabelle van Wyk |
12A: Henco van der Merwe | Dima Khoza |
12B: Ruben van Zyl | Ashlee Jordaan |
12C: Kaelo Mohammed | Elmarie van Rooyen |
12D: Ewald Thorpe | Marique Bam |
12E: Jacques Runnals | Suzel Nel |
Akademie: Google Classroom kodes
Graad 8 - 5hfzrf7
Graad 9 - r5k7o6c
Graad 10 - g2aypvz
Graad 11 - zxqdv5j
Graad 12 - nbgxfsz
Skoolfonds 2025
Ons skoolfonds vir 2025 beloop R 26 125-00 vir die jaar. U kan dit eenmalig betaal of in elf paaiemente van R 2 375 - 00 per maand vanaf Januarie tot November. U sal R 500-00 korting ontvang indien u volledig betaal het voor of op 28 Februarie 2024.
Let asseblief daarop dat skoolfonds benodig word om kwaliteit onderrig aan ons kinders te lewer.
Maak asseblief seker dat u die skoolfondsdokumentasie voltooi, wat u ontvang het en stuur asseblief Bylaag A en B terug aan die skool. Neem kennis dat Bylaag B nie ‘n vrystellingsvorm is nie, vrystellingsvorms is alleenlik beskikbaar by mev Strydom in die Finansiële kantoor, dit moet persoonlik afgehaal word. Dit kan ook per e-pos by [email protected] aangevra word.
Bankbesonderhede
Geagte ouers ons het reeds verlede jaar kennis gegee dat ons bankbesonderhede verander het en versoek dat gelde nie meer by ABSA in betaal moet word nie. Neem asseblief kennis dat ons die ABSA rekening vanaf 31 Januarie 2025 gaan sluit en die rekening der halwe nie meer gaan bestaan nie.
Ons bankbesonderhede is:
FNB
Rekeningnommer: 63096257738
Takkode: 210554
Kommunikasie: Ouerinligtingsgroepe per graad
Ten einde kommunikasie te vergemaklik en meer effektief te bestuur, is daar nou inligtingsgroepe vir u as ouers op “WhatsApp”. Volg gerus die skakel(s) of QR kodes van die graad/grade waarin u kind(ers) is hieronder. Slegs administratiewe personeel of graadhoofde sal op hierdie groepe kommunikasie aan ouers deurgee.
GRAAD 8: (Sien aangehegde pdf vir QR kodes)
https://chat.whatsapp.com/CkKzFk8UwBKLlLf4o1oGoZ
GRAAD 9:
https://chat.whatsapp.com/H9Y1PSFSrL4ClMnto3BHDf
GRAAD 10:
https://chat.whatsapp.com/KXMuWwOFdqw4w7Ip8MWy09
GRAAD 11:
https://chat.whatsapp.com/CLHO9W7FoK19JLE7hSXR46
GRAAD 12:
https://chat.whatsapp.com/JoFSYjGQ1pGIUi2IO3nOjd
Program vir die week
Maandag, 3 Februarie:
- Graad 8 – 12, dag 5.
- PN-Raadvergadering, 14H15, K. 81.
- VLR-vergadering, 14H15, K.76.
- Detensie, 14H15 – 16H15.
- Netbal: Kliniek en proewe, 15H00 – 18H00, netbalbane.
- Netbal: Ouerinligtingsessie en braai, 18H00, netbalbane.
- Mnr. en Mej. PNHS oefening, 17H00 – 18H30, saal.
Dinsdag, 4 Februarie:
- Graad 8 – 12, dag 6.
- Toetsdag
- Graad 12: Addisionele akademiese uur, sleutel 5, 14H15 – 15H00.
- VLR – inhuldiging, 18H00, saal.
Woensdag, 5 Februarie:
- Graad 8 – 12, dag 1
- Atletiek: Top 15, 09H00, Noorheuwel.
- Graad 8-11: Addisionele akademiese uur, 14H00 – 15H00.
- Revue Oudisies, 16H00 – 18H00, saal.
- Finansiële Komitee vergadering, 17H00, Konferensiekamer.
- Beheerliggaam Uitvoerende Komitee vergadering, 19H00, Konferensiekamer.
Donderdag, 6 Februarie:
- Graad 8 – 12, dag 2
- Toetsperiode
- Graad 12: Addisionele akademiese uur, sleutel 6, 14H15 – 15H00.
- Swem: Liga 3, 14H30, Prestige College.
- Revue: oudisies, 16H00 – 18H00, saal
Vrydag, 7 Februarie:
- Graad 8 – 12, dag 3
- Atletiek Liga 3: Tuis byeenkoms, 15H00, tuis.
Saterdag, 8 Februarie:
- Wintersport: Rugby proewe, 08H00 – 11H00, A- rugbyveld.
- Krieket: PNHS Ontwikkelling kwart-finaal, 09H00, tuis.
Maandag, 10 Februarie:
- Graad 8 – 12, dag 4.
- Detensie, 14H15 – 16H15.
- Akademie vir Leierskap vergadering, 18H00, personeelkamer.
Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof