Omsendbrief 26/2022

Omsendbrief 26/2022


Administratief
August 22, 2022


OB: 26 / 2022

Geagte ouers
Lief en Leed
  • Baie welkom aan die volgende studente wat vir hul waarnemingstydperk by ons aangesluit het: Mej. S. Deysel (AROS) vir Wiskudige Geletterdheid, Mej. R Coetzer (AROS) vir Wiskunde, Mej. B Bosch (AROS) vir Afrikaans, Mej. K Breedt (AROS) vir Lewenswetenskap, Mnr. D Dunsterville (UNISA) vir Engels, Mej. M Driescher (PUKKE) vir Geskiedenis.
  • Baie sterkte vir ons eie assistente wat ook met hul waarnemingstydperk begin: Mej. K Avenant (AROS) vir Engels, Mej. C Bronkhorst (AROS) vir Wiskunde, Mnr. Z Gouws (UNISA) vir Geskiedenis en Mnr. R Steyn (PUKKE) vir LO.
Landloop
Landloop Liga 3: Midstream College, 10 Augustus 2022

Seuns 0/14:

Shon-dré Scheun (15de) en Rohan Horn (42ste)

Dogters 0/14:

Simoné de Koker (3de), Marlene Jansen van Rensburg (52ste) en Jessica van Jaarsveld (54ste)

Seuns 0/15:

Junior Bokwa (19de), Heinrich Buitendag (22ste) en Henrico van Tonder (34ste).

Dogters 0/15:

Elisma van Wyk (23ste), Chane de Lange (26ste), Ashlee Jordaan (32ste) en Ezmerelda Vivier (37ste)

Seuns 0/16:

Schalk Fourie (6de) en Leonardo Pretorius (58ste).

Dogters 0/16:

Cindy de Koker (21ste), Carla Ackerman (28ste) en Zelda Niemand (30ste)

Seuns 0/17:

Marco Jansen van Rensburg (34ste)

Dogters 0/19:

Danica Grobler (24ste), Megan Oosthuizen (34ste) en Lenushke van Niekerk (35ste)

Sagtebal
Seuns Liga 5: PNHS v/s H/S Tuine, 18 Augustus 2022, Weg
Skool PN Tuine PN Tuine PN Tuine PN Tuine PN Tuine
Sagtebal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns     15 0 15 15 3 12 12 6
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 3 - 1 - 3 - 5 -
Gelykop 0 - 0 - 1 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 0 - 0 -   - 0 -
Dogters Liga 3: PNHS v/s Hartebeespoort, 19 Augustus 2022, Tuis
Skool PN Hpt PN Hpt PN Hpt PN Hpt    
Sagtebal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 0/19A 0/19A    
Dogters 11 4 13 3 15 0 12 9    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 1 - 3 - 2 - - -
Gelykop 1 - 0 - 0 - 1 - - -
Verloor 0 - 2 - 0 - 0 - - -
Netbal: Fast Five, Garsfontein, 17 Augustus 2022
Skool PN Menlo PN Waterkl            
Netbal 0/15A 0/15A 0/15B 0/15C            
Dogters 5 23 2 32            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - - - - - - -
Gelykop 0 - 0 - - - - - - -
Verloor 1 - 1 - - - - - - -
Skool PN Menlo PN Eldorai PN Waterkl        
Netbal 0/18A 0/18A 0/18B 0/18B 0/18B 0/18A        
Dogters 9 25 9 31 4 44        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - - - - -
Gelykop 0 - 0 - 0 - - - - -
Verloor 1 - 1 - 1 - - - - -
Gholf

16 Aug:

PNHS 1 v/s Midstream 1 (Akasia). PNHS 1 wen 51 – 41. Dit was ons 1ste span se derde ligawedstryd waarvan hulle 3 wen. PNHS 3 v/s Midstream 3 (Akasia). PNHS 3 verloor 0 - 4. Dit was ons 3de span se eerste ligawedstryd.

17 Aug:

PNHS 2 v/s Wagpos 2 (Akasia). PNHS 2 verloor met 4 wedstryde teenoor 0. Ons 2de span het 3 ligawedstryde gespeel waarvan hulle 2 gewen en 1 verloor het.

Baie geluk aan Leigh loots, hy het deurgedring na die finale rondte vir Gauteng-Noord en val onder die top 20 spelers in Pretoria. Leigh speel op Maandag, 22 Augustus by Windgate Park sy finale rondte proewe. Baie sterkte!

Liga 1: Jukskeipark, 20 Augustus 2022
Skool PN AHS PN HTS T PN Hpt PN Hpt PN Ak
  0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A
  Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Dogters Dogters Dogters Dogters
Uitslag 2⅟₂ 12⅟₂ 7 8 4⅟₂ 10⅟₂ 7 8 8 7
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - 0 - 1 -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 2 - 3 - 1 - 1 -

AHS = Afrikaans Hoër Seuns / HTS T = Hoër Tegniese Skool Tuine / Hpt = Hartebeespoort / Ak = Akasia

Skool PN JV PN Gars PN Mon        
  0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A 0/16A
  Gemeng Gemeng Gemeng Gemeng Gemeng Gemeng        
Uitslag 8 7 7 8 7⅟₂ 7⅟₂        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 1 - 0 - 0 -
Gelykop 0 - 0 - 1 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 1 - 1 - 0 - 0 -

JV = John Vorster / Gars = Garsfontein / Hpt = Hartebeespoort / Ak = Akasia

Skool PN JV PN AHS PN HTST        
  0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A 0/19A
  Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns        
Uitslag 10⅟₂ 4⅟₂ 7 8 15₂ 0        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 2 - 0 - 0 -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 1 - 1 - 0 - 0 -

JV = John Vorster / AHS = Afrikaans Hoër Seuns / HTST = Hoër Tegniese Skool Tuine

Skool PN JV PN AHS PN Hpt        
  0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B 0/19B
  Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns Seuns        
Uitslag 10⅟₂ 4⅟₂ 12⅟₂ 2⅟₂ 7₂ 8        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 2 - 2 - 0 - 0 -
Gelykop 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 0 - 1 - 0 - 0 -

JV = John Vorster / AHS = Afrikaans Hoër Seuns / Hpt = Hartebeespoort

Krieket

20 Augustus:

PNHS 1 v/s Wagpos 1 (Tuis): PNHS kolf eerste en teken 167 / 10 aan in 38 beurte. Goeie kolfwerk van Mark Gorman 27 van 43 balle, Wian Rynners 28 van 39 balle, Andrew Durdle 23 van 44 balle en JJ du Raan 24 nun.van 34 balle. Wagpos gaan ons telling verby in die 29ste beurt met 168 / 6. Goeie boulwerk van JJ du Raan met 2 / 36 in 8 beurte. Goeie veldwerk van Mark Gorman met 2 skitterende vangskote. Wagpos wen met 4 paaltjies. Dit was ons eerste ligawedstryd.

Kultuur: Mnr. en Mej PNHS, 16 Augustus 2022

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het. Baie geluk aan die volgende wenners:

PNHS gunsteling: Marnique Breytenbach

Mnr. Fotogenies: Franco Cohen
Mej. Fotogenies: Charize Pisanó

Mnr. Persoonlikheid: Andrew Durdle
Mej. Persoonlikheid: Natasha Sikisi

2de Prins: Floris Brand
2de Prinses: Mignon de Klerk

1ste Prins: Schalk Fourie
1stePrinses: Simoné van Rooyen

Mnr. PNHS: Kade Wyngaard
Mej. PNHS: Marnique Breytenbach

Kultuur: Toneelaand, 18 Augustus 2022

Baie geluk aan ons twee toneelgroepe met skitterende optredes.

Wraak, Waansin en Vida de Winter:

Chrishelle Nieuwoudt, Johan Jacobs, Sunélé Naude, Devon Esterhuizen, Xander Bronkhorst, Marique Bam, Delinda Josling, Anouk Jansen van Rensburg, Nantes Niemand, Beate Haarhoff, Leandre koekemoer en Shauwron Oliphant.

Shakespeare’s Got Talent:

Chanel Oosthuizen, Xander Bronkhorst, Jemma Els, Jandré Malan, Dané Louw, Neels van der Merwe, Danell Beyleveld, Anke Stoltz, Miche-Lee Janse van Rensburg, Carindie Venter, Roland Eckley, Helena Fourie, Kade Wyngaard, Sumarie Botha, Luzuko Matlala en Carindie Venter.

Kultuur: PNNK, 19 Augustus 2022

Dankie vir al ons deelnemers. Baie geluk aan die volgende wenners:

Dans (solo): Marnique Breytenbach.
Dans (groep): “Jailhouse Rock”
Sang (solo): Marlia Botha
Sang (duet): “Black”
Matriek uitdaging: (dans): “Dancing Queens”
Matriek uitdaging (drama): “Historia in Pretoria”
Instrumental: Ivan van Zyl
Algehele Wenner: Marnique Breytenbach en Marlia Botha

Noorderkruin Kunstefees:

Baie geluk aan Donia Janse van Rensburg: Konvensionele Kontemporêre Dans Solo A++ asook vir Akrobaat groep: A++.

Leerder Ondersteuning: Noorderlig

Kan leerders asb enige skoolklere wat hul nie gebruik nie aan die nooderhoekie skenk. Dit sal opreg waardeer word. Ons vra dat alle leerders hierdie week enige toiletware bv., seep, onderarm rol of spuitgoed kan saambring en in ons Trollie van hoop gooi.

Merietefunksie 2022
  • Alle leerders wat gedurende 2021 trofee ontvang het by die Merietefunksie moet dit asseblief terugbesorg by Me. Du Plessis.
  • Alle leerders wat provinsiale of nasionale kleure ontvang het vir aktiwiteite buite skoolverband moet asb. bewyse daarvan inhandig by Mev. Swanepoel.

Program vir die week
Maandag, 22 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 5
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • PN-Raadvergadering, 14H30 -15H30, K 82.
Dinsdag, 23 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Krieket: PNHS 0/14A v/s Wagpos, 14H30, tuis.
  • Sagtebal Akademievergadering, 18H00, Personeelkamer.
Woensdag, 24 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Akademiese uur graad 8 – 11, 14H15 – 15H15.
  • Sagtebal: Dogters 0/14 en 0/16 proewe, 14H30, Eldoraigne.
  • Sagtebal: Dogters 0/15 en 0/19 proewe, 14H30, Wilgers.
  • Landloop: Liga 3, 14H30, Waterkloof.
  • Netbal Fast Five, 15H00, Menlopark.
Donderdag, 25 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Krieket: PNHS 0/15A v/s Overkruin, 14H30, weg.
  • PN-Raad kamp, Zwartkloof, vertrek om 15H00 vanaf PNHS.
Vrydag, 26 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • PN-Raad kamp, Zwartkloof.
  • Rugby 7’s: 0/15, 15H00, Wagpos.
  • Sagtebal: Seuns v/s HTS Tuine, 14H30, tuis.
  • Sagtebal: Dogters v/s Oos Moot, 14H30, weg.
Saterdag, 27 Augustus:
  • PN-Raad kamp, Zwartkloof.
  • Krieket Liga 1: PNHS 1 v/s Overkruin, 09H00, weg.
  • Rugby 7’s: 0/17, 09H00, Wagpos.
Sondag, 28 Augustus:
  • PN-Raad terug by PNHS om 12H00.
Maandag, 29 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Krieket: PNHS 2 v/s Wagpos 2, 14H30, weg.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug