Omsendbrief 16/2024

Omsendbrief 16/2024


Administratief
May 20, 2024


OB: 16 / 2024

Geagte ouers

Tennis

30 April:

PNHS dogters 0/15 wen teen Woodhill College met 38 potte teenoor 29 (weg). Geluk aan Mia Rynners (9-2), Yolanda Pretorius (11-0) en Candice Roux (8-3) wat hulle wedstryde wen. Dit was ons derde ligabepaling, waarvan ons een wen en twee verloor.

7 Mei:

PNHS dogters 0/15 wen teen H/S Centurion met 50 potte teenoor 17 (tuis). Geluk aan Mia Rynners (9-2), Yolanda Pretorius (11-0) en Isabel Vos (7-4) wat hulle wedstryde wen. Dit was ons vierde ligabepaling, waarvan ons twee wen en twee verloor.

10 Mei:

PNHS seuns 1ste wen teen Rietondale High met 36 potte teenoor 31 (weg). Geluk aan Arno Mostert (7-4), Rohan Louw (11-0) en Davie Pieterse (9-2) wat hul wedstryde wen. Dit was ons tweede ligabepaling waarvan ons beide wen.

16 Mei:

PNHS seuns 0/15 wen teen Crawford College met 65 potte teenoor 2 (tuis). Geluk aan Riaan Roos (10-1), Charl Otto (11-0), JP Thomas (11-0) en Raynard Bosman (11-0), wat hulle wedstryde wen. Dit was ons sesde ligabepaling waarvan ons ses wen.

Wintersport

Hokkie Liga 4: PNHS v/s H/S Uitsig, 14 Mei 2024, Sutherland

Hokkie Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 8 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 A Uitsig 0  
0/15 A PN 1 Gewen: 0, Gelykop: 2, Verloor: 2
0/15 A Uitsig 1  
0/16 A PN 6 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A Uitsig 0  
2de PN 1 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 2
2de Uitsig 1  
1ste PN 4 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2
1ste Uitsig 1  

Netbal – Jubilee B-Liga 5: PNHS v/s Sutherland, 15 Mei 2024, (tuis)

Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 12 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/14 A Suth 7  
0/15 A PN 16 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/15 A Suth 9  
0/16 A PN 14 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/16 A Suth 19  
0/17 A PN 3 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/17 A Suth 22  
1ste PN 23 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 3
1ste Suth 30  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN 8 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 4
0/14 B Suth 17  
0/15 B PN 12 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/15 B Suth 30  
0/16 B PN 6 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/16 B Suth 24  
2de PN 24 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 1
2de Suth 8  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 C PN 3 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/14 C Suth 16  
0/15 C PN 5 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/15 C Suth 12  
0/16 C PN   Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 C Suth    

Netbal – Jubilee B-Liga 6: PNHS v/s Centurion, 17 Mei 2024, (tuis)

Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 14 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/14 A Cen 22  
0/15 A PN 6 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/15 A Cen 26  
0/16 A PN 7 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/16 A Cen 49  
0/17 A PN   Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/17 A Cen    
1ste PN 16 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 4
1ste Cen 17  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN 14 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 4
0/14 B Cen 9  
0/15 B PN 17 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/15 B Cen 15  
0/16 B PN 7 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 6
0/16 B Cen 36  
2de PN 12 Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 1
2de Cen 11  

Hokkie Liga 5: PNHS v/s Centurion, 18 Mei 2024, Sutherland

Hokkie Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 4 Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 A Uitsig 1  
0/15 A PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 2, Verloor: 3
0/15 A Uitsig 4  
0/16 A PN 6 Gewen: 53, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A Uitsig 0  
2de PN 0 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 3
2de Uitsig 3  
1ste PN 0 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 3
1ste Uitsig 3  

Baie geluk aan die volgende dogters wat opgeneem is in die AVS span wat aan die Bokkie week gaan deelneem tydens die vakansie:
Charney Badenhorst (0/14)
Klara Strydom (0/16)

Blou Bulle Liga 4: PNHS v/s Wonderboom, 18 Mei 2024, weg

Rugby Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 9 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/14 A Won 7  
0/15 A PN 37 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A Won 12  
0/16 A PN 17 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/16 A Won 18  
2de PN 12 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 3
2de Won 29  
1ste PN 12 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3
1ste Won 28  
Rugby Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN   Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 B Won    
0/15 B PN 22 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/15 B Won 22  
0/16 B PN   Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 B Won    
  • Baie geluk aan Junior Bokwa wat Blou Bulle 0/17 gehaal het.
  • Baie geluk aan die volgende spelers wat opgeneem is in die AVS spanne:
    Wihan Flavell (0/14); Zivan Bezuidenhout (0/14) en Divan Botha (0/14)
    Wian van Heerden (0/16) en MC Swanepoel (0/16)

Kultuur: English Evening: Kwartaal 2

Baie geluk aan die volgende wenners:

Junior toesprake:

1ste. Raynard Bosman
2de Moratiwe Matlala en Refeloe Mahamba

Senior toesprake:

1ste Leandré Koekemoer
2de Helena Fourie
3de Jessica Simpson

Junior gedigte:

1ste Nimrie Beyleveld
2de Chrizaan Bikkies
3de Jaslyn Sedibe

Senior gedigte:

1ste Larissa Ellis
2de Dehan Joubert
3de Petreen Mathibela

Algehele wenner toesprake: Raynard Bosman.
Algehele wenner gedigte: Nimrie Beyleveld

Waardebalkies

Baie geluk aan die volgende leerders wat waardebalkies ontvang:

Verantwoordelikheid: Johané Windell (8F), Sulé Vorster (8F) en Lara van Schalkwyk (8F)
Integriteit: Annabelle van Wyk (10F) en Kaleb Snyman (10F).

Finansiële Sake

  • Geagte ouers neem asseblief kennis dat die skool se bankbesonderhede gaan verander omdat dit vir die skool verskeie voordele sal inhou. Ons nuwe rekening skuif na FNB: takkode: 210554 en nuwe rekeningnommer 63096257738.
  • Geagte ouers neem ook kennis dat die skool teen einde Junie heeltemal kontantloos gaan word. Die koste verbonde aan en gevaar aan hantering van kontantgeld noodsaak hierdie stap. Dit maak u registrasie op D6 noodsaaklik en ons versoek dat u so vinnig as moontlik op die applikasie sal registreer.

Hokkie Akademie

Ondersteun asseblief ons hokkie fondsinsamelingsprojek. Hoë kwaliteit paviljoenkussings is te koop teen R 250-00. Bestellings kan geplaas word by Christelle Erasmus 079 499 5711 en by Koos Erasmus 082 442 1709.


Program vir die week

Maandag, 20 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 1.
  • Graad 10 – 12, Junie-Eksamen.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
Dinsdag, 21 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 2.
  • Graad 10 – 12, Junie Eksamen.
  • Skaak: PNHS v/s HTS Tuine, tuis.
Woensdag, 22 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 3.
  • Graad 10 – 12, Junie Eksamen.
  • Netbal: Liga 7: PNHS v/s Prestige College, tuis.
  • Afrikaans: Junior Olimpiade inskrywings sluit.
Donderdag, 23 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 4.
  • Graad 10 – 12, Junie Eksamen.
  • Sagtebal: Akademievergadering, 18H00, restaurant.
Vrydag, 24 Mei:
  • Graad 8 – 12 dag 5.
  • Graad 10 – 12, Junie Eksamen.
  • ATKV redenaars semi-finaal, 12H00, Menlopark.
  • Tennis: Interskole Toernooi, tuis.
  • Netbal: PNHS v/s Wonderboom, tuis
Saterdag, 25 Mei:
  • Rugby: Liga 5: PNHS v/s Centurion, 08H00, weg.
  • Hokkie: Liga 6: PNHS v/s TVC (Tyger Valley College), 09H00, weg.
  • Tennis: Interskole Toernooi, tuis.
Maandag, 27 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 6.
  • Graad 10 – 12, Junie-Eksamen.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug