Omsendbrief 27/2022

Omsendbrief 27/2022


Administratief
August 29, 2022


OB: 27 / 2022

Geagte ouers
Krieket

22 Augustus:

PNHS 2 v/s Wonderboom 2 (tuis). Wonderboom kolf eerste en behaal 50 / 10 in 13 beurte. Goeie boulwerk van Jean Swart met 3 paaltjies vir 10 lopies in 3 beurte (verower ‘n brons balkie). Melvin Swart neem 2 paaltjies vir 6 lopies in 3 beurte. Stephan Botha neem 2 paaltjies vir 12 lopies in 3 beurte en Dean du Toit neem 2 paaltjies vir 14 lopies in 3 beurte. PNHS volg op en behaal 51 / 0. Jadon Gordon behaal 26 lopies van 21 balle en Melvin Swart 16 lopies van 22 balle. Dit was ons 2de span se eerste ligawedstryd.

23 Augustus:

PNHS 0/14 A v/s Eldoraigne 0/14 A (tuis). Eldoraigne kolf eerste en behaal 114 / 6 in 20 beurte. Goeie boulwerk van Juandré Joubert met 3 paaltjies in 3 beurte (verower ‘n brons balkie). Rohan Louw en Monique Vinson verower ook elk ‘n paaltjie. PNHS volg op met 115 / 5 na 15 beurte. Goeie kolfwerk van Mark Gorman met 35 lopies van 27 balle (verower ‘n brons balkie) en Wian van Heerden met 26 lopies van 18 balle. PNHS wen met 5 paaltjies. Dit was ons 0/14 A se eerste ligawedstryd.

25 Augustus:

PNHS 0/15 A v/s Overkruin 0/15 A (weg). Overkruin kolf eerste en behaal 140 / 6 in 20 beurte. Goeie boulwerk van Heinrich Buitendag met 3 paaltjies vir 34 lopies in 4 beurte (verower ‘n brons balkie). Jacques Runnels neem 2 paaltjies vir 20 lopies in 4 beurte. PNHS volg op en behaal 126 / 6 in 20 beurte. Goeie kolfwerk van Ulrich Breytenbach met 65 lopies van 63 balle (Verower ‘n silwer balkie). PNHS verloor met 15 lopies. Dit was ons 0/15 A se eerste ligawedstryd.

Netbal: Fast Five, Menlopark, 24 Augustus 2022
Skool PN Eldo PN Menlo PN Mont PN Hpt    
Netbal 0/15A 0/15A 0/15B 0/15 0/15A 0/15 0/15B 0/15    
Dogters 16 28 2 38 9 38 19 10    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - 1 - - -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - - -
Verloor 2 - 2 - 3 - 2 - - -
Skool PN Hillv PN Garsf PN Menlo        
Netbal 0/18A 0/18A 0/18B 0/18 0/18B 0/18        
Dogters 23 15 6 35 1 56        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 0 - 0 - - - - -
Gelykop 0 - 0 - 0 - - - - -
Verloor 1 - 3 - 4 - - - - -

Eldo = Eldoraign / Menlo = Menlopark / Mont = Montana / Hpt = Hartebeespoort /Hill = Hillview / Garsf = Garsfontein

Sagtebal
Seuns Liga 6: PNHS v/s HTS Tuine, 26 Augustus 2022, Weg
Skool PN Pepps PN   PN   PN HTS T PN HTS T
Sagtebal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns 15 0         9 10 9 3
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 3 - 1 - 3 - 6 -
Gelykop 0 - 0 - 1 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 0 - 0 - 1 - 0 -

Pepps = Pepps Motheong
Beste veldwerker: Tinashe Chikari / Beste kolwer: Zain Vorster /
Speler van die wedstryd: Lourens du Plessis

Dogters Liga 4: PNHS v/s Oos Moot, 26 Augustus 2022, weg
Skool PN OM PN OMt PN OM PN OM    
Sagtebal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 0/19A 0/19A    
Dogters 2 14 1 18 6 14 4 13    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 1 - 3 - 2 - - -
Gelykop 1 - 0 - 0 - 1 - - -
Verloor 1 - 3 - 1 - 1 - - -

Beste veldwerker: Anmarie Malan / Beste kolfwerk: Mia Cloete / Speler van die wedstryd: Mia Cloete

Rugby: H/S Wilgers Sewes, 26 / 27 Augustus
Skool PN CH PN Eras PN BW PN Eras    
Rugby 0/15A 0/15A 0/15A 0/15B 0/15A 0/15A 0/15A 0/15A    
Seuns 15 5 50 0 0 5 0 24    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 2 - 2 - 2 - - -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - - -
Verloor 0 - 0 - 1 - 2 - - -

CH = Curro Hazeldean / Eras = Erasmus / Bw = Brandwag

Skool PN WilgE PN Stofb PN BB PN Suth PN CH
Rugby 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A 0/17A
Seuns 0 29 12 17 12 10 17 12 17 22
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 1 - 2 - 2 -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 2 - 2 - 2 - 3 -

Wilg = Wilgers / Stofb = Stofberg / BB = Blou Bulle Rugby Akademie / Suth = Sutherland / CH = Curro Hazeldean

Liga 2: Jukskeipark, 27 Augustus 2022
Skool PN Mont PN Garsf PN AHS PN Hpt    
  0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A
  Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns    
Uitslag 5⅟₂ 9⅟₂ 8 7 7⅟₂ 7⅟₂ 8 7    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 1 - 1 - 2 - - -
Gelykop 0 - 0 - 1 - 1 - - -
Verloor 4 - 4 - 4 - 4 - - -

Mont = Montana / Gars = Garsfontein / AHS = Afrikaans Hoër Seuns / Hpt = Hartebeespoort

Skool PN Garsf PN Won PN Hpt        
  0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A
  Dogters Dogters Dogters Dogters Dogters Dogters        
Uitslag 4⅟₂ 10⅟₂ 9⅟₂ 5⅟₂ 8 7        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 2 - 3 - - - - -
Gelykop 0 - 0 - 0 - - - - -
Verloor 2 - 2 - 2 - - - - -

Garsf = Garsfontein / Won = Wonderboom / Hpt = Hartebeespoort

Skool PN Garsf PN Mont PN JV PN Mont    
  0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A
  Gemeng Gemeng Gemeng Gemeng Gemeng Gemeng Gemeng Gemeng    
Uitslag 8 7 10⅟₂ 4⅟₂ 7 8 9⅟₂ 5⅟₂    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 3 - 3 - 4 - 0 -
Gelykop 1 - 1 - 1 - 1 - 0 -
Verloor 1 - 1 - 2 - 2 - 0 -

JV = John Vorster / Gars = Garsfontein / Mont = Montana

Skool PN HTS T PN Garsf PN JV PN AHS    
  0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A
  Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns    
Uitslag 13 2 8 7 7 8 8 7    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 4 - 4 - 5 - 0 -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 1 - 2 - 2 - 0 -

JV = John Vorster / AHS = Afrikaans Hoër Seuns / HTST = Hoër Tegniese Skool Tuine /Garsf = Garsfontein

Skool PN AHS PN HTS T   pt        
  0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B
  Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns        
Uitslag 8 7 12⅟₂ 2⅟₂            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 4 - - - 0 - 0 -
Gelykop 0 - 0 - - - 0 - 0 -
Verloor 1 - 1 - - - 0 - 0 -

AHS = Afrikaans Hoër Seuns / HTS T = Hoër Tegniese Skool Tuine

Sport buite skoolverband
  • Baie geluk aan Janeco Coetzee wat in die Gauteng span opgeneem is wat aan die Inter-provinsiale Lewensredding Kampioenskappe op 6 / 7 Augustus 2022 in Kaapstad deelgeneem het.
  • Janeco het ook deelgeneem aan die Nasionale Lewensredding Kampioenskappe in Port Elizabeth waar hy 3 brons medaljes verower.
Akademie: Tweede Kwartaal Top 10
GRAAD 8
  1. ELLIS, LARISSA 94,73%
  2. KOEKEMOER, LEANDRÉ 93,61%
  3. JANSSEN, SASHA 92,05%
  4. SMITH, MIKAYLA 91,86%
  5. LOUW, ROHAN 91,36%
  6. DE WET, MIKAYLA 90,94%
  7. VAN RENSBURG, LEILA 90,64%
  8. DU PLESSIS , MARX 89,60%
  9. SCHUTTE, LIANÉ 89,25%
  10. FOURIE , KAYLA 89,17%
GRAAD 9
  1. LOUW, SHENÉ 95,34%
  2. HAARHOFF, BEATE 87,28%
  3. MUHAMMED, KAELO 87,04%
  4. JOSLING, DELINDA 86,69%
  5. VAN DER WATT, EGIN 86,67%
  6. JOUBERT , ZANTHÉ 86,41%
  7. MALAN , DONOVAN 85,18%
  8. MATHIBELA , PETREEN 82,19%
  9. PIETERSE, DAVIE 81,80%
  10. WINDELL , SHARMONIQUE 81,45%
GRAAD 10
  1. PRETORIUS , JUANÉ 89,88%
  2. LOMBARD , BEA-MAE 83,78%
  3. VD WESTHUIZEN, NIKA 79,12%
  4. JANSEN , KAYLEEN 78,67%
  5. BOSMAN , ARMAND 77,26%
  6. TALJAARD , CLARISZA 76,40%
  7. VENTER , TAMMI 76,07%
  8. HAARHOFF , ANDRÉ 76,05%
  9. SMIT, TIANE 75,25%
  10. VAN STADEN, CAITLIN 74,93%
GRAAD 11
  1. BRAND , ISTELLE 89,14%
  2. ESTERHUIZEN ,DEVON 86,89%
  3. LANGLEY , LISA 85,96%
  4. ELS , JEMMA 85,34%
  5. NAUDE, SUNÉLE 85,16%
  6. GOUWS , ULRICH 85,14%
  7. NIEMAND, NANTES 84,84%
  8. WRIGHT , TONEI 83,10%
  9. KUHN, JADE 82,98%
  10. J V RENSBURG , MARCO 81,95%
GRAAD 12
  1. SCHOLTZ , HESMARI 92,38%
  2. VAN NIEKERK , NICOLA 88,90%
  3. VAN WYK , ZUANE 87,56%
  4. COETZEE , JANECO 86,68%
  5. VOS , MONIKA 85,75%
  6. VAN LILLE , KAITLIN 84,83%
  7. BRONKHORST, XANDER 83,90%
  8. VAN DER WALT , KEANA 83,81%
  9. VAN ROOYEN, SIMONE 83,59%
  10. PISANO, CHARIZE 83,20%
Kultuur: Noorderkruin Kunstefees

Baie geluk aan Micaylee Aila Richter (graad 8) wat ‘n A++ verwerf het vir Akrobaat Dans Solo.

Leierskap: PN Raad 2022 / 23

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die PN-Raad:

Graad 10:

Marnique Breytenbach, Anja Brooks, Cindy de Koker, Bea-Mae Lombard, Rina Mamabolo, Juané Pretorius, Ruben Beukes, Armand Bosman, Schalk Fourie, André Haarhoff en Dillin Harmse

Graad 11:

Anré Aylward, Zandri Botha, Mignon de Klerk, Nelmari Driescher, Jemma Els, Taryn Hayes, Kayla Jacobs, Anouk Janse van Rensburg, Chanel Labuschagne, Kelly Mlambo, Marang Mothupi, Sunéle Naude, Shauwron Oliphant, Cathleen Roets, Lisa van Zyl, Guillaume du Toit, Andrew Durdle, Ludwig Erasmus, Ulrich Gouws, Carel Greyling, Luchen Groenewald, Johan Jacobs, Marco Janse van Rensburg, Zander Kruger, Owen Kűhn, Nantes Niemand, Wian Rynners en Dehan Smit.

Waarde-balkies:

Baie geluk aan ons leerders wat waarde-balkies verower het:

  • Marcel Botha (graad 8) vir respek.
  • Angelique Potgieter (graad 11) vir verantwoordelikheid.
Merietefunksie 2022
  • Alle leerders wat gedurende 2021 trofee ontvang het by die Merietefunksie moet dit asseblief terugbesorg by Me. Du Plessis.
  • Alle leerders wat provinsiale of nasionale kleure ontvang het vir aktiwiteite buite skoolverband moet asb. bewyse daarvan inhandig by Mev. Swanepoel.
Leerder Ondersteuning: Noorderlig

Ondersteun asb ons omgee trollies wat tans staan by Wonderliggiefees. Enige nie-bederfbare produkte sal waardeer word.

Kom ondersteun asb ons Revue en koor wat ten bate van Noorderlig optree op Dinsdag 30 Augustus by Wonderliggiefees.


Program vir die week
Maandag, 29 Augustus:
  • Graad 8 – 11, dag 4.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Krieket: PNHS 2 v/s John Vorster 2, 14H30, tuis.
  • Sagtebal: Gauteng-Noord proewe seuns 0/14 en 0/15, 14H30, PNHS.
Dinsdag, 30 Augustus:
  • Graad 8 – 11, dag 5.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Krieket: PNHS 0/14A v/s Wagpos, 14H30, tuis.
  • Revue-en kooroptrede, 18H20, Wonderliggie Fees
Woensdag, 31 Augustus:
  • Graad 8 – 11, dag 6.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Akademiese uur graad 8 – 11, 14H15 – 15H15.
  • Sagtebal: Gauteng-Noord proewe dogters 0/14 en 0/15, 14H30, Montana.
  • Sagtebal: Gauteng-Noord proewe dogters 0/16 en 0/19, 14H30, Oos Moot.
  • Landloop: 2km Dash, 14H30, Boys High.
  • Netbal Fast Five, 15H00, Montana.
  • Sagtebal: PNHS Seuns 0/19 A v/s Hawks (vriendskaplik), 18H00, tuis.
  • Sagtebal: PNHS Dogters 0/19 A v/s Titans (vriendskaplik), 18H00, tuis.
  • Finansiële Komitee vergadering, 17H15, Konferensiekamer.
  • Uitvoerende Komitee vergadering, 19H00, Konferensiekamer.
Donderdag, 1 September:
  • Graad 8 – 11, dag 1.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Lentedag: Leerders graad 8 – 11 trek gewone klere aan en skenk ‘n produk vir Noorderlig.
  • Krieket: PNHS 0/15A v/s Wonderboom, 14H30, tuis.
  • PN-Raad inhuldiging, 18H00, binneplein.
Vrydag, 2 September:
  • Graad 8 – 11, dag 2.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Revue: optrede by Mosaic teater. Vertrek om 12H30 by PNHS.
  • Rugby 7’s: 0/15, 15H00, Sutherland.
  • Sagtebal: Seuns 0/15 en 0/19 B, 14H30, Wagpos, weg.
Saterdag, 3 September:
  • Gasvryheidstudies: High Tea, 06H30. Gaste 10H30, restaurant.
  • Kansvatter Redenaars: L/S Constansiapark, 07H00.
  • Revue: optrede by Mosaic teater,(hangende Vrydag uitslag).
  • Sagtebal: Dogters v/s Montana, 09H00, weg.
  • Krieket Liga 1: PNHS 1 v/s Sutherland, 09H00, tuis.
  • Rugby 7’s: 0/17, 09H00, Sutherland.
Maandag, 5 September:
  • Graad 8 – 11, dag 3.
  • Graad 12: Rekordeksamen.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Krieket: PNHS 2 v/s Eldoraigne 2, 14H30, weg.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug