Omsendbrief 17/2022

Omsendbrief 17/2022

Administratief
May 23, 2022


OB: 17 / 2022

Geagte ouers
Seuns hokkie:

15 Mei 2022:

PNHS 1 wen 3-0 teen Silverton. Ons seuns het 5 ligawedstryde gespeel waarvan hulle 4 wen en 1 gelykop speel.

18 Mei 2022:

PNHS 1 verloor 2 – 3 teen H/S Zwartkop. Ons seuns het 6 ligawedstryde gespeel waarvan hulle 4 wen, 1 gelykop speel en 1 verloor.

Baie geluk aan Andrew Durdle wat opgeneem is in die AVS Noord Transvaal span.

Netbal: Pretoria Jubalee reeks: Liga 7: PNHS v/s Overkruin, 18 Mei 2022, weg
Skool PN Ov PN Ov PN Ov PN Ov PN Ov
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 12 37 17 19 16 24 11 44 23 61
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 4 - 2 - 0 - 2 -
Verloor 7 - 3 - 5 - 7 - 5 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN Ov PN Ov PN Ov PN Ov PN Ov
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B     2de 2de
Dogters 8 21 10 16 14 23     11 26
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 2 - 3 - - - 2 -
Verloor 5 - 5 - 4 - - - 3 -
Gelyk 1 - 0 - 0 - - - 0 -
Tennis

20 Mei:

PNHS 1ste seuns v/s Hammanskraal. PNHS verloor met 11 potte teenoor 55. Dit was ons seuns 1ste span se sesde ligawedstryd, waarvan hulle 3 wen en 3 verloor.

Netbal: Pretoria Jubalee reeks: Liga 8: PNHS v/s Pretoria Girls High, 20 Mei 2022, tuis
Skool PN PHSG PN PHSG PN PHSG PN PHSG PN PHSG
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 15 13 23 6 18 15 14 6    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 5 - 3 - 1 - 2 -
Verloor 7 - 3 - 5 - 7 - 5 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN PHSG PN PHSG PN PHSG PN PHSG PN PHSG
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B     2de 2de
Dogters 10 13 16 17 18 15     15 11
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 2 - 4 - - - 3 -
Verloor 6 - 6 - 4 - - - 3 -
Gelyk 1 - 0 - 0 - - - 0 -

Die 1ste span se wedstryd is as gevolg van reën uitgestel na Dinsdag, 24 Mei om 14H00 by PNHS

Hokkie: Liga 3: PNHS v/s H/S Centurion, 21 Mei 2022, TUT
Skool PN Cen PN Cen PN Cen PN Cen PN Cen
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 7 0 0 1 1 1 0 4 0 6
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 1 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 2 - 1 - 1 - 2 -
Gelyk 0 - 0 - 2 - 1 - 0 -

Baie geluk aan die volgende spelers wat opgeneem is in die AVS Noord Transvaal span: Annika Jacobs, Zané de Lange en Chanelle Labuschagne.

Rugby

Baie geluk aan Marnus Maritz wat deurgedring het na die 2de rondte van die Blou Bul 0/18 proewe.
Baie geluk aan Gomelo Mashatola wat deurgedring het na die 3de rondte van die Blou Bul 0/16 proewe.

Kultuur: Pierneef Kunstefees, 14 Mei 2022

Baie geluk aan:

  • Maruché Smith wat ‘n A+ vir poësie kry (kategoriewenner) en ook ‘n A+ vir Redenaars (kategoriewenner) kry.
  • Anouk J v Rensburg wat ‘n A++ kry vir poësie, ‘n A+ vir Gedram poësie en ‘n A+ vir prosa.
  • Kayla Roets wat ‘n A+ kry vir Eieskeppende werk (kategoriewenner), redenaars ‘n A, poësie ‘n A+ en poetry ‘n A+.
  • Cathleen Roets wat ‘n A+ kry vir eieskeppende werk, vir poësie ‘n A, vir redenaars ‘n A en vir poetry ‘n A.
Sport buite skoolverband

Baie geluk aan Annemé Bezuidenhout wat op die Suid-Afrikaanse Skopboks Kampioenskappe 3 silwer medaljes verower.


Program vir die week
Maandag, 23 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Detensie 14H15 – 16H15.
Dinsdag, 24 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Netbal: PNHS 1 v/s PHSG 1, 14H00, tuis.
  • Seuns Hokkie: PNHS 1 v/s Gerrit Maritz, 14H30, weg.
Woensdag, 25 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Akademiese periode graad 8 – 11, 14H15 – 15H15
Donderdag, 26 Mei:
  • Hemelvaart
  • Graad 8 – 12, dag 3
  • Beheerliggaam: Finansiële Komitee, 17H15, Konferensiekamer.
  • Beheerliggaam: Uitvoerende Komitee, 19H00, Konferensiekamer.
Vrydag, 27 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 4
  • Rugby Liga 3: PNHS v/s Midstream College, 14H30, tuis.
  • Hokkie: Liga 3: PNHS v/s H/S Wonderboom, 14H30, TUT.
Saterdag, 28 Mei:
  • Gasvryheidstudies: Graad 10 Restaurantontbyt, 07H00.
  • Revue dagkamp 08H00 – 13H00, saal.
Maandag, 30 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 5.
  • Graad 10 – 12 Junie Eksamen begin.
  • Detensie 14H15 – 16H15.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug