Omsendbrief 23/2024

Omsendbrief 23/2024


Administratief
August 05, 2024


OB: 23 / 2024

Geagte ouers

Lief en Leed

  • Ons het op 31 Julie van ons jeugwerker, Mnr. T Jacobs, afskeid geneem wat ‘n pos in Nelspruit aanvaar het.
  • Die poste van jeugwerker en maatskaplike dienste is nou gekombineer en ons verwelkom vir Mev. C Samons vanaf 1 Augustus in hierdie nuwe pos.

Landloop Liga 3: H/S Erasmus, 31 Julie 2024

Ouderdom Atleet Plek
Dogters 0/14 Jamilla Buff 31
  Charney Badenhorst 37
  Jessica Potgieter 74
Seuns 0/14 Dané Greeff 78
  Heino Schuster 23
  Caleb Jooste 36
  Matthys Benecke 59
Dogters 0/15 Lianka Wurth 36
Seuns 0/15 Matthew Roselt 27
Dogters 0/16 Simoné de Koker 8
Seuns 0/16 Shon-dré Scheun 24
Dogters 0/17 Mikyle Willemse 35
  Ezmerelda Vivier 14
  Ashlee Jordaan 36
  Antonette Steenkamp 46
Seuns 0/17 Junior Bokwa 12
  Maurice Munro 34
  Henrico van Tonder 50
Dogters 0/19 Cindy de Koker 18

Algehele Uitslae
Junior Meisies 13de
Junior Seuns: 14de
Senior Meisies: 12de
Senior Seuns: 13de

Gholf: Liga 3, 30 Julie 2024, Akasia Gholfklub

PNHS 1 v/s Menlopark 3:

Menlopark 3 wen met 51 teenoor 42, Geluk aan Regardt du Preez (19-16), wat sy wedstryd wen. Dit was ons derde ligawedstryd, waarvan ons twee wen en een verloor.

PNHS 2 v/s Montana 2:

PNHS 2 verloor met 0 wedstryd teenoor 4. Dit was ons derde ligabepaling waarvan ons drie verloor.

Sagtebal

Seuns Liga 3: PNHS v/s Homespun, 31 Julie 2024, tuis

Seuns Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 0 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/14 A HS 7  
0/15 A PN 11 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A HS 5  
0/16 A PN 11 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A HS 5  
0/19 B PN 2 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/19 A HS 20  
0/19 A PN 6 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 0
0/19 A HS 6  

0/14 A: Beste kolwer: Dylan du Plessis
0/14 A: Speler van die wedstryd: Dylan du Plessis 0/15 A: Beste kolwer: Edowhan Shcwartz
0/15 A: Speler van die wedstryd: Rynhard Bosman 0/16 A: Beste kolwer: Malan Bezuidenhout
0/16 A: Speler van die wedstryd: Jayden Neethling 0/19 A: Beste kolwer: Jean Swart
0/19 A: Speler van die wedstryd: Donovan Wallendorf 0/19 B: Beste kolwer: Jacques Runnals
0/19 B: Speler van die wedstryd: Jacques Runnals

Seuns Liga 4: PNHS v/s PEPPS Methaong, 2 Augustus 2024, tuis

Seuns Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 12 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/15 A PM 0  
0/15 A PN 19 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A PM 0  
0/16 A PN 14 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A PM 0  
0/19 B PN 18 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/19 A PM 14  
0/19 A PN 15 Gewen: 3, Gelykop: 1, Verloor: 0
0/19 A PM 2  

0/14 A: Vriendskaplik
0/15 A: Beste kolwer: Herco Venter
0/15 A: Speler van die wedstryd: Jayden de Villiers 0/16 A: Beste kolwer: Kaleb Snyman
0/16 A: Speler van die wedstryd: Malan Bezuidenhout 0/19 A: Beste kolwer: Anthony Smith
0/19 A: Speler van die wedstryd: Anthony Smith
0/19 B: Beste kolwer: Jacques Runnals
0/19 B: Speler van die wedstryd: Runnals

Dogters Liga 3: PNHS v/s H/S Zwartkop, 3 Augustus 2024, tuis

Dogters Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 2 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/14 A Z 16  
0/15 A PN   Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/15 A Z    
0/16 A PN 7 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/16 A Z 6  
0/19 A PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/19 A Z 8  
Dogters Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN 13 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/14 B Z 16  
0/15 B PN    
0/15 B Z    
0/16 B PN    
0/16 B Z    
0/19 B PN   Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/19 B Z    

0/14 A: Beste Kolwer: Janica Roodt
0/14 B: Beste kolwer: Bianca vd Merwe
0/16 A: Beste kolwer: Larissa Els
0/19 A: Beste kolwer: Anneke Le Roux
Speler van wedstryd: Janica Roodt
Speler van die wedstryd: Bianca vd Merwe
Speler van die wedstryd: Elmari Delport
Speler van die wedstryd: Alexis Mollentze

Krieket: PNHS 1 v/s H/S Overkruin (vriendskaplik), 3 Augustus 2024, tuis

Overkruin 1 kolf eerste en behaal 159 / 10. Goeie boulwerk van Jean Swart 4 paaltjies vir 26 lopies, Heinrich Buitendag met 2 paaltjies vir 32 lopies en Ulrich Breytenbach met 1 paaltjies vir 18 lopies. PNHS 1 volg op met 161 / 3. Goeie kolfwerk van Rohan Louw met 54* van 32 balle, Mark Gorman met 48 lopies van 35 balle en Jacques Runnals met 22 lopies van 12 balle. PNHS 1 wen met 7 paaltjies.

Kultuur

Kunswedstryde: Afrikaanse Kunsvereniging

Baie geluk aan:

  • Luan O’Callaghan wat ‘n A-simbole behaal vir Afrikaanse lied en “Gospel” lied en ook ‘n A+ vir Populêre lied in die vokaal afdeling.
  • Mia Rynners neem deel aan die voordrag afdeling en behaal ‘n A+ vir Voorbereide Redenaars, Gedramatiseerde Poësie, en Karakteruitbeelding. Verder verdien sy ook ‘n A++ vir Onvoorbereide Lees en Voorbereide Poësie en was ook item wenner in beide van hierdie afdelings.

Kunswedstryde: Noorderkruin Kunstefees

Baie geluk aan:

  • Beate Haarhoff wat deelneem aan die voordrag afdeling, sy behaal ‘n A++ vir Voorbereide Poësie.
  • André Haarhoff neem deel aan die voordrag afdeling en behaal ‘n A++ vir Voorbereide Poësie.

Akademie: Tweede Kwartaal: Top 10

Baie geluk aan ons top akademiese presteerders:

Graad 8 Persentasie
Mia Viljoen 93,68%
Nimrie Beyleveld 89,85%
Helé Lottering 88,27%
Charney Badenhorst 88,26%
Ziané Nel 87,01%
Jamilla Buff 86,38%
Tlotli Morake 85,47%
JP Thomas 84,44%
Remi van Kleef 84,37%
Mieke de Villiers 84,33%
Graad 9 Persentasie
Michael de Villiers 95,64%
Raynard Bosman 93,47%
Mia Rynners 92,99%
Allan Ribeiro 90,35%
Carli du Plessis 89,32%
Barco Lombard 87,43%
Danielle Louw 86,35%
Jayden Neethling 86,27%
Ruan Schoonraad 84,01%
Hanno Bennemeer 83,53%
Graad 10 Persentasie
Larissa Ellis 94,74%
Leila van Rensburg 91,38%
Leandre Koekemoer 91,02%
Cheyenne Pieterse 89,91%
Liané Schutte 88,93%
Annabelle van Wyk 87,53%
Mikayla Smith 85,02%
Kayla Fourie 84,74%
Rohan Louw 84,14%
Dehan Joubert 82,85%
Graad 11 Persentasie
Shené Louw 85,10%
Zanthé Joubert 83,77%
Beate Haarhoff 83,15%
Ettienne Botha 82,62%
Xanethe Mahon 81,90%
Kaelo Mohammed 81,54%
Delinda Josling 80,10%
Righardt Beytell 79,36%
Danielle Scholtz 79,17%
Sharmonique Windell 78,93%
Graad 12 Persentasie
Juané Pretorius 93,24%
Bea-Mae lombard 84,13%
Helena Fourie 83,10%
Vicky Hurn 82,82%
Tammi Venter 82,35%
Tiane Smit 81,40%
André Haarhoff 81,39%
Werdané van Deventer 80,60%
Nika van der Westhuizen 80,40%
Caitlin van Staden 78,49%

Kommunikasie: Ouerinligtingsgroepe per graad:

Ten einde kommunikasie te vergemaklik en meer effektief te bestuur, is daar nou inligtingsgroepe vir u as ouers op “WhatsApp”. Volg gerus die skakel(s) of QR kodes van die graad/grade waarin u kind(ers) is(Sien aanhangsel). Slegs administratiewe personeel of graadhoofde sal op hierdie groepe kommunikasie aan ouers deurgee.

80-jaar Herdenkingsdasse

Daar is nog ‘n paar van hierdie spesiale dasse beskikbaar. U kan dit teen die kosprys van R 80-00 bekom, by ons Finansies kantoor.

Finansiële Sake

Geagte ouers neem asseblief kennis dat die skool se bankbesonderhede gaan verander omdat dit vir die skool verskeie voordele sal inhou. Ons nuwe rekening skuif na FNB: takkode: 210554 en nuwe rekeningnommer 63096257738.

Inskrywings Graad 8 2025

Neem asseblief kennis dat die Gauteng Departement van Onderwys aangekondig het dat die aanlyn aansoek proses vanaf Donderdag, 11 Julie 2024 tot Maandag, 12 Augustus 2024 sal wees. Daar sal slegs 1 fase wees.

Sedert 2017 word slegs aanlynaansoeke aanvaar. U kan vanaf Donderdag, 11 Julie 2024 om 08:00 aansoek doen by www.gdeadmissions.gov.za en u sal ʼn waglys- / verwysingsnommer ontvang, bewaar dit asseblief. Om u aansoek te verifieer het u 7 dae, nádat aanlyn aansoek gedoen is, om die volgende dokumentasie by die skool in te dien, of u kan dit tydens die aanlyn aansoek elektronies aanheg:

  • GESERTIFISEERDE geboortesertifikaat van leerder
  • GESERTIFISEERDE bewys van u fisiese woonadres (SLEGS water en elektrisiteit rekening of huurkontrak. GEEN selfoonrekeninge of klere rekeninge word aanvaar nie)
  • GESERTIFISEERDE laerskoolrapport (nuutste) van u kind
  • GESERTIFISEERDE afskrifte van ouers/voogde se ID-dokumente

Neem asseblief kennis dat die volgende voorkeur orde gebruik word deur die Departement van Onderwys vir plasing:

1ste voorkeur: Skool is binne die voedingsarea vanaf fisiese woonadres (naaste na verste)
2de voorkeur: Broer of suster tans in H/S Pretoria-Noord
3de voorkeur: Skool is binne die voedingsarea vanaf ouer se werksadres
4de voorkeur: Skool is binne ‘n radius van 30km vanaf die fisiese woonadres
5de voorkeur: Skool is buite ‘n radius van 30km vanaf die fisiese woonadres

Ons administratiewe dames is elke dag tydens skoolure 07H00 – 14H00 beskikbaar om u behulpsaam te wees. Enige navrae kan ook gerig word by 012 546 6950 of by [email protected].

Baie sterkte met die inskrywingsproses.


Program vir die week

Maandag, 5 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Detensie, 14H15 – 16H15
  • Graad 12: Addisionele Akademiese uur, 14H15 – 15H15, sleutel 6.
  • Seuns Sagtebal: Gauteng-Noord proewe, 14H30, tuis.
  • Dogters Sagtebal: 0/15 A en 0/19 B v/s Zwartkop, 15H00, tuis.
  • Finansiële Komiteevergadering, 17H00, Konferensiekamer.
  • Beheerliggaam Uitvoerende Komiteevergadering, 19H00, Konferensiekamer.
Dinsdag, 6 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Toetsperiode
  • PN-Raadverkiesing, 08H00, voogklasse.
  • Revue: 8 Beats Kompetisie, Gold Reef City, vertrek om 12H45 vanaf PNHS.
  • Gholf: PNHS 1 v/s Garsfontein, 14H30, Windgate gholfbaan.
Woensdag, 7 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Akademiese periode 8-11, 14H15 – 15H15.
  • Seuns Sagtebal liga 4: v/s Sonitus, 14H30, Sonitus.
  • Landloop: Liga 4, 14H30, Curro Hazeldean.
  • PNHS Kultuur Week: Toneelaand, 18H30, saal.
Donderdag, 8 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 4
  • PN-Raadverkiesing: Bekendmaking van die PN-Raad.
  • PNHS Kultuur Week: Graffiti Kompetisie, 14H00, binneplein.
  • PNHS Kultuur Week: Talentaand, 18H00, saal.
Vrydag, 9 Augustus:
  • Vakansiedag: Nasionale Vrouedag
Saterdag, 10 Augustus:
  • Krieket: Liga 1: PNHS 1 v/s Midstream College 1, 09H00, tuis.
Maandag, 12 Augustus:
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • Detensie, 14H15 – 16H15
  • Krieket Liga 1: PNHS 2 v/s Midstream College 2, 14H30, weg.
  • Revue: Lefra: Dans in jou Taal Kompetisie, Morlettapark.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug