Omsendbrief 15/2024

Omsendbrief 15/2024


Administratief
May 13, 2024


OB: 15 / 2024

Geagte ouers
Wintersport
Netbal – Jubilee B-Liga 3: PNHS v/s Cornwall Hill , 8 Mei 2024, PNHS
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 4 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/14 A CWH 27  
0/15 A PN 7 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/15 A CWH 18  
0/16 A PN 11 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/16 A CWH 32  
0/17 A PN 5 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/17 A CWH 19  
1ste PN 22 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 1
1ste CWH 40  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN 7 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 2
0/14 B CWH 24  
0/15 B PN 2 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/15 B CWH 24  
0/16 B PN 8 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/16 B CWH 29  
2de PN 23 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 0
2de CWH 10  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 C PN 1 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/14 C PHSG 13  
0/15 C PN 2 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/15 C PHSG 20  
0/16 C PN   Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 C PHSG    
Hokkie Liga 3: PNHS v/s H/S Wonderboom, 10 Mei 2024, TUT
Hokkie Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 4 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 A Won 1  
0/15 A PN 1 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 2
0/15 A Won 3  
0/16 A PN 3 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A Won 1  
2de PN 0 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
2de Won 3  
1ste PN 0 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
1ste Won 4  
Netbal – Jubilee B-Liga 4: PNHS v/s Midstream College, 10 Mei 2024, weg
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 6 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/14 A MC 37  
0/15 A PN 2 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/15 A MC 32  
0/16 A PN 11 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/16 A MC 33  
0/17 A PN   Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/17 A MC    
1ste PN 10 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 2
1ste MC 39  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN 4 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 3
0/14 B MC 27  
0/15 B PN 5 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/15 B MC 42  
0/16 B PN 3 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/16 B MC 33  
2de PN 13 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 1
2de MC 17  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 C PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/14 C MC 48  
0/15 C PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/15 C MC 38  
0/16 C PN   Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 C MC    
Blou Bulle Liga 3: PNHS v/s Overkruin, 11 Mei 2024, weg
Rugby Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 21 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 A Ov 5  
0/15 A PN 19 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A Ov 12  
0/16 A PN 12 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/16 A Ov 13  
2de PN 5 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 2
2de Ov 5  
1ste PN 28 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
1ste Ov 36  
Hokkie: Seuns liga 3: PNHS v/s Silverton, 8 Mei 2024, tuis

PNHS wen 3 doele teenoor 0. Doele aangeteken deur Jean Swart, Ulrich Breytenbach en Jayden Neethling.
Dit was ons derde ligabepaling, waarvan ons twee gelykop speel en een wen.

Kwartaal 2: Interne Algemene Vasvrakompetisie

Baie geluk aan die volgende wenners:

Graad 8: JP Thomas (3de), Ziané Nel (2de) en Chrizelda Fourie (1ste).
Graad 9: Jannine-Mari Beyers (3de), Henro Buys (3de), Barco Lombard (3de), Mia Rynners (3de), Luzette Botha (2de), Duncan Nelson (2de), Xavier van der Linde (2de) en Allan Ribeiro (1ste).
Graad 10: Dehan Joubert (3de), Rohan Louw (2de), Liané Schutte (2de) en Annabelle van Wyk (1ste).
Graad 11: Clarence Botha (3de), Jason Fourie (2de) en Dané Louw (1ste).
Graad 12: Schalk Fourie (3de), Marnique Breytenbach (2de), Chase van der Linde (2de), Jean Swart (2de), Juané Pretorius (1ste) en Ofentse Selahla (1ste).

Algeheel:

3de: Allan Ribeiro, Rohan Louw en Liané Schutte.
2de: Anabelle van Wyk en Jason Fourie.
1ste: Dané Louw.

Aktiwiteite buite skoolverband

Baie geluk aan Marioné Engelbrecht wat goud wen by Talent Africa se streek sang uitdunne in Hartebeespoort op Saterdag, 10 Mei 2024. Sy sal in September deelneem aan die finale rondte in Vereniging.

Waardebalkies

Baie geluk aan die volgende leerders wat waardebalkies ontvang:

Verantwoordelikheid: Mia Rynners (9E), Charles Kok (9A), Juhané du Plessis (9C), Angelique Lottering (9C) en Fortune Morudu (9C).

Lojaliteit: Fortune Morudu (9C), Justine De Sousa (9E), Corlia du Plooy (9E), Ashley Fourie (9A), Kaede Govindasamy (9E) en Danielle Louw (9E).

Respek: Juhané du Plessis (9C), Liamay Botha (9c), Kimico Strydom (9A), Nicole Guelpa (9A), Menishia Heyneke (9E) en Riley Venter (9E).

Integriteit: Luan O’Calaghan (12A).

Super PN: Besonder geluk aan Juané Pretorius (12C) en Luan O’Callaghan (12A) wat hulle goue “Super PN” balkies verower het, die “Super PN” balkie omsluit al ons waardes.

Finansiële Sake
  • Geagte ouers neem asseblief kennis dat die skool se bankbesonderhede gaan verander omdat dit vir die skool verskeie voordele sal inhou. Ons nuwe rekening skuif na FNB: takkode: 210554 en nuwe rekeningnommer 63096257738.
  • Geagte ouers neem ook kennis dat die skool teen einde Junie heeltemal kontantloos gaan word. Die koste verbonde aan en gevaar aan hantering van kontantgeld noodsaak hierdie stap. Dit maak u registrasie op D6 noodsaaklik en ons versoek dat u so vinnig as moontlik op die applikasie sal registreer.

Program vir die week

Maandag, 13 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Gasvryheidstudies: Interne Vasvra, 14H15, restaurant.
  • Kansvatter Redenaars rondte 1 videos in.
Dinsdag, 14 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • 9 A, B, C Junior Aanleg Toetse, 08H00 – 13H00, saal.
  • Binnelandse Sake by Eeufeeshek vir ID dokumente 16 jaar en ouer.
  • Graad 12: Sleutel 6 Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Hokkie:Liga 4: PNHS v/s Uitsig, 14H30, weg.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Restaurantaand, 14H30, restaurant.
Woensdag, 15 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • 9 D, E, F Junior Aanleg Toetse, 08H00 – 13H00, saal
  • Graad 8 – 11: Akademiese uur, 14H15 – 15H00.
  • Netbal: Liga 5: PNHS v/s Sutherland, 14H30, tuis.
  • Seuns Hokkie: Liga 4: PNHS v/s Overkruin, 14H30, tuis.
  • Afrikaanse Aanlyn - Senior Olimpiade.
Donderdag, 16 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • Graad 12: Sleutel 6 Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Afrikaanse Aanlyn - Senior Olimpiade.
  • Radikale Redenaars: Inskrywings sluit.
Vrydag, 17 Mei:
  • Graad 8 – 12 dag 6.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Uitstappie na Internasionale Sjefskool, 07H30 – 14H00, Menlyn.
  • Netbal: Liga 6: PNHS v/s Centurion,14H30, weg.
  • Tennis: Seuns 1ste v/s Akasia, 14H30, tuis.
Saterdag, 18 Mei:
  • Rugby: Liga 4: PNHS v/s Wonderboom, 09H00, weg.
  • Hokkie: Liga 5: PNHS v/s Centurion, 09H00, weg.
  • AGN Landloop, 09H00, tuis.
  • Revue: Dagkamp, 08H00 – 18H00, saal.
Maandag, 20 Mei:
  • Graad 8 – 9, dag 1.
  • Graad 10 – 12, Junie-Eksamen.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug