Omsendbrief 25/2024
Administratief
August 19, 2024
OB: 25 / 2024
Geagte ouers
Lief en Leed
- Ons groet Mnr. JP Naudé, student van UNISA, wat sy waarnemingstydperk vandag voltooi en wens hom sterkte toe vir sy studies.
- Sterkte aan ons graad 12’s wat Vrydag begin het met hul rekordeksamen.
Krieket
12 Augustus:
PNHS 2 v/s Midstream College 2. Midstream College kolf eerste en behaal 284 / 1 in 20 beurte. PNHS volg op met 49 / 10. Midstream College wen met 235 lopies. Dit was ons eerste ligawedstryd.
14 Augustus:
PNHS 0/15 A v/s Eldoraigne 0/15 A. PNHS kolf eerste en behaal 67 / 10 in 18.5 beurte. Eldoraigne 0/15 A volg op met 69 / 0. Eldoraigne 0/15 A wen met 10 paaltjies. Dit was ons eerste ligawedstryd.
Sagtebal
Seuns Liga 6: PNHS v/s Wagpos, 16 Augustus 2024, tuis.
Seuns | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/14 A | PN | 7 | Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 3 |
0/14 A | Wagp | 8 | |
0/15 A | PN | 14 | Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 0 |
0/15 A | Wagp | 2 | |
0/16 A | PN | Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 0 | |
0/16 A | 0 | ||
0/19 B | PN | 13 | Gewen: 3, Gelykop: 1, Verloor: 3 |
0/19 A | Wagp | 12 | |
0/19 A | PN | 16 | Gewen: 6, Gelykop: 1, Verloor: 0 |
0/19 A | Wagp | 5 |
0/14 A: Beste kolwer: Zivan Bezuidenhout
Speler van die wedstryd: Pedri Engelbrecht
0/15 A: Beste kolwer: Herco Venter
Speler van die wedstryd: Raynhard Bosman
0/19 A: Beste kolwer: Anthony Smith
Speler van die wedstryd: Anthony Smith
0/19 B: Beste kolwer: Clayton van der Colff
Speler van die wedstryd: Duncan Paulsen
Dogters Liga 4: PNHS v/s H/S Centurion, 17 Augustus 2024, tuis
Dogters | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/14 A | PN | 18 | Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2 |
0/14 A | Cen | 3 | |
0/15 A | PN | 17 | Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3 |
0/15 A | Cen | 1 | |
0/16 A | PN | 4 | Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3 |
0/16 A | Cen | 8 | |
0/19 A | PN | 3 | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 4 |
0/19 A | Cen | 18 |
Dogters | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/14 B | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3 | ||
0/14 B | |||
0/15 B | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/15 B | |||
0/16 B | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/16 B | |||
0/19 B | PN | 6 | Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
0/19 B | Cen | 4 |
0/14 A: Beste Kolwer: Ruché Mollentze
Speler van wedstryd: Wiandri Viviers
0/15 A: Beste kolwer: Anelskha van Dyk
Speler van die wedstryd: Anelskha van Dyk
0/16 A: Beste kolwer: Ame van der Westhuizen
Speler van die wedstryd: Elmari Fourie
0/19 A: Beste kolwer: Nakita Horn
Speler van die wedstryd: Jesica du Plessis
0/19 B: Beste kolwer: Kimberley Chatadza
Speler van die wedstryd: Jody Els
Jukskei: Liga 1: Jukskeipark, 17 Augustus 2024
Seuns | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/16 A | PN | 5 | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
0/16 A | Mon | 9 | |
0/16 A | PN | 5 | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2 |
0/16 A | Gars | 10 | |
0/16 | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/16 | |||
0/16 | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/16 | |||
0/16 | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/16 |
Mon = Montana /Gars = Garsfontein
Seuns | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/19 A | PN | 7 | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
0/19 A | Gars | 8 | |
0/19 A | PN | 7 | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2 |
0/19 A | AHS | 8 | |
0/19 A | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 A | |||
0/19 A | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 A | |||
0/19 A | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 A |
Gars = Garsfontein / AHS = Afrikaans Hoër Seuns
Dogters | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/19 A | PN | 7 | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
0/19 A | JVs | 9 | |
0/19 A | PN | 2 | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2 |
0/19 A | Gars | 11 | |
0/19 A | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 A | |||
0/19 A | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 A | |||
0/19 A | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 A |
JV = HTS John Vorster / Gars = Garsfontein
Dogters | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/19 B | PN | 8 | Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0 |
0/19 B | JVs | 7 | |
0/19 B | PN | 14 | Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0 |
0/19 B | FHO | 10 | |
0/19 B | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 B | |||
0/19 B | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 B | |||
0/19 B | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 B |
JV = HTS John Vorster / FHO = FH Odendaal
Gemeng | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/19 A | PN | 10 | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
0/19 A | Tuine | 4 | |
0/19 A | PN | 9 | Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
0/19 A | FHO | 4 | |
0/19 A | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 A | |||
0/19 A | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 A | |||
0/19 A | Gewen: , Gelykop: , Verloor: | ||
0/19 A |
T = Tuine / FHO = FH Odendaal
Kultuur
PNHS Graffiti Kompetisie 2024
Baie dankie aan almal wat ingeskryf en ondersteun het. Baie geluk aan die volgende wenners:
3de plek: Tristan Booyens, Jany Steyn, Inge Meyer, Amelia Grobler en Anja Nagel.
2de plek: Bianca Nel, Caitlyn van Staden, Feané Reis, Vicky Hurn, Lisa van der Walt.
1ste plek: Ian van der Zel, Xander Walkinshaw, McKay Klopper en Menisha Heyneke.
Finansiële Sake
Geagte ouers neem asseblief kennis dat die skool se bankbesonderhede gaan verander omdat dit vir die skool verskeie voordele sal inhou. Ons nuwe rekening skuif na FNB: takkode: 210554 en nuwe rekeningnommer 63096257738.
Inskrywings Graad 8 2025
Neem asseblief kennis dat die Gauteng Departement van Onderwys aangekondig het dat die aanlyn aansoek proses verleng word vanaf Donderdag, 11 Julie 2024 tot Woensdag, 14 Augustus 2024.
Sedert 2017 word slegs aanlynaansoeke aanvaar. U kan vanaf Donderdag, 11 Julie 2024 om 08:00 aansoek doen by www.gdeadmissions.gov.za en u sal ʼn waglys- / verwysingsnommer ontvang, bewaar dit asseblief. Om u aansoek te verifieer het u 7 dae, nádat aanlyn aansoek gedoen is, om die volgende dokumentasie by die skool in te dien, of u kan dit tydens die aanlyn aansoek elektronies aanheg:
- GESERTIFISEERDE geboortesertifikaat van leerder
- GESERTIFISEERDE bewys van u fisiese woonadres (SLEGS water en elektrisiteit rekening of huurkontrak. GEEN selfoonrekeninge of klere rekeninge word aanvaar nie)
- GESERTIFISEERDE laerskoolrapport (nuutste) van u kind
- GESERTIFISEERDE afskrifte van ouers/voogde se ID-dokumente
Neem asseblief kennis dat die volgende voorkeur orde gebruik word deur die Departement van Onderwys vir plasing:
1ste voorkeur: Skool is binne die voedingsarea vanaf fisiese woonadres (naaste na verste)
2de voorkeur: Broer of suster tans in H/S Pretoria-Noord
3de voorkeur: Skool is binne die voedingsarea vanaf ouer se werksadres
4de voorkeur: Skool is binne ‘n radius van 30km vanaf die fisiese woonadres
5de voorkeur: Skool is buite ‘n radius van 30km vanaf die fisiese woonadres
Ons administratiewe dames is elke dag tydens skoolure 07H00 – 14H00 beskikbaar om u behulpsaam te wees. Enige navrae kan ook gerig word by 012 546 6950 of by [email protected].
Baie sterkte met die inskrywingsproses.
Program vir die week
Maandag, 19 Augustus:
- Graad 8 – 11, dag 4.
- Graad 12 Rekordeksamen
- Detensie, 14H15 – 16H15
- Sagtebal: 0/19 Gauteng-Noord proewe, 14H30, PNHS.
- Gholf: PNHS 1 v/s Oos Moot, 14H30, Akasia gholfklub.
PNHS 2 v/s Wagpos, 14H30, Akasia gholfklub.
Dinsdag, 20 Augustus:
- Graad 8 – 11, dag 5.
- Graad 8 – 11 Toetsdag.
- Graad 12 Rekordeksamen
- Krieket: PNHS 0/14 A v/s Wonderboom 0/14 A, 14H30, weg.
Woensdag, 21 Augustus:
- Graad 8 – 11, dag 6.
- Graad 12 Rekordeksamen
- Akademiese periode 8-11, 14H15 – 15H15.
- Krieket: PNHS 0/14 A v/s Wonderboom 0/14 A, dag 2, 14H30, weg.
PNHS 0/15 A v/s Laudium 0/15 A, dag 1, 14H30, tuis.
Donderdag, 22 Augustus:
- Graad 8 – 11, dag 1.
- Graad 8 – 11, Toetsdag.
- Graad 12 Rekordeksamen
- Krieket: PNHS 0/15 A v/s Laudium 0/15 A, dag 2, 14H30, tuis.
- PN-Raad kamp, vertrek om 15H00.
Vrydag, 23 Augustus:
- Graad 8 – 11, dag 2
- Graad 12 Rekordeksamen.
- PN-Raad kamp.
- Rugby:0/15 Sewe’s Toernooi, 14H30, Wilgers.
0/17 Sewe’s Toernooi, 14H30, Sutherland.
Saterdag, 24 Augustus:
- Gasvryheidstudies: Graad 11 “High Tea” 06H30 – 14H00.
- Rugby:0/15 Sewe’s Toernooi, 09H00, Wilgers.
0/17 Sewe’s Toernooi, 09H00, Sutherland. - Krieket: PNHS 1 v/s Laudium, 09H00, weg.
- Jukskei liga 2, 09H00, Jukskeipark.
- PN-Raad kamp
Sondag, 25 Augustus:
- PN-Raad kamp, terug by PNHS om en by 12H00.
Maandag, 26 Augustus:
- Graad 8 – 11, dag 3.
- Graad 12 Rekordeksamen.
- PN-Raad: Hoofleierverkiesing.
- Detensie, 14H15 – 16H15
- Krieket Liga 2: PNHS 2 v/s Overkruin 2, 14H30, tuis.
Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof