Omsendbrief 15/2022

Omsendbrief 15/2022

Administratief
May 09, 2022


OB: 15 / 2022

Geagte ouers
Lief en Leed
  • Ons verwelkom Mev. S. McFerrier by ons skool, sy gaan die Finansies kantoor by Mev. A. Venter oorneem.
Landloop: Liga 2, Rhinopark, 23 April 2022

S/014: Shon-dre Scheun (10de) en Rohan Horn (29ste)
D0/14: Simoné de Koker (5de) en Elmari Fourie (17de)
S0/15: Henrico van Tonder (19de)
D0/15: Ezmarelda Vivier (8ste), Chané de Lange (9de), Elisma van Wyk (11de) en Ashlee Jordaan (12de)
D0/16: Zelda Niemand (13de)
S0/17: Marco jv Rensburg (23ste)
D0/17: Megan Oosthuizen (5de), Carla Ackerman (7de) en Danica Grobler (10de)
S0/19: Xander Bronkhorst (19de).
D0/19: Natasha Sikisi (5de)

Netbal
Pretoria Jubalee reeks: Liga 3: PNHS v/s Cornwallhill College, 4 Mei 2022, tuis
Skool PN CHC PN CHC PN CHC PN CHC PN CHC
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 2 35 13 22 17 32 9 21 20 35
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 2 - 1 - 0 - 0 -
Verloor 3 - 1 - 2 - 3 - 3 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN CHC PN CHC PN CHC PN CHC PN CHC
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B     2de 2de
Dogters 12 20 6 29 13 11        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 0 - 2 - - - 0 -
Verloor 2 - 3 - 1 - - - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - - - 0 -
Pretoria Jubalee reeks: Liga 4: PNHS v/s Sutherland Highschool, 6 Mei 2022, tuis
Skool PN Suth PN Suth PN Suth PN Suth PN Suth
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 7 17 23 14 21 9 10 18 26 11
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 3 - 2 - 0 - 1 -
Verloor 4 - 1 - 2 - 4 - 3 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN Suth PN Suth PN Suth PN Suth PN Suth
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B     2de 2de
Dogters 8 15 8 8 13 18     28 5
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 0 - 2 - - - 1 -
Verloor 3 - 3 - 2 - - - 1 -
Gelyk 0 - 1 - 0 - - - 0 -

Baie geluk aan Rina Mamabolo wat opgeneem is in die Gauteng Netbalspan.

Tennis

5 Mei:

PNHS 1ste seuns v/s Woodhill College. PNHS wen met 64 potte teenoor 3. Geluk aan Lourens du Plessis (11-0), Owen Kuhn (11-0), Arno Mostert (11-0) en Zander Bronkhorst (11-0) wat hulle wedstryde wen. Dit was ons seuns 1ste span se vyfde ligawedstryd, waarvan hulle 3 wen en 2 verloor.

Skaak: Liga 2: PNHS v/s H/S Tuine, 5 Mei 2022

S0/15: Speel gelykop 3 spelle elk. 2 gespeel, 1 gewen en 1 gelykop.
S 1ste: Wen 5 spelle teen 1. 2 Gespeel en 2 gewen.

Krieket: PNHS 1 v/s Brits 1 vriendskaplik, 6 Mei 2022, weg

PNHS 1 kolf eerste en behaal 122 / 3 in hul 20 beurte. Brits 1 antwoord met 119 / 7 in hul toegelate 20 beurte. PNHS wen met 3 lopies. Goeie kolfwerk van Ludwig Erasmus 26 van 16 balle en Ulrich Breytenbach met 26 nun van 36 balle. Goeie boulwerk van Heinrich Buitendach met 2 / 30 in 4 beurte en JJ du Raan met 1 /13 in 3 beurte.

Rugby: Noord-Vaal Liga 1: PNHS v/s John Vorster, 6 Mei 2022
Skool PN JV PN JV PN JV PN JV PN JV
Rugby 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns 10 3 24 21 34 25 17 14 22 20
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 1 - 1 - 1 -
Verloor 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN JV PN JV PN JV PN JV PN JV
Rugby 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B        
Seuns     12 17 5 19        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 1 - 1 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Akademie: Top 10 presteerders 1ste kwartaal

Graad 8

  1. Ellis Larissa (93,60%)
  2. Koekemoer Leandré (92,25%)
  3. Janssen Sasha (91,98%)
  4. Schutte Liané (90,89%)
  5. De Wet Mikayla (90,38%)
  6. Smith Mikayla (89,95%)
  7. Louw Rohan (89,88%)
  8. Van Rensburg Leila (89,26%)
  9. Joubert Dehan (88,76%)
  10. Pieterse Cheyenne (87,74%)

Graad 9

  1. Louw Shené (94,29%)
  2. Nieuwoudt Chishelle (91,82%)
  3. Haarhoff Beate (90,42%)
  4. Josling Delinda (87,77%)
  5. Scholtz Danielle (86,22%)
  6. Van der Watt Egin (85,33%)
  7. Bam Marique (84,67%)
  8. Muhammed Kaelo (84,62%)
  9. Pieterse Davie (84,49%)
  10. Mollentze Alexis (84,14%)

Graad 10

  1. Pretorius Juane (92,77%)
  2. Lombard Bea-Mae (89,36%)
  3. Van der Westhuizen Nika (84, 78%)
  4. Van Staden Caitlin (84,02%)
  5. Haarhoff Andre (82,40%)
  6. Smit Tiane (81,54%)
  7. Bosman Armand (80,30%)
  8. De Sa Gaby (79,74%)
  9. Nel Bianca (79,37%)
  10. Deetlefs Dorothy (78,48%)

Graad 11

  1. Esterhuizen Devon (90,87%)
  2. J v Rensburg Marco (88,65%)
  3. Els Jemma (88,16%)
  4. Naude Sunéle (87,98%)
  5. Niemand Nantes (87,92%)
  6. Brand Istelle (87,89%)
  7. Kuhn Jade (87,56%)
  8. Kilfoil Matthew (86,525)
  9. Langley Lisa (86,51%)
  10. McGeer Leonard (84,83%)
  11. J v Rensburg Anouk (84,70%)

Graad 12

  1. Hesmari Scholtz (90,00%)
  2. Van Wyk Zuane (85,44%)
  3. Van der Walt Keana (85,28%)
  4. Vos Monika (84,67%)
  5. Van Lille Kaitlin (84,47%)
  6. Van Niekerk Nicola (84,05%)
  7. Van der Merwe Tasha (81,61%)
  8. Bronkhorst Zander (81,01%)
  9. Van Rooyen Simone (81,01%)
  10. Dolby Meagan (80,53%)
Karnaval 2022, 13 Mei 2022

Vir die afgelope twee jaar kon Hoërskool Pretoria-Noord nie ons Karnaval aanbied nie, as gevolg van die Covid-19 pandemie. Vanjaar skud ons egter ons vere reg om weer soos in die verlede ‘n Karnaval aan te bied op 13 Mei 2022.

Ons verwelkom op die PNHS-verhoog die immergewilde Hamilton Wessels en Vanes-Mari du Toit as die seremoniemeesters. Die voorprogram word deur Tuin en haar orkes aangebied en die hoofprogram word deur Rooksein en Demi Lee Moore aangebied.

Die dag sal verder geken word aan die Mallemeule asook verskeie kosstalletjies.

Die kaartjies beloop R150-00 per persoon. Indien u vier kaartjies koop, kos dit R500 vir die pakket.

Laerskoolkinders kan die Karnaval gratis bywoon indien hulle vergesel word deur hulle ouers.

Alle kaartjies wat u aanvra moet asseblief teen 12 Mei 2022 betaal wees.

Die leerders het ook reeds ‘n kompetisieboekie met kaartjies vir die gelukkige trekking wat sal plaasvind op 13 Mei 2022 ontvang. Die kaartjies kos R10-00 elk.

Leerders kan meer as een boekie verkoop.

Pryse vir die gelukkige trekking:

Eerste prys: R R4000-00 kontant
Tweede prys: R2500-00 kontant.
Derde prys: R2000-00 kontant.
Vierde prys: R1000-00 kontant.
Vyfde prys: R500-00 kontant.

Ons wil graag versoek dat elke leerder ten minste twee kaartjies en ‘n volledige kompetisieboekie sal verkoop.

Daar sal pryse wees vir die leerders en klasse wat die meeste geld ingesamel het.

Nooi gerus al u vriende en familie en kom geniet die Karnaval saam met ons!


Program vir die week
Maandag, 9 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Netbal: Jubalee liga 5: PNHS v/s Midstream College, 14H30, weg.
  • Moedersdagmark, 09H00 – 19H00, saal.
Dinsdag, 10 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Moedersdagmark, 09H00 – 19H00, saal.
Woensdag, 11 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 4
  • Akademiese periode graad 8 – 11, 14H15 – 15H15
  • Netbal liga 6: PNHS v/s Centurion, 14H30, weg.
  • Moedersdagmark, 09H00 – 19H00, saal.
Donderdag, 12 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 5
  • Graad 12, sleutel 6 akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Hokkie: Seuns 1ste v/s AHS, 15H00, weg.
  • Moedersdagmark, 09H00 – 19H00, saal.
Vrydag, 13 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 6
  • Tennis: Seuns 1ste span v/s Hammanskraal, 14H30, tuis.
  • Rugby: Proewe en liga 2: PNHS 0/16 A v/s Wonderboom 0/16 A, 14H30, Overkruin.
  • Rugby: Proewe en liga 2: PNHS 2 v/s Wonderboom 2, 15H10, Midstream College.
  • Rugby: Proewe en liga 2: PNHS 1 v/s Wonderboom 1, 16H30, Midstream College.
  • Moedersdagmark, 09H00 – 19H00, saal.
  • Karnaval: Skool sluit 13H00, hekke open vir publiek om 16H15, Mallemeule open 17H00 en vertoning begin om 18H00.
Saterdag, 14 Mei:
  • Rugby: Noordvaal Liga 2: PNHS 0/14 en 0/15 v/s Wonderboom, 08H00, Wonderboom
Maandag, 16 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Detensie 14H15 – 16H15.
  • Gasvryheidstudies Graad 10, PAT bespreking, 14H15, K 73.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug