Omsendbrief 14/2026
Administratief
April 28, 2026
Omsendbrief 14 / 2026
Geagte ouers
1. Wintersport: Pretoria Jubilee B – Liga 2: PNHS v/s Sutherland, 22 April 2026, Tuis
Netbal Uitslae (A-spanne)
| Span |
PN |
Suth |
Gewen |
Verloor |
Gelyk |
| 0/14 A |
14 |
2 |
1 |
1 |
0 |
| 0/15 A |
15 |
18 |
0 |
2 |
0 |
| 0/16 A |
16 |
15 |
1 |
1 |
0 |
| 0/17 A |
14 |
13 |
1 |
1 |
0 |
| 1ste |
10 |
9 |
1 |
1 |
0 |
Netbal Uitslae (B-spanne)
| Span |
PN |
Suth |
Gewen |
Verloor |
Gelyk |
| 0/14 B |
27 |
7 |
2 |
0 |
0 |
| 0/15 B |
7 |
5 |
1 |
1 |
0 |
| 0/16 B |
16 |
18 |
0 |
2 |
0 |
| 2de |
14 |
24 |
0 |
2 |
0 |
Netbal Uitslae (C-spanne)
| Span |
PN |
Suth |
Gewen |
Verloor |
Gelyk |
| 0/14 C |
8 |
11 |
1 |
1 |
0 |
| 0/15 C |
11 |
10 |
1 |
1 |
0 |
2. Skaak: Distrik Liga 2 – PNHS v/s Langenhoven, 22 April 2026, Tuis
PNHS 1 speel gelykop met 3 spelle teenoor 3. Geluk aan Ivander Coetzee, Michael de Villiers en Dade Bosch wat hulle wedstryde wen. Dit was ons tweede ligabepaling waarvan ons 1 wen en 1 gelykop speel.
PNHS 0/15 A speel gelykop met 3 spelle teenoor 3. Baie geluk aan Morné van Staden, Zian Mouton en Chayce Barlow wat hulle wedstryde wen. Dit was ons tweede ligabepaling waarvan ons 1 wen en 1 gelykop speel.
3. Tennis
23 April: PNHS Seuns 0/15 A v/s Woodhill College 0/15 A. PNHS 0/15 A wen met 46 potte teenoor 21. Baie geluk aan Phillip Beukes (9-2), Raven Petersen (6-5) en Cilliers Janse van Rensburg (11-0) wat almal hul wedstryde wen. Dit was ons vyfde ligawedstryd, waarvan ons 5 wen.
16 April: PNHS Seuns 0/15 B v/s Maragon Mooikloof 0/15 A. PNHS wen met 58 potte teenoor 9. Geluk aan Neil Botha (9-2), Zander Pieterse (11-0), Jay Brandon (10-1) en SJ Labuschagne (8-3) wat almal hul wedstryde wen. Dit was ons vyfde ligawedstryd, waarvan ons vyf wen.
4. Wintersport: NWU 16 Finaal, 24 & 25 April 2026, Potchefstroom
Dogters Hokkie
| Span |
Gewen |
Verloor |
Gelyk |
Finale Posisie |
| 0/14 A |
1 |
3 |
0 |
13de |
| 0/15 A |
1 |
3 |
0 |
13de |
| 0/16 A |
4 |
1 |
0 |
2de |
| 2de |
2 |
2 |
0 |
7de |
| 1ste |
4 |
1 |
0 |
5de |
- Wedstryde reën uit; slegs posisie 1–8 speel uit op Saterdag, 25 April 2026.
- Ons skool eindig 8ste in die kompetisie om die NWU Hokkie Skool Trofee.
- Geluk aan ons 0/16 span wat naaswenners is van die NWU 16.
Rugby
| Span |
Gewen |
Verloor |
Gelyk |
Finale Posisie |
| 0/14 A |
1 |
3 |
0 |
13de |
| 0/15 A |
3 |
2 |
0 |
2de |
| 0/16 A |
1 |
3 |
0 |
9de |
| 2de |
1 |
3 |
0 |
13de |
| 1ste |
3 |
1 |
0 |
1ste |
- Wedstryde reën uit; slegs posisie 1 en 2 in elke ouderdom word beslis op Olienpark Stadion op Saterdag, 25 April 2026.
- Baie geluk aan ons 0/15 span wat naaswenners is van die NWU 16.
- Baie geluk aan ons 1ste span “Swart Leeus” wat as NWU 16 kampioene gekroon word.
- Ons skool eindig 6de in die kompetisie om die NWU Rugby Skool Trofee.
Netbal
| Span |
Gewen |
Verloor |
Gelyk |
Finale Posisie |
| 0/14 A |
2 |
3 |
0 |
6de |
| 0/15 A |
2 |
3 |
0 |
13de |
| 0/16 A |
3 |
1 |
0 |
6de |
| 2de |
2 |
2 |
0 |
9de |
| 1ste |
2 |
2 |
0 |
8ste |
- Behalwe vir 0/14 en 0/15 reën al die wedstryde uit; spanne word geplaas volgens doelgemiddeld deur die seisoen.
- Zandile Twhala (0/14) wen Speler van die Wedstryd toekenning.
- Ons skool eindig 9de in die kompetisie om die NWU Netbal Skool Trofee.
Seuns Hokkie: NWU 16, 24 April 2026, NWU Astro
| Wedstryd |
Teen |
Uitslag |
| Wedstryd 1 |
Riebeeckrand 1 |
Wen 1-1 (eerste doel aangeteken) |
| Wedstryd 2 |
Schoonspruit 1 |
Wen 1-0 |
| Wedstryd 3 |
Pionier 1 |
Wen 1-0 |
| Wedstryd 4 |
Standerton |
Wen 1-0 |
| Semi-Finaal |
Ferrum |
Verloor 0-2 |
| Finaal |
Sarel Cilliers |
Verloor 0-2 |
- Ons manne eindig 4de in die seuns hokkie.
- Nathan Oosthuizen kry die Speler van die Wedstryd toekenning teen Schoonspruit.
Skaak: NWU 16, 24 April 2026, NWU
| Wedstryd |
Teen |
Uitslag |
| Wedstryd 1 |
Riebeeckrand 1 |
Wen 9-3 |
| Wedstryd 2 |
Schoonspruit 1 |
Wen 7½-4½ |
| Wedstryd 3 |
Alberton 1 |
Wen 11-1 |
| Wedstryd 4 |
Hans Strijdom 1 |
Verloor 5½-6½ |
| Wedstryd 5 |
Sarel Cilliers 1 |
Verloor 3-9 |
| Wedstryd 6 |
Ben Viljoen 1 |
Wen 7-5 |
| Wedstryd 7 |
Leeuwenhof 1 |
Wen 6½-5½ |
- Ons eindig 5de in die NWU 16 Skaak Skool Trofee.
- Chayce Barlow wen toekenning as Beste Speler Bord 10.
NWU 16: Sportskool Toekenning
| No |
Skool |
Totaal |
No |
Skool |
Totaal |
| 1 |
Leeuwenhof Akademie |
203 |
9 |
Vryburg |
137 |
| 2 |
Ben Viljoen |
185 |
10 |
Riebeeckrand |
136 |
| 3 |
Ferrum |
184 |
10 |
Wolmaranstad |
136 |
| 4 |
Ellisras |
154 |
12 |
Alberton |
123 |
| 5 |
Pionier |
152 |
13 |
Volksrust |
108 |
| 6 |
Pretoria-Noord |
149 |
14 |
Standerton |
102 |
| 7 |
Fochville |
141 |
15 |
Hans Strijdom |
101 |
| 8 |
Schoonspruit |
140 |
16 |
Sarel Cilliers |
94 |
5. Kwartaal 2: Interne Vasvra
Baie geluk aan die volgende wenners:
| Graad |
Wenner(s) |
| Graad 8 |
Lianie Potgieter en Anje-Lika Coetzee |
| Graad 9 |
Dario van Deventer en Janco Schoonraad |
| Graad 10 |
Tlotli Morake |
| Graad 11 |
Ethan Walkinshaw |
| Graad 12 |
Dehan Joubert en Tristan Booyens |
| Algehele Wenner |
Ethan Walkinshaw |
6. Program vir die week
Dinsdag, 28 April
- Graad 8–12, dag 2.
- Graad 12: Addisionele Akademiese uur, Sleutel 1 (14:15).
- English Evening (17:30, Personeelkamer).
Woensdag, 29 April
- Graad 8–12, dag 3.
- Graad 12: Addisionele Akademiese uur, Sleutel 2 (14:15).
- Tennis: Seuns 1ste v/s Deutsche Schule (14:30, weg).
- Hokkie: Seuns v/s Oos Moot (14:30, weg).
- Akademie vir Leerder Prestasie (18:00, Personeelkamer).
- Wapadmark open: 09:00–19:00.
Donderdag, 30 April
- Graad 8–12, dag 4.
- Rugby: Blou Bulle Liga 1 v/s Tuine (14:30, weg).
- Skaak Liga 3 v/s Amandasig (14:30, tuis).
- Wapadmark: 09:00–19:00.
Vrydag, 1 Mei
- Publieke Vakansiedag: Werkersdag.
- Wapadmark: 09:00–15:00.
Saterdag, 2 Mei
Maandag, 4 Mei
- Graad 8–12, dag 5.
- Detensie (14:15–16:15).
- IGO PAT (14:15–15:15, K 10).
- Wapadmark: 09:00–19:00.
Vriendelike Groete
CJC Driescher, Hoof
Aflaai aanhangsel
Terug