Omsendbrief 17/2024

Omsendbrief 17/2024


Administratief
May 27, 2024


OB: 17 / 2024

Geagte ouers

Wintersport

Netbal – Jubilee B-Liga 7: PNHS v/s Prestige College, 22 Mei 2024, (tuis)

Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 4 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 6
0/14 A Pres 31  
0/15 A PN 11 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/15 A Pres 26  
0/16 A PN   Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/16 A Pres    
0/17 A PN   Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/17 A Pres    
1ste PN 37 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 4
1ste Pres 25  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN 3 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 5
0/14 B Pres 18  
0/15 B PN 16 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 4
0/15 B Pres 16  
0/16 B PN   Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 6
0/16 B Pres    
2de PN   Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 1
2de Pres    

Netbal – Jubilee B-Liga 8: PNHS v/s wonderboom, 24 Mei 2024, (tuis)

Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 12 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 7
0/14 A Won 20  
0/15 A PN 7 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/15 A Won 20  
0/16 A PN 14 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 6
0/16 A Won 24  
0/17 A PN 9 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/17 A Won 15  
1ste PN 18 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 5
1ste Won 30  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN 4 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 6
0/14 B Won 27  
0/15 B PN 7 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 5
0/15 B Won 33  
0/16 B PN 7 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 7
0/16 B Won 21  
2de PN 17 Gewen: 6, Gelykop: 0, Verloor: 1
2de Won 16  

Hokkie Liga 6: PNHS v/s Tyger Valley College, 25 Mei 2024, weg

Hokkie Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 4 Gewen: 6, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 A TVC 0  
0/15 A PN 1 Gewen: 1, Gelykop: 2, Verloor: 3
0/15 A TVC 0  
0/16 A PN 7 Gewen: 6, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A TVC 0  
2de PN   Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 3
2de TVC    
1ste PN 2 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 4
1ste TVC 4  

Blou Bulle Liga 5: PNHS v/s Centurion, 25 Mei 2024, weg

Rugby Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 14 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/14 A Cen 17  
0/15 A PN 10 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/15 A Cen 24  
0/16 A PN 17 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/16 A Cen 50  
2de PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 4
2de Cen 35  
1ste PN 17 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 3
1ste Cen 14  
Rugby Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN   Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 B Cen    
0/15 B PN 13 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/15 B Cen 22  
0/16 B PN   Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 B Cen    

Finansiële Sake

  • Geagte ouers neem asseblief kennis dat die skool se bankbesonderhede gaan verander omdat dit vir die skool verskeie voordele sal inhou. Ons nuwe rekening skuif na FNB: takkode: 210554 en nuwe rekeningnommer 63096257738.
  • Geagte ouers neem ook kennis dat die skool teen einde Junie heeltemal kontantloos gaan word. Die koste verbonde aan en gevaar aan hantering van kontantgeld noodsaak hierdie stap. Dit maak u registrasie op D6 noodsaaklik en ons versoek dat u so vinnig as moontlik op die applikasie sal registreer.

Hokkie Akademie

Ondersteun asseblief ons hokkie fondsinsamelingsprojek. Hoë kwaliteit paviljoenkussings is te koop teen R 250-00. Bestellings kan geplaas word by Christelle Erasmus 079 499 5711 en by Koos Erasmus 082 442 1709.

PNHS Ondersteuners

Ons immer gewilde “Donkey Derby” vind op 8 Junie om 18H00 in die skoolsaal plaas. Kaartjies kos R 150 per sitplek en sluit ‘n ligte aandete, lekker musiek en baie pret in. Enkele kaartjies is nog beskikbaar by Mnr. R. Steyn ([email protected]) en Mev. A Smith ([email protected]).


Program vir die week

Maandag, 27 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 6.
  • Graad 10 – 12, Junie-Eksamen.
  • Sagtebal proewe.
Dinsdag, 28 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 1.
  • Graad 10 – 12, Junie Eksamen.
  • Skaak: PNHS v/s Amandasig, tuis.
  • Netbal: 0/15 Kay Motsepe uitspele, 15H00, Tuine.
  • Seuns hokkie: PNHS v/s Erasmus, 15H00, weg.
  • Netbal: Laerskool distrikproewe, 14H00, PNHS.
Woensdag, 29 Mei:
  • Verkiesingsdag
  • Toneel: Dagkamp, 08H00-15H00, skoolsaal.
Donderdag, 30 Mei:
  • Graad 8 – 12, Junie Eksamen.
  • Radikale Redenaars, sluitingsdatum vir videos.
  • Gasvryheid: Graad 10 Ontbyt, 10H30, restaurant.
  • Seuns hokkie: PNHS v/s HTS Tuine, 14H30, tuis.
Vrydag, 31 Mei:
  • Graad 8 – 12, Junie Eksamen.
  • Gasvryheid: Graad 10 Ontbyt, 10H30, restaurant.
  • Netbal: Tshwane Uitspele, Midstream College
Saterdag, 1 Junie:
  • Rugby: Liga 6: PNHS v/s Bergsig, 08H00, tuis.
  • Hokkie: Liga 7: PNHS v/s Akasia, 09H00, TUT.
Maandag, 3 Junie:
  • Graad 8 – 12, Junie-Eksamen.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug