Waarna is jy opsoek?




Omsendbrief 16/2026


Administratief
May 11, 2026


OB: 16 / 2026

Geagte ouers

1. Lief & Leed

Dit is met leedwese dat ons kennis gekry het van die afsterwe van een van ons ouers, Mev. Bontle Rakale. Ons bid vir haar gesin vertroosting toe in hierdie baie moeilike tyd.

2. Skaak: Distrik Liga 4: PNHS v/s Akasia, 4 Mei 2026, weg.

PNHS 1 wen met 3½ spelle teenoor 2½. Geluk aan Lex Bowles, Ivander Coetzee en Riaan Roos, wat hulle wedstryde wen. Dit was ons vierde ligabepaling waarvan ons 2 wen, 1 gelykop speel en 1 verloor.

PNHS 0/15 A wen met 4 spelle teenoor 2. Baie geluk aan Morné van Staden, Santiago Bezuidenhout, Chayce Barlow en Danté Bosch wat hulle wedstryde wen. Dit was ons vierde ligabepaling waarvan ons 3 wen en 1 gelykop speel.

3. Tennis

7 Mei: PNHS Seuns 0/15 B v/s Pinnicle College 0/15 A. PNHS wen met 64 potte teenoor 2. Geluk aan Neil Botha (11-0), Zander Pieterse (11-0), SJ Labuschagne (9-2) en Callie Eksteen (11-0) wat almal hul wedstryde wen. Dit was ons sesde ligawedstryd, waarvan ons ses wen.

4. Wintersport

4.1 Pretoria Jubilee B: Liga 3: PNHS v/s Cornwall Hill College, 4 Mei 2026, weg
Netbal Uitslae (A-spanne)
Span PN CHC Gewen Verloor Gelyk
0/14 A 12 14 1 2 0
0/15 A 7 48 0 3 0
0/16 A 6 21 1 2 0
0/17 A 10 23 1 2 0
1ste 13 32 1 2 0
Netbal Uitslae (B-spanne)
Span PN CHC Gewen Verloor Gelyk
0/14 B 23 20 3 0 0
0/15 B 1 47 1 2 0
0/16 B 3 19 0 3 0
2de 21 18 1 2 0
Netbal Uitslae (C-spanne)
Span PN CHC Gewen Verloor Gelyk
0/14 C 10 18 1 2 0
0/15 C 2 30 1 2 0
4.2 Pretoria Jubilee B: Liga 4: PNHS v/s Prestige College, 6 Mei 2026, tuis
Netbal Uitslae (A-spanne)
Span PN PC Gewen Verloor Gelyk
0/14 A 12 16 1 3 0
0/15 A 5 25 0 4 0
0/16 A 24 11 2 2 0
0/17 A 25 2 2 2 0
1ste 16 33 1 3 0
Netbal Uitslae (B-spanne)
Span PN PC Gewen Verloor Gelyk
0/14 B 20 13 4 0 0
0/15 B 5 15 1 3 0
0/16 B 13 6 1 3 0
2de 12 21 2 2 0
Netbal Uitslae (C-spanne)
Span PN PC Gewen Verloor Gelyk
0/14 C 9 21 2 2 0
0/15 C 7 16 1 3 0

5. Wintersport: Blou Bulle Liga 2: PNHS v/s HTS John Vorster, 9 Mei, tuis

Rugby Uitslae (A-spanne)
Span PN JV Gewen Verloor Gelyk
0/14 A 12 31 1 1 0
0/15 A 15 0 2 0 0
0/16 A 22 7 2 0 0
2de 20 13 1 1 0
1ste 30 29 2 0 0
Rugby Uitslae (B-spanne)
Span PN JV Gewen Verloor Gelyk
0/14 B 0 37 1 1 0
0/15 B 14 17 1 1 0
0/16 B 22 19 1 1 0
3de 8 50 0 2 0

6. Hokkie: Pretoria Liga 2: PNHS v/s Afrikaans Hoër Meisies, 9 Mei 2026, TUT

Span PN AHMP Gewen Verloor Gelyk
0/14 A 0 8 0 1 1
0/15 A 0 3 0 1 1
0/16 A 3 0 2 0 0
2de 0 2 1 1 0
1ste 0 0 1 0 1

7. Program vir die week

Maandag, 11 Mei
  • Graad 8–12, dag 4.
  • Graad 12: Addissionele Akademiese uur, Sleutel 6 (14:15).
  • Detensie (14:15–16:15).
  • IGO PAT (14:15–15:15, K 10).
  • Sagtebal: Gooier & vanger oefening begin.
Dinsdag, 12 Mei
  • Graad 8–12, dag 5.
  • Toetsperiode.
  • Graad 12: Addissionele Akademiese uur, Sleutel 1 (14:15).
  • Gasvryheidstudies: Graad 12 restaurantaand (14:15, restaurant).
  • Hokkie: Dogters v/s Tuine (14:30, TUT).
Woensdag, 13 Mei
  • Graad 8–12, dag 6.
  • Graad 8-11: Addissionele Akademiese uur (14:15).
  • Redenaars: Podium Pret, aanlyn-inskrywings open.
  • Hokkie: Seuns v/s Centurion (14:30, weg).
Donderdag, 14 Mei
  • Graad 8–12, dag 1.
  • Toetsperiode.
  • Graad 12: Addissionele Akademiese uur, Sleutel 2 (14:15).
  • Gasvryheidstudies: Graad 12 restaurantaand (14:15, restaurant).
  • Skaak: PNHS v/s Gerrit Maritz (14:30, weg).
  • Wiskunde Olimpiade rondte 2.
  • Tennis: 0/15 A Seuns v/s Wilgers (14:30, PN klub).
  • Tennis: 0/15 B Seuns v/s Wonderboom (14:30, PN Klub).
  • Hokkie Dogters: PN v/s Erasmus (14:30, weg).
Vrydag, 15 Mei
  • Graad 8–12, dag 2.
  • Afrikaans Junior Olimpiade inskrywings sluit.
  • Redenaars: Kansvatter inskrywings sluit.
  • Netbal Liga 5: PNHS v/s Centurion (14:30, weg).
  • Tennis: Seuns 1 v/s Eduplex (14:30, PN Klub).
  • Tennis: Seuns 2 v/s Montana (14:30, PN Klub).
  • Graad 12: Afskeid Boutique (14:00–18:00, restaurant).
Saterdag, 16 Mei
  • Redenaars: Kansvatter aanlyn-inskrywings sluit.
  • Gasvryheidstudies: Graad 10 Kelneropleiding (08:00–11:30, restaurant).
  • Rugby: Blou Bulle Liga 3: PNHS v/s Erasmus (09:00, weg).
  • Skaak: Distrik Uitspele (09:00, Gerrit Maritz).
  • Hokkie Liga 5: PNHS v/s Overkruin (09:00, weg).
Sondag, 17 Mei
  • Koor: Optrede (17:00, Ware Noord Kerk).
Maandag, 18 Mei
  • Graad 8–12, dag 3.
  • Graad 12: Addissionele Akademiese uur, Sleutel 3 (14:15).
  • Detensie (14:15–16:15).
  • IGO PAT (14:15–15:15, K 10).
  • PNNK: Toneeloudisies (14:15–17:00, saal).
  • Gasvryheidstudies: Interne Vasvra (14:00, restaurant).
  • Sagtebal: Akademievergadering (18:00, restaurant).

Vriendelike Groete
CJC Driescher, Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug