Omsendbrief 18/2024

Omsendbrief 18/2024


Administratief
June 03, 2024


OB: 18 / 2024

Geagte ouers

Landloop

Liga 1: H/S Uitsig, 4 Mei 2024

0/14 dogters: Jessica Potgieter (43ste)
0/14 seuns: Caleb Jooste (16de)
0/15 dogters: Lianka Wurth (16de)
0/15 seuns: Matthew Roselt (16de)
0/17 dogters: Antonette Steenkamp (17de)
0/17 seuns: Henrico van Tonder (17de)

Liga 2: H/S Eldoraigne, 10 Mei 2024

0/14 dogters: Jessica Potgieter (43ste)
0/14 seuns: Heino Schuster (13de) en Caleb Jooste (19de)
0/15 seuns: Matthew Roselt (16de)
0/16 seuns: Shondré Scheun (9de) en Rohan Horn (29ste)
0/17 dogters: Ezmerelda Vivier (15de) en Ashlee Jordaan (21ste)
0/17 seuns: Henrico van Tonder (20ste) en Maurice Munro (24ste)

Liga 3: H/S Pretoria-Noord, 18 Mei 2024

0/14 dogters: Jessica Potgieter (21ste)
0/14 seuns: Heino Schuster (15de) en Caleb Jooste (17de)
0/15 dogters: Lianka Wurth (14de)
0/16 seuns: Shondré Scheun (6de), Mikyle Willemse (20ste) en Rohan Horn (22ste)
0/17 dogters: Ezmerelda Vivier (10de), Ashlee Jordaan (12de) en Antonette Steenkamp (18de)
0/17 seuns: Henrico van Tonder (17de) en Maurice Munro (25ste)

Liga 4: L/S Fleur, 25 Mei 2024

0/14 dogters: Jessica Potgieter (35ste)
0/14 seuns: Caleb Jooste (18de)
0/15 dogters: Lianka Wurth (20ste)
0/15 seuns: Matthew Roselt (31stee)
0/16 seuns: Mikyle Willemse (23ste)
0/17 dogters: Ezmerelda Vivier (23ste)
0/17 seuns: Henrico van Tonder (19de) en Maurice Munro (21ste)

Wintersport

Netbal – Kay Motsepe 0/15 Toernooi, Tuine, 28 Mei 2024

Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/15 A PN 14 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A HTS 7  
0/15 A PN 12 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A Lang 5  
0/15 A PN 10 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/15 A GM 12  

HTS = HTS Tuine / Lang = Langenhoven / GM = Gerrit Maritz

Hokkie: Seuns liga 4: PNHS v/s H/S Erasmus, 28 Mei 2024, tuis

PNHS speel gelykop met 2 doele elk. Doele aangeteken deur Jean Swart en Jayden Neethling. Dit was ons vierde ligabepaling, waarvan ons drie gelykop speel en een wen.

Hokkie Liga 7: PNHS v/s Akasia, 1 Junie 2024, TUT

Hokkie Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 6 Gewen: 7, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 A Ak 0  
0/15 A PN 4 Gewen: 2, Gelykop: 2, Verloor: 3
0/15 A Ak 0  
0/16 A PN 10 Gewen: 7, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A Ak 0  
2de PN 1 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 3
2de Ak 0  
1ste PN 3 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 4
1ste Ak 0  
  • Baie geluk aan ons 0/14 en 0/16 spanne wat onoorwonne was in die liga.
  • Geluk aan ons top 3 doelskieters vir die liga: Micheala Campher (0/14) met 20 doele, Mikaylee Richter (0/16) met 11 doele en Chantelee Nel (0/16) met 11 doele.
  • Ons hokkiespanne speel hierdie liga 35 ligawedstryde waarvan hulle 22 wen, 10 verloor en 3 gelykop speel, ons spanne teken 107 doele aan en staan 38 af.

Blou Bulle Liga 6: PNHS v/s Bergsig, 1 Junie 2024, tuis

Rugby Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 8 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/14 A Berg 12  
0/15 A PN 5 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/15 A Berg 29  
0/16 A PN 14 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/16 A Berg 12  
2de PN 17 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 5
2de Berg 68  
1ste PN 22 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 4
1ste Berg 25  
Rugby Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN   Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 B      
0/15 B PN 8 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 2
0/15 B Berg 24  
0/16 B PN   Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 B      

Aktiwiteite buite skoolverband

Baie geluk aan Donia Janse van Rensburg wat deelgeneem het aan die Gauteng-Noord Akrobaat Distrik Kampioenskappe van 20 – 25 Mei 2024. Sy behaal ‘n algehele tweede plek in haar ouderdomsgroep en verwerf daarmee Gauteng-Noord kleure. Sy sal 10 - 14 Junie aan die Inter-Distrik Kampioenskappe deelneem, baie sterkte.

Finansiële Sake

  • Geagte ouers neem asseblief kennis dat die skool se bankbesonderhede gaan verander omdat dit vir die skool verskeie voordele sal inhou. Ons nuwe rekening skuif na FNB: takkode: 210554 en nuwe rekeningnommer 63096257738.
  • Geagte ouers neem ook kennis dat die skool teen einde Junie heeltemal kontantloos gaan word. Die koste verbonde aan en gevaar aan hantering van kontantgeld noodsaak hierdie stap. Dit maak u registrasie op D6 noodsaaklik en ons versoek dat u so vinnig as moontlik op die applikasie sal registreer.

Hokkie Akademie

Ondersteun asseblief ons hokkie fondsinsamelingsprojek. Hoë kwaliteit paviljoenkussings is te koop teen R 250-00. Bestellings kan geplaas word by Christelle Erasmus 079 499 5711 en by Koos Erasmus 082 442 1709.


Program vir die week

Maandag, 3 Junie:
  • Graad 8 – 12, Junie-Eksamen.
Dinsdag, 4 Junie:
  • Graad 8 – 12, Junie Eksamen.
  • Gasvryheidstudies: Graad 10 Ontbyt, 10H30, restaurant.
Woensdag, 5 Junie:
  • Graad 8 – 12, Junie Eksamen.
  • Geboue en Terrein Komiteevergadering, 16H00, Konferensiekamer.
  • Finansiële Komiteevergadering, 17H00, Konferensiekamer.
  • Beheerliggaam Uitvoerende Komiteevergadering, 19H00, Konferensiekamer.
Donderdag, 6 Junie:
  • Graad 8 – 12, Junie Eksamen.
Vrydag, 7 Junie:
  • Graad 8 – 12, Junie Eksamen.
Saterdag, 8 Junie:

Rugby: Liga 7: PNHS v/s Midstream College, 08H00, tuis.

Maandag, 10 Junie:
  • Graad 8 – 12, Junie Eksamen.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug