Omsendbrief 3/2022

Omsendbrief 3/2022

Administratief
January 24, 2022


OB: 3 / 2022

Geagte ouers
Lief en Leed

Baie welkom aan Mej. C Williamson wat by ons aangesluit het as onderwysassistent by Engels in die plek van Mej. C van der Merwe.

Atletiek: Wonderboom, 21 Januarie 2022

Uitslae:

  1. H/S Pretoria-Noord (1450)
  2. H/S Wonderboom (13091⁄2)
  3. H/S Gerrit Maritz (9271⁄2)
  4. H/S Uitsig (833)

Geluk aan die volgende atlete met hulle individuele prestasies:

1e Plekke: (64 1e Plekke)

Danica Grobler: 100m, 200m, 400m, 400m Hekkies, Jasmine Riley: 200m, 90m Hekkies, Spiesgooi, Simoné de Koker: 800m, 1500m, 3000m (Rekord: 2019), Jacinda de Lange: 100m Hekkies, Verspring, Driesprong (Rekord: 2016), Carel Greyling: 110m Hekkies, 400m Hekkies, Ezmarelda Vivier: 800m, 1500m, Junior Bokwa: 800m, 1500m, Cindy de Koker: 800m, 1500m, Schalk Fourie: 800m, 1500m Elizna van Wyk: 800m, 1500m, Megan Oosthuizen: 1500m, 3000m, Henco van der Merwe: Gewigstoot, Skyfwerp, Zain Vorster: Gewigstoot, Skyfwerp, Taryn Hayes: Skyfwerp, Spiesgooi, Rohan Louw: 100m, Guillaume du Toit: 100m, Rudi Candiotes: 200m, Dyllen Prinsloo: 200m, Ashley Jordaan: 400m, Rubin Nel: 400m, Nelmari Driescher: 400m, Stephan van Wyk: 3000m (Rekord: 2019), Crusharne Links: 3000m (Rekord: 2019), Rohan Louw: 300m Hekkies, Kiara Jonker: 300m Hekkies, Collin Reis: Hoogspring, Chanel Labuschagne: Hoogspring, Lourens du Plessis: Hoogspring, Corné Coetzee: Driesprong, Dehan Joubert: Gewigstoot, Alicia Venter: Gewigstoot, Wilné Kriel: Gewigstoot, Dehan Joubert: Skyfwerp, Damien Engelbrecht: Skyfwerp, Salomé Venter: Skyfwerp, MC Swanepoel: Spiesgooi, Keaan van Wyk: Spiesgooi, Deoné Meintjes: Spiesgooi, Arno Venter: Spiesgooi, Dohan Nieuwoudt: Spiesgooi, Anmari Malan: Spiesgooi, Seuns 0/14 Aflos, Seuns 0/15 Aflos, Dogters 0/17 Aflos

2e Plekke: (51 2e Plekke)

Andrew Durdle: 400m, 800m, 1500m, Ashlee Jordaan: 800m, 1500m, Heinrich Buitendach: 800m, 1500m, Keaan van Wyk: Gewigstoot, Skyfwerp, Natasha Sikisi: 1500m, 3000m, Ezmarelda Vivier: 3000m, Hoogspring, Zanthé Joubert: 100m, 200mRudi Candiotes: 100m, Rina Mamabolo: 100m, Marnique Breytenbach: 100m, Shon-dré Scheun: 200m, Annika Strydom: 200m, Guillaume du Toit: 200m, Schalk Fourie: 400m, Carla Ackerman: 800m, Marcolaine Kirsch: 800m, Rohan Horn: 1500m, Crusharne Links: 1500m, Danielle Duvenage: 1500m, Xander Bronkhorst: 1500m, Kiara Jonker: 90m Hekkies, Rohan Louw: 100m Hekkies, Arthur Dobson: 400m, Hekkies, Jacinda de Lange: 400m Hekkies, Chantelee Nel: Hoogspring, Lanzo Treeby: Hoogspring, Kyle Engelbrecht: Hoogspring, Rina Mamabolo: Verspring, Deoné Meintjes: Gewigstoot, Damien Engelbrecht: Gewigstoot, Salomé Venter: Gewigstoot Marnus Maritz: Gewigstoot, Elmari Fourie: Skyfwerp, MC Swanepoel: Skyfwerp Alicia Venter: Skyfwerp, Lourraine du Plessis: Skyfwerp, Jadon O’Neill: Skyfwerp Marinda Fraser: Spiesgooi, Kimberley Chatadza: Spiesgooi, Liné Nel: Spiesgooi, Dogters 0/15 Aflos.

3e Plekke: (45 3e Plekke)

Luzuko Matlala: 110m Hekkies, 400m Hekkies, Zelda Niemand: 800m, 1500m, Michael Murray: Verspring, Driesprong, Juvan Schwan: 100m, Annika Strydom: 100m, Marlene Jansen van Rensburg: 400m, Lumé Byleveld: 400m, Nelmari Driescher: 800m, Natasha Sikisi: 800m, Henrico van Tonder: 1500m, Carla Ackerman: 1500m, Xander Bronkhorst: 3000m, Chantelee Nel: 90m Hekkies, Junior Bokwa: 100m Hekkies, Monika Vos: 100m Hekkies, Arthur Dobson: 110m hekkies, Jadon Smith: 300m Hekkies, Monique de Kock: Hoogspring, Leander Esterhuizen: Hoogspring, Thuto Modise: Hoogspring, Dyllen Prinsloo: Verspring, Jasmine Riley: Verspring, Heinrich Buitendag: Verspring, Marinda Fraser: Gewigstoot, MC Swanepoel: Gewigstoot, Juandré Brink: Gewigstoot, Jadon O’Neill: Gewigstoot, René Thessner: Skyfwerp, Xandre Louw: Skyfwerp, Anmari Malan: Skyfwerp, Rohan Louw: Spiesgooi, Chrishelle Niewoudt: Spiesgooi: Jaco van Vuuren: Spiesgooi, Owen Kuhn: Spiesgooi, Lenuschke van Niekerk: Spiesgooi, Seuns 0/16 Aflos, Seuns 0/17 Aflos.

Ons volgende byeenkoms is eerskomende Vrydag by H/S Eldoraigne, skool sluit om 13H00.

Graad 12 uitslae 2021

Uitslae is Vrydag, 21 Junie vrygestel. Baie geluk aan ons klas van 2021 met baie goeie uitslae. Ons skool se slaagsyfer was 98,12% met 3 druipelinge, 75% van ons graad 12 leerders het met vrystelling geslaag en 135 onderskeidings is behaal. Ons top presteerders was: Lindie Horn (7 onderskeidings), Alexa Farrel (7 onderskeidings) en Alicia Wilkins (6 onderskeidings).

  • Leerders wat graag vraestelle wil laat hermerk moet die registrasie by die eksamenafdeling van distrik, Tshwane-Wes self doen. Aansoeke vir hermerk sluit op 4 Februarie 2022.
  • Leerders wat vir die hereksamen vir Junie 2022 wil registreer doen dit by die skool self. Registrasie vir die hereksamen sluit op 18 Februarie 2022.

Program vir die week
Maandag, 24 Januarie:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Graad 12 Akademiese uur, sleutel 1, 14H15 – 15H15.
  • Detensie, 14H15 – 16H15
  • Interne debat, 15H00 – 17H00, K7.
  • Koor oudisies, 14H00 – 16H00, K26.
  • Gasvryheid Akademievergadering, 18H00, K66.
  • Beheerliggaamvergadering, 17H30, restaurant.
Dinsdag, 25 Januarie:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • VLR stemdag.
  • Koor oudisies, 14H00 – 16H00, K26
  • Interne debat, 15H00 – 17H00, K7.
  • Graad 12 Akademiese uur, sleutel 2, 14H15 – 15H15.
  • Graad 12 ouerinligtingsaand, 18H00, saal.
Woensdag, 26 Januarie:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Graad 12 Akademiese uur, sleutel 3, 14H15 – 15H15.
  • Graad 10: Gasvryheidstudies, praktiese voorbereiding, 14H00, restaurant.
  • Fotografie-klub vergadering, 15H00, K24.
  • Beheerliggaam Finansiële Komitee vergadering, 17H15, personeelkamer.
  • Beheerliggaam Uitvoerende Komitee vergadering 19H00, personeelkamer.
Donderdag, 27 Januarie:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • VLR bekendstelling.
  • Graad 12 Akademiese uur, sleutel 4, 14H15 – 15H15.
  • Swem liga 1, 14H30, Deon Malherbe swembad, Wonderboom.
Vrydag, 28 Januarie:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Skool sluit om 13H00.
  • Atletiek: Liga 2: 14H30, H/S Eldoraigne.
Maandag, 31 Januarie:
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • VLR-vergadering, 14H10, K1.
  • Graad 12 Akademiese uur, sleutel 5, 14H15 – 15H15.
  • Detensie, 14H15 – 16H15
  • Mnr. en Mej. PNHS onderhoude, 14H15-17H00, restaurant.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug