Omsendbrief 18/2022

Omsendbrief 18/2022

Administratief
May 30, 2022


OB: 18 / 2022

Geagte ouers
Lief en Leed

Ons neem op 27 Mei 2022 afskeid van ons assistant-jeugwerker, Mnr. H.A Badenhorst wat ‘n aanstelling as jeugpastoor in Bloemfontein gekry het. Ons beste wense vergesel hom.

Landloop: AGN Liga 3, TUT, 13 Mei 2022

Dogters 0/14: Simoné de Koker (3de)
Seuns 0/15: Junior Bokwa (12de), Heinrich Buitendag (14de), Henrico Grobler (24ste).
Dogters 0/15: Elisma van Wyk (13de), Ezmarelda Vivier (14de)
Dogters 0/16: Zelda Niemand (15de), Cindy de Koker (16de)
Vrouens 0/23: Danica Grobler (15de)

Seuns hokkie:

24 Mei 2022:

PNHS 1 wen 2 – 0 teen H/S Silverton. Ons seuns het 7 ligawedstryde gespeel waarvan hulle 5 wen, 1 gelykop speel en 1 verloor.

Tennis

20 Mei:

PNHS 1ste seuns v/s Cornwall Hill. PNHS verloor met 15 potte teenoor 52. Dit was ons seuns 1ste span se sewende ligawedstryd, waarvan hulle 3 wen en 4 verloor.

Netbal: Pretoria Jubalee reeks: Liga 8: PNHS 1 v/s Pretoria Girls High 1, 24 Mei 2022, tuis
Skool PN PHSG PN PHSG PN PHSG PN PHSG PN PHSG
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters                 34 22
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 5 - 3 - 1 - 3 -
Verloor 7 - 3 - 5 - 7 - 5 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Hokkie: Liga 4: PNHS v/s H/S Wonderboom, 27 Mei 2022, TUT
Skool PN Won PN Won PN Won PN Won PN Won
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 1 0 5 0 0 0 3 1 1 1
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 2 - 0 - 1 - 0 -
Verloor 1 - 2 - 1 - 1 - 2 -
Gelyk 0 - 0 - 3 - 1 - 1 -
Rugby: Noord-Vaal Liga 3: PNHS v/s Midstream College, 27 Mei 2022
Skool PN MC PN MC PN MC PN MC PN MC
Rugby 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns 5 12 15 19 34 9 10 24 25 34
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 1 - 3 - 1 - 1 -
Verloor 0 - 2 - 0 - 1 - 2 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 1 - 0 -
Skool PN Won PN Won PN Won PN Won PN Won
Rugby 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B        
Seuns     12 15 5 18        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 2 - 2 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Krieket: PNHS 1 v/s Brits 1, Vriendskaplik, 28 Mei 2022, Tuis

Brits kolf eerste en behaal 259 / 10 in 39 beurte. Goeie boulwerk van Wian Reynners met 5 / 50 in 7 beurte (ontvang ‘n silwer balkie). PNHS gaan Brits se telling verby met 1 paaltjie staande. Goeie kolfwerk van Ludwig Erasmus met 111 lopies van 54 balle (ontvang ‘n goue balkie) en Ulrich Buitendag met 39 lopies van 50 balle (ontvang ‘n brons balkie).

Brief van die Voorsitster: Akademie vir Leerder Ondersteuning, “Noorderlig
  • Baie dankie aan al ons PNHS ouers wat deurlopend skenkings maak. Sonder julle kan ons nie ons “omgee” leerders ondersteun nie!,
  • Ons benodig asseblief enige nie-bederfbare produkte. Dit kan as ‘n “drive through” in ons ‘eie “drop off”-trollie geplaas word, wat staan onder die boom agter die waghuisie by die Berglaanhek inrit.
  • Ons sal dit waardeer as ons PNHS leerders enige ou skoolklere wat te klein is, kan skenk vir die “Noordehoekie”
  • Saam kan ons ‘n groot verskil maak.

Program vir die week
Maandag, 30 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 5.
  • Graad 10 – 12 Junie Eksamen begin.
  • Detensie 14H15 – 16H15.
Dinsdag, 31 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 6.
  • Graad 10 – 12 Junie Eksamen.
Woensdag, 1 Junie:
  • Graad 8 – 9, dag 1.
  • Graad 10 – 12 Junie Eksamen.
  • Akademiese periode graad 8 – 9, 14H15 – 15H15
  • Geboue en Terrein vergadering, 16H15, Konferensiekamer.
  • Beheerliggaam Uitvoerende Komitee vergadering, 19H00, Konferensiekamer.
Donderdag, 2 Junie:
  • Graad 8 – 9, dag 2
  • Graad 10 – 12 Junie Eksamen.
Vrydag, 3 Junie:
  • Graad 8 – 12, dag 3
  • Graad 10 – 12 Junie Eksamen.
  • Rugby Liga 4: PNHS v/s Wagpos, 14H30, tuis.
Saterdag, 4 Junie:
  • Gasvryheidstudies: Graad 10 Restaurantontbyt, 06H45.
  • Koor dagkamp 08H00 – 13H00, saal
Maandag, 6 Junie:
  • Graad 8 – 9, dag 4.
  • Graad 10 – 12 Junie Eksamen
  • Detensie 14H15 – 16H15.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug