Omsendbrief 29/2022

Omsendbrief 29/2022


Administratief
September 12, 2022


OB: 29 / 2022

Geagte ouers
Krieket

6 September:

PNHS 0/14 A v/s H/S Wonderboom 0/14 A (weg). Pretoria- Noord kolf eerste en behaal 161 / 5 in 20 beurte. Goeie kolfwerk van: Nathan Oosthuizen 71 lopies van 67 balle (verower ‘n silwer balkie), Rohan Louw met 26 van 23 balle en Mark Gorman 20 lopies van 16 balle. Wonderboom volg op met 131 / 4 in hul 20 beurte. PNHS wen met 30 lopies. Goeie boulwerk van Monique Vinson, MC Swanepoel en Juandre Joubert wat elk ‘n paaltjie neem. Dit was ons 0/14 A se derde ligawedstryd, waarvan hulle twee wen en een verloor.

6 September:

PNHS 0/15 A v/s Wonderboom 0/15 A (tuis). Wonderboom 0/15 A kolf eerste en behaal 85 / 10 in 15 beurte. Goeie boulwerk van Keaan van Wyk met 2 paaltjies vir 8 lopies in 2 beurte, Jacques Runnals met 2 paaltjies vir 14 lopies in 2 beurte, Michael Flannagan met 2 paaltjies vir 16 lopies in 4 beurte en Heinrich Buitendag met 2 paaltjies vir 25 lopies in 4 beurte. PNHS volg op met 86 / 2 in 10 beurte. Goeie kolfwerk van Ettienne du Bruyn met 49 lopies van 33 balle (verower ‘n brons balkie). PNHS wen met 8 paaltjies. Dit was ons 0/15 A se tweede ligawedstryd waarvan hulle een wen en een verloor.

7 September:

PNHS 0/15 A v/s Laudium 0/15 A (tuis). PNHS kolf eerste en behaal 56 /10 in 19 beurte. Laudium volg op met 57 /6 in 12 beurte. Goeie boulwerk van Keaan van Wyk met 2 paaltjies vir 11 lopies in 3 beurte en Michael Flanagan met 2 paaltjies vir 16 lopies in 4 beurte. Laudium wen met 4 paaltjies. Dit was ons 0/15 A se derde ligawedstryd waarvan hulle een wen en twee verloor.

10 September:

PNHS 1 v/s Wonderboom 1 (weg). Wonderboom kolf eerste en behaal 197 / 10 in 32 beurte. Goeie boulwerk van Nathan du Preez met 2 paaltjies vir 12 lopies in 3 beurte en Andrew Durdle met 2 paaltjies vir 36 lopies in 7 beurte. PNHS volg op met 145/10. Goeie kolfwerk van Ulrich Breytenbach met 36 van 74 balle (verower ‘n brons balkie), Michael Flanagan met 10 van 14 balle en Ulrich Gouws met 18 van 29 balle. PNHS verloor met 52 lopies. Dit was ons1ste span se tweede ligawedstryd waarvan hulle 1 wen en 1 verloor.

Netbal:Fast Five:
Eldoraigne, 2 September 2022
Skool PN Mon PN Wk PN RS        
Netbal 0/15B 0/15 0/15A 0/15 0/15A 0/15        
Dogters 8 32 19 25 24 6        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 0 - 1 - - - - -
Gelykop 0 - 0 - 0 - - - - -
Verloor 6 - 4 - 4 - - - - -

Mon = Montana / Wk = Waterkloof / RS = Rosina Sedibane 1

Skool PN Wk PN Hpt 1            
Netbal 0/18A 0/18 0/18B 0/18            
Dogters 14 42 16 24            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - - - - - - -
Gelykop 0 - 0 - - - - - - -
Verloor 4 - 6 - - - - - - -

Wk = Waterkloof / Hpt = Hartebeespoort

Menlopark, 5 September 2022
Skool PN Gars PN Mon PN Mon PN Menlo PN Wk
Netbal 0/15B 0/15 0/15B 0/15 0/15A 0/15 0/15A 0/15 0/15A 0/15
Dogters 3 27 7 26 16 25 25 12 31 6
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 1 - 2 - 3 -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 7 - 8 - 5 - 5 - 5 -

Mon = Montana / Gars = Garsfontein / Menlo = Menlopark / Wk = Waterkloof

Sagtebal
Seuns Liga 8: PNHS v/s Homespun, 5 September 2022, tuis
Skool PN Hs PN   PN Hs PN   PN Hs
Sagtebal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns 6 8     3 16     10 7
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 4 - 1 - 3 - 7 -
Gelykop 0 - 0 - 1 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 0 - 1 - 2 - 0 -

Beste veldwerker: Zain Vorster / Beste kolwer: Lourens du Plessis / Speler van die wedstryd: Owen Kűhn

Geluk aan die volgende 0/15 seuns wat deurdring na die volgende rondte Gauteng-Noord proewe: Keaan van Wyk, Anthony Smith, Donovan Wallendorf, Jaco jv Vuuren, Tristan Tingtinger, James Ashby, Jayden Neethling, Wian van Heerden, Nathan Oosthuizen, Arno schreuder. Geluk aan die volgende 0/19 seuns wat deurdring na die volgende rondte Gauteng-Noord proewe: Schalk Fourie, Ishmael Manamela, Dylan erasmus, lean de Jager, Owen Kűhn, Divan Niemand, Zain Vorster, Tinashe Chikari, Andrew Durdle, Paul Köhls, Lourens du Plessis en Eben Schreuder.

Seuns Liga 9: PNHS v/s Crawford en Eduplex, 9 September 2022, tuis
Skool PN   PN   PN Eduplex PN Crawf PN Crawf
Sagtebal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns         13 0 12 10 18 1
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 4 - 2 - 4 - 8 -
Gelykop 0 - 0 - 1 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 0 - 1 - 2 - 0 -

Beste veldwerker: Divan Niemand / Beste kolwer: Paul Köhls / Speler van die wedstryd: Paul Köhls

Dogters Liga 6: PNHS v/s Zwartkop, 10 September 2022, tuis
Skool PN Zwk PN Zwk PN Zwk PN Zwk    
Sagtebal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 0/19A 0/19A    
Dogters 12 2 11 23 2 6 9 13    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 1 - 3 - 3 - - -
Gelykop 1 - 0 - 0 - 1 - - -
Verloor 2 - 5 - 3 - 2 - - -

Beste veldwerker: Anmarie Malan / Beste kolfwerk: Mia Cloete / Speler van die wedstryd: Mia Cloete

Rugby: H/S Montana Sewes, 9/10 September 2022
Skool PN Eldo PN Menlo PN Erasm PN FHO    
Rugby 0/15A 0/15A 0/15A 0/15A 0/15A 0/15A 0/15A 0/15A    
Seuns 12 22 0 57 5 15 34 0    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 7 - 8 - 9 - 9 - - -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - - -
Verloor 2 - 2 - 2 - 2 - - -

Eldo = Eldoraigne / Menlo = Menlopark / Erasm = Erasmus / FHO = FH Odendaal

Skool PN Zwk PN Gars PN Eras PN Rooi PN  
Rugby 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A
Seuns 17 33 0 57 7 10 5 24    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 3 - 3 - 3 - - -
Gelykop 1 - 1 - 1 - 1 - - -
Verloor 6 - 7 - 8 - 9 - - -

Zwk = Zwartkop / Gars = Garsfontein / Eras = Erasmus / Rooi = Rooikatte

Merietefunksie 2022
  • Alle leerders wat gedurende 2021 trofee ontvang het by die Merietefunksie moet dit asseblief terugbesorg by Me. Du Plessis.
  • Alle leerders wat provinsiale of nasionale kleure ontvang het vir aktiwiteite buite skoolverband moet asb. bewyse daarvan inhandig by Mev. Swanepoel.

Program vir die week
Maandag, 12 September:
  • Graad 8 – 11, dag 2.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Krieket: PNHS 2 v/s Overkruin 2, 14H30, weg.
  • Akademies: Bemarkingsvergadering, 18H00, personeelkamer.
Dinsdag, 13 September:
  • Graad 8 – 11, dag 3.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Krieket: PNHS 0/14A v/s HTS John Vorster, 14H30, weg.
Woensdag, 14 September:
  • Graad 8 – 11, dag 4.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Akademiese uur graad 8 – 11, 14H15 – 15H15.
  • Sagtebal: Seuns en dogters 0/15 en 0/19 proewe, 14H30, Crafford Park.
  • Finansiële Komitee: Begrotingsvergadering, 17H15, Konferensiekamer.
Donderdag, 15 September:
  • Graad 8 – 11, dag 5.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Krieket: 0/15 A v/s Wagpos, 14H30, tuis.
  • Gasvryheidstudies: Restaurantaand, 18H00, restaurant.
  • Sagtebal: Vriendskaplik: Seuns 0/19 v/s Hawks, dogters 0/19 v/s Scorpions, 18H00, tuis.
Vrydag, 16 September:
  • Graad 8 – 11, dag 6.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Geografie en Toerisme uitstappie graad 10 en 11, vertrek 07H00.
  • Graad 11: Inry-fliek, 18H00 hekke oop, 19H00 begintyd, Hokkieveld.
Saterdag, 17 September:
  • Gasvryheidstudies: Uitstappie na Potchefstroom Hotel Skool, vertrek om 06H00.
  • Sagtebal: Dogters v/s AHMP, 09H00, weg.
  • Krieket Liga 3: PNHS 1 v/s John Vorster, 09H00, tuis.
  • Jakaranda dogters tee, 09H00, Danie Malan.
Maandag, 19 September:
  • Graad 8 – 11, dag 1.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Krieket: PNHS 2 v/s Hartebeespoort 2, 14H30, tuis.
  • Blou Bulle prysuitdelingsfunksie, 18H30, Loftus Versfeld

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug