Omsendbrief 16/2022

Omsendbrief 16/2022

Administratief
May 16, 2022


OB: 16 / 2022

Geagte ouers
Netbal: Pretoria Jubalee reeks: Liga 5 : PNHS v/s Midstream College, 9 Mei 2022, weg
Skool PN Mids PN Mids PN Mids PN Mids PN Mids
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 8 24 17 26 10 24 12 29 20 36
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 3 - 2 - 0 - 1 -
Verloor 5 - 2 - 3 - 5 - 4 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN Mids PN Mids PN Mids PN Mids PN Mids
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B     2de 2de
Dogters 8 9 5 34 9 25     14 20
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 0 - 2 - - - 1 -
Verloor 4 - 4 - 3 - - - 2 -
Gelyk 0 - 1 - 0 - - - 0 -
Skaak: Liga 3: PNHS v/s H/S Akasia, 11 Mei 2022

S0/15: Verloor 2 spelle teen 4, 1 gewen, 1 verloor en 1 gelykop.
S 1ste: Verloor 1 spel teen 5. 2 Gespeel, 1 verloor en 2 gewen.

Netbal: Pretoria Jubalee reeks: Liga 6 : PNHS v/s H/S Centurion, 11 Mei 2022, weg
Skool PN Cen PN Cen PN Cen PN Cen PN Cen
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 8 25 14 7 5 29 14 17 20 12
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 4 - 2 - 0 - 2 -
Verloor 6 - 2 - 4 - 6 - 4 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN Cen PN Cen PN Cen PN Cen PN Cen
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B     2de 2de
Dogters 6 6 15 10 20 11     18 15
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 2 - 3 - - - 2 -
Verloor 4 - 4 - 3 - - - 2 -
Gelyk 1 - 0 - 0 - - - 0 -
Seuns hokkie: liga 4: PNHS v/s Afrikaans Hoër Seuns, 12 Mei 2022

PNHS 1wen 7-1 teen AHS. Ons seuns het 4 ligawedstryde gespeel waarvan hulle 3 wen en 1 gelykop speel.

Rugby: Noord-Vaal Liga 2: PNHS v/s H/S Wonderboom, 13/ 14 Mei 2022
Skool PN Won PN Won PN Won PN Won PN Won
Rugby 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns 7 0 5 10 10 3 17 14 22 20
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 1 - 2 - 1 - 1 -
Verloor 0 - 1 - 0 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN Won PN Won PN Won PN Won PN Won
Rugby 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B        
Seuns     12 15 5 18        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 2 - 2 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -

Baie geluk aan die volgende 0/16 spelers wat deurgedring het na die tweede rondte Blou Bulle proewe:

  • Damien Engelbrecht
  • Gomelo Mashatola
  • CP Venter
  • Lanzo Treeby
  • Mulalo Kala
Kultuur: ATKV Redenaars: 7 Mei 2022,

Baie geluk aan Anouk J v Rensburg wat deurgedring het na die semi-finaal van die ATKV redenaars.

Karnaval 2022, 13 Mei 2022

Baie dankie vir al ons ouers, leerders en vriende van Hoërskool Pretoria-Noord wat weereens gehelp het om ‘n groot sukses te maak van ons jaarlikse karnaval.


Program vir die week
Maandag, 16 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Detensie 14H15 – 16H15.
  • Gasvryheidstudies Graad 10, PAT bespreking, 14H15, K 73.
Dinsdag, 17 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Graad 9 JAT-toetsing, 08H00, saal.
  • PN-Raadsvergadering, 14H15 – 15H00, K.81.
  • Gasvryheidstudies Graad 10, PAT bespreking, 14H15, K 73.
Woensdag, 18 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Graad 9 JAT-toetsing, 08H00, saal.
  • Akademiese periode graad 8 – 11, 14H15 – 15H15
  • Netbal liga 7: PNHS v/s Overkruin, 14H30, weg.
Donderdag, 19 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 4
Vrydag, 20 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 5
  • Netbal: Liga 7: PNHS v/s Pretoria Girls High, 14H30, tuis.
  • Hokkie: Liga 2: PNHS v/s H/S Centurion, 14H30, TUT.
Saterdag, 21 Mei:
  • Leieropleiding, 08H00 – 13H00, saal.
Maandag, 23 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Detensie 14H15 – 16H15.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug