Omsendbrief 18/2025

Omsendbrief 18/2025


Administratief
June 02, 2025


OB: 18 / 2025

Geagte ouers

Tennis:

29 Mei 2025:

PNHS Seuns 0/15 B v/s Oos Moot. PNHS verloor met 14 potte teenoor 14. Dit was ons derde ligawedstryd waarvan ons een wen en twee verloor.

30 Mei 2025:

PNHS Seuns 0/15 B v/s Woodhill College. PNHS wen met 47 potte teenoor 20. Geluk aan Callie Eksteen (11-0), SJ Labuschagne (7-4) en Remi van Kleef (7-4) wat hulle wedstryde wen. Raven Pietersen en Callie Eksteen (11-1) asook SJ Labuschagne en Remi van Kleef (6-5) wen ook hul dubbels wedstryde. Dit was ons vierde ligawedstryd waarvan ons twee wen en twee verloor.

PNHS Seuns 0/15 A v/s Woodhill College. PNHS wen met 35 potte teenoor 32. Geluk aan JP Thomas (11-0), Phillip Beukes (7-4) en Dario van Deventer (9-2) wat hul wedstryde wen. JP Thomas en Phillip Beukes (8-4) wen ook hul dubbelswedstryd. Dit was ons derde ligawedstryd waarvan ons een wen en twee verloor.

PNHS Seuns 1 v/s Die Wilgers. PNHS wen met 37 potte teenoor 30. Geluk aan: Rohan Louw (11-0) en Egin van der Watt (6-5) wat hulle wedstryde wen. Dit was ons vierde ligawedstryd waarvan ons drie wen en een verloor.

Wintersport:

Netbal: Jubilee B-liga: PNHS v/s Cornwall Hill College, 26 Mei 2025, (weg)
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 A PN 1 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 22
0/14 A CHC 47    
0/15 A PN 4 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 21
0/15 A CHC 20    
0/16 A PN 5 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 4 Gewen: 4, Gelykop: 2, Verloor: 14
0/16 A CHC 35    
0/17 A PN 12 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 5 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 13
0/17 A CHC 24    
1ste PN 13 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 4 Gewen: 6, Gelykop: 0, Verloor: 13
1ste CHC 30    
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 B PN 3 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 5 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 7
0/14 B CHC 42    
0/15 B PN 12 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 5 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 6
0/15 B CHC 23    
0/16 B PN 4 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 6
0/16 B CHC 22    
2de PN 5 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 8
2de CHC 28    
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 C PN 2 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 8
0/14 C CHC 25    
0/15 C PN 3 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 5 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 6
0/15 C CHC 14    
Netbal: Jubilee B-liga: PNHS v/s Sutherland High, 28 Mei 2025, (weg)
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 A PN 14 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 22
0/14 A SH 13    
0/15 A PN 8 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 7 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 22
0/15 A SH 20    
0/16 A PN 22 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 5 Gewen: 4, Gelykop: 2, Verloor: 15
0/16 A SH 24    
0/17 A PN 15 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 5 Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 13
0/17 A SH 14    
1ste PN 32 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 4 Gewen: 7, Gelykop: 0, Verloor: 13
1ste SH 27    
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 B PN 10 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 8
0/14 B SH 13    
0/15 B PN 13 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 7
0/15 B SH 19    
0/16 B PN 10 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 7 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 7
0/16 B SH 20    
2de PN 5 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 7 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 9
2de SH 23    
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 C PN 11 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 8
0/14 C SH 6    
0/15 C PN 6 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 7
0/15 C SH 18    
Hokkie Seuns liga 5

28 Mei:

PNHS 1 v/s Langenhoven 1. PNHS wen met 3 - 1. Geluk aan Donovan Wallendorf, Ewan Rynners en Christopher Runnals wat ons doele aanteken. Dit was ons vyfde ligawedstryd, waarvan ons vier wen en een gelykop speel.

Netbal: Jubilee B-liga: PNHS v/s Prestige College, 30 Mei 2025, (weg)
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 A PN 7 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 7 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 23
0/14 A PC 24    
0/15 A PN 9 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 8 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 23
0/15 A PC 19    
0/16 A PN 8 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 6 Gewen: 4, Gelykop: 2, Verloor: 16
0/16 A PC 31    
0/17 A PN 19 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 5 Gewen: 6, Gelykop: 0, Verloor: 13
0/17 A PC 7    
1ste PN 36 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 4 Gewen: 8, Gelykop: 0, Verloor: 13
1ste PC 18    
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 B PN 13 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 7 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 9
0/14 B PC 16    
0/15 B PN 18 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 7
0/15 B PC 9    
0/16 B PN 14 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 8 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 8
0/16 B PC 15    
2de PN Punte Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 7 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 9
2de PC      
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 C PN 6 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 7 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 9
0/14 C PC 7    
0/15 C PN Punte Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 6 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 7
0/15 C PC      
Hokkie Seuns liga 6

28 Mei:

PNHS 1 v/s Erasmus 1. PNHS wen met 3 - 1. Dit was ons sesde ligawedstryd, waarvan ons vyf wen en een gelykop speel.

Rugby Blou Bulle Liga 5: PNHS v/s H/S Erasmus, 30 Mei (tuis)
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Blou Bulle Liga Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 A PN 20 Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 0 Gewen: 7, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/14 A HE 12    
0/15 A PN 31 Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 0 Gewen: 7, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/15 A HE 10    
0/16 A PN 60 Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 0 Gewen: 6, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/16 A HE 3    
2de PN 12 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 3 Gewen: 3, Gelykop: 1, Verloor: 4
2de HE 20    
1ste PN 22 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 5, Gelykop: 2, Verloor: 5
1ste HE 8    

Baie geluk aan ons 0/14, 0/15, 0/16 en 1ste spanne wat geskiedenis maak en hulself almal onderskei as ligawenners. Hulle sal eerskomende Saterdag deelneem aan die kwart-finaal van die Blou Bulle trofee.

Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Blou Bulle Liga Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 B PN 15 Gewen: 2, Gelykop: 2, Verloor: 1 Gewen: 2, Gelykop: 2, Verloor: 3
0/14 B HE 15    
0/15 B PN 24 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/15 B HE 26    
0/16 B PN 24 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/16 B HE 17    
Hokkie: Pretoria Liga 6: PNHS v/s H/S Die Wilgers, 31 Mei 2025, Montana (Dogters)
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Pretoria Liga Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 A PN 1 Gewen: 3, Gelykop: 2, Verloor: 1 Gewen: 4, Gelykop: 3, Verloor: 4
0/14 A HW 0    
0/15 A PN 8 Gewen: 5, Gelykop: 1, Verloor: 0 Gewen: 12, Gelykop: 4, Verloor: 1
0/15 A HW 2    
0/16 A PN 3 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 6, Gelykop: 5, Verloor: 5
0/16 A HW 1    
2de PN Punte Gewen: 2, Gelykop: 2, Verloor: 1 Gewen: 2, Gelykop: 3, Verloor: 5
2de HW 0    
1ste PN 4 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 2 Gewen: 7, Gelykop: 4, Verloor: 5
1ste HW 0    

Waardebalkies

Baie geluk aan:

  • Morné van Staden (8D) wat kwalifiseer vir ‘n balkie vir Lojaliteit.
  • Santiago Bezuidenhout (8D) wat kwalifiseer vir ‘n balkie vir Lojaliteit.
  • Dané de Wet (9F) wat kwalifiseer vir ‘n balkie vir Respek.
  • Carle de Bruyn (9F) wat kwalifiseer vir ‘n balkie vir Respek.
  • Logan Cavanagh (9F) wat kwalifiseer vir ‘n balkie vir Respek.
  • Dané Greeff (9F) wat kwalifiseer vir ‘n balkie vir Respek.
  • Jazlyn Roux (9F) wat kwalifiseer vir ‘n balkie vir Respek.
  • Marnic Ferreira (9C) wat kwalifiseer vir ‘n balkie vir Respek.
  • Lee-Anne Naude (9E) wat kwalifiseer vir ‘n balkie vir Lojaliteit.
  • Bianca van der Merwe (9E) wat kwalifiseer vir ‘n balkie vir Lojaliteit

ABSA-bank

ABSA-bank het aangebied om op 5 Augustus 2025 vanaf 14H00 – 16H00 in die binneplein van ons skool, ons leerders behulpsaam te wees met die opening van bankrekeninge. Leerders 16 jaar en ouer wat in besit is van ID dokumente sal gehelp kan word.

Leierskap: Gewysigde PN-Raad Konstitusie en Gedragskode

Geagte ouers en leerders neem asseblief kennis van hierdie baie belangrike inligting. Die Beheerliggaam het op 1 Maart 2025 die Konstitusie en Gedragskode van die PN-Raad hersien en gewysig. Hierdie beleidstuk is beskikbaar op die skool se webwerf vir besigtiging. Dit is van kardinale belang dat alle leerders (graad 8 tot 12) en ook ons ouers hulself vergewis van hierdie wysigings aangesien belangrike veranderings aangebring is rakende skoolbywoning, deelname aan skoolaktiwiteite en dissiplinêre aangeleenthede wat huidige en toekomstige kandidate vir die PN-Raad raak. Ons waardeer u samewerking en ondersteuning om ‘n positiewe aanslag op hierdie veranderinge tot voordeel van ons kinders en ons skool te bewerkstellig.


Program vir die week

Maandag, 2 Junie:
  • Graad 8 – 12 Halfjaar Eksamen.
Dinsdag, 3 Junie:
  • Graad 8 – 12 Halfjaar Eksamen.
Woensdag, 4 Junie:
  • Graad 8 – 12 Halfjaar Eksamen.
  • Seuns Hokkie Liga 7: PNHS v/s Trinity House, 14H30, tuis.
  • Finansië Komitee vergadering, 17H00, Konferensiekamer.
  • Beheerliggaam Uitvoerende Komitee vergadering, 19H00, Konferensiekamer.
Donderdag, 5 Junie:
  • Graad 8 – 12 Halfjaar Eksamen.
Vrydag, 6 Junie:
  • Graad 8 – 12 Halfjaar Eksamen.
  • Tennis: PNHS Seuns 1 v/s Oos-Moot, 14H30, tuis (Pretoria-Noord klub).
  • Tennis: PNHS Seuns 2 v/s Duitse Skole, 14H30, weg.
  • Sagtebal proewe seuns en dogters.
Saterdag, 7 Junie:
  • Hokkie: Liga 7: PNHS v/s H/S Overkruin, 08H00, TUT.
  • Rugby: Blou Bulle Kwart-Finaal te PNHS:
    08H00: PNHS 0/14 A v/s Centurion. (A-veld)
    08H00: PNHS 2de v/s Wonderboom (B-veld)
    09H00: PNHS 0/15 A v/s Wagpos (A-veld)
    10H00: PNHS 0/16 A v/s Wonderboom (A-veld)
    11H00: PNHS 1ste v/s Wonderboom (A-veld)
  • Sagtebal proewe seuns en dogters.
  • Netbal: Tshwane Uitspele, 08H00, Montana
Maandag, 9 Junie:
  • Graad 8 – 12 Halfjaar Eksamen.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug