Omsendbrief 14/2025

Omsendbrief 14/2025


Administratief
May 05, 2025


OB: 14 / 2025

Geagte ouers

Lief en Leed

Baie welkom aan die volgende studente van AROS wat vir hulle waarnemingstydperk van 5 – 23 Mei, by ons aangesluit het:
Mej. T. Modise (Afrikaans), Mej. A. Paulsen (Afrikaans), Mej. K. Mackay (Engels), Mej. L. Viljoen (Lewenswetenskap), Mnr. MC Jooste (Natuur Wetenskap), Mej. O. Potgieter (Rekeningkunde) en Mej. M. van Loggerenberg (Besigheidstudies).

Tennis:

23 April 2025:

PNHS Dogters 1 v/s Hatfield Christian School. PNHS wen met 44 potte teenoor 18. Geluk aan Dima Kkoza (6-3), Didi Molelekwa (7-2), Yolanda Pretorius (7-4) en Kayla Fourie (7-4) wat almal hul wedstryde wen. Didi Molelelekwa en Dima Khoza (10-2) en Kayla Fourie en Yolanda Pretorius (7-3) wen ook hul dubbels wedstryde. Dit was ons sesde ligawedstryd, waarvan ons vyf wen en een verloor.

Wintersport:

Netbal: Jubilee B-liga: PNHS v/s Hoërskool Overkruin, 23 Maart 2025, (tuis)
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 A PN 9 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 16
0/14 A Over 19    
0/15 A PN 5 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 15
0/15 A Over 17    
0/16 A PN 19 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 0 Gewen: 3, Gelykop: 2, Verloor: 9
0/16 A Over 19    
0/17 A PN 8 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 9
0/17 A Over 9    
1ste PN 17 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 9
1ste Over 20    
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 B PN 4 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/14 B Over 23    
0/15 B PN 11 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/15 B Over 16    
0/16 B PN 3 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/16 B Over 23    
2de PN 12 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
2de Over 13    
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver Jubilee reeks Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 C PN 5 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/14 B Over 14    
0/15 C PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/15 C Over 18    

Hokkie Seuns liga 2

23 April: PNHS 1 v/s Silverton 1. PNHS wen met 2-0. Dit was ons tweede ligawedstryd, waarvan ons beide wen.

NWU 16 Finales, 25 – 26 April 2025, Potchefstroom / H/S Alberton

Hokkie(Dogters)
Span Skool Uitslag Uitslae NWU 16 Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 A PN   Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 3, Posisie Finaal: 9 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 3
0/14 A        
0/15 A PN 3 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 1, Posisie Finaal: 3 Gewen: 7, Gelykop: 3, Verloor: 1
0/15 A Schoon 0    
0/16 A PN   Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 3, Posisie Finaal: 9 Gewen: 2, Gelykop: 5, Verloor: 4
0/16 A        
2de PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 3, Posisie Finaal: 9 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 4
2de   5    
1ste PN 3 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 2, Posisie Finaal: 6 Gewen: 3, Gelykop: 4, Verloor: 3
1ste Albert 5    

Schoon = Schoonspruit/ Albert = Alberton
ONS HOKKIE EINDIG 7DE IN DIE KOMPETISIE VIR HOKKIE SKOOL VAN DIE NWU 16

Rugby
Span Skool Uitslag Uitslae NWU 16 Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 A PN 19 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2, Posisie Finaal: 7 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/14 A Foch 17    
0/15 A PN 26 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3, Posisie Finaal: 8 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/15 A Vry 32    
0/16 A PN 3 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3, Posisie Finaal: 8 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/16 A Wol 17    
2de PN   Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 3, Posisie Finaal: 8 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 2
2de        
1ste PN 12 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 2, Posisie Finaal: 8 Gewen: 2, Gelykop: 2, Verloor: 4
1ste Wol 24    

Foch = Fochville / Rieb = Riebeeckrand / Wol = Wolmaransstad
ONS RUGBY EINDIG 6DE IN DIE KOMPETISIE AS RUGBYSKOOL VAN DIE PUK 16

Netbal
Span Skool Uitslag Uitslae NWU 16 Uitslae tot dusver Seisoen
0/14 A PN 6 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 4, Posisie Finaal: 10 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 17
0/14 A Foch 23    
0/15 A PN 10 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 4, Posisie Finaal: 10 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 16
0/15 A Rieb 26    
0/16 A PN 11 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2, Posisie Finaal: 6 Gewen: 3, Gelykop: 2, Verloor: 10
0/16 A Rieb 19    
2de PN 8 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3, Posisie Finaal: 6 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 4
2de Rieb 16    
1ste PN 17 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2, Posisie Finaal: 4 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 10
1ste Wol 25    

Foch = Fochville / Rieb = Riebeeckrand / Wol = Wolmaransstad
ONS NETBAL EINDIG 6DE IN DIE KOMPETISIE AS NETBALSKOOL VAN DIE NWU 16

Hokkie(Seuns)
Span Skool Uitslag Uitslae NWU 16 Uitslae tot dusver Seisoen
1ste PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 1
1ste Vt 1    
1ste PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2
1ste Rd 1    
1ste PN 3 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2 Gewen: 3, Gelykop: 0, Verloor: 2
1ste Pr 0    
1ste PN 1 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 2
1ste Wd 0    
1ste PN 1 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 2 Gewen: 4, Gelykop: 1, Verloor: 2
1ste Vg 1    
Semi PN 1 Gewen: 3, Gelykop: 1, Verloor: 2 Gewen: 5, Gelykop: 1, Verloor: 2
Semi Wd 0    
Finaal PN 1 Gewen: 4, Gelykop: 1, Verloor: 2 Gewen: 6, Gelykop: 1, Verloor: 2
Finaal Vg 0    
  • ONS SEUNSHOKKIE WEN DIE PLAAT FINAAL VAN DIE NWU 16
  • GHOLF EINDIG 8 STE IN DIE NWU 16
  • SKAAK EINDIG 7DE IN DIE NWU 16

Skaak: Liga 1 PNHS v/s Pretoria-Wes

0/19:

PNHS wen met 9⅟₂ teenoor 2⅟₂ spelle. Baie geluk aan Duncan Nelson, Patrick van Staden, Riaan Roos en Michael de Villiers wat hulle wedstryde wen.

0/16:

PNHS wen met 6⅟₂ teenoor 5⅟₂ spelle. Geluk aan Chayce Barlow, Santiago Bezuidenhout en Cyril Aarloo wat hul wedstryde wen.

Dit was ons eerste ligawedstryd.

Aktiwiteite buite skool verband

Baie geluk aan:

  • Christal Fouché wat op 26-29 April in Newcastle aan die Suid-Afrikaanse Skopboks Kampioenskappe deelneem en ‘n eerste plek in haar afdeling behaal. Sy word gekroon as SuidAfrikaanse kampioen en verwerf daarmee Suid-Afrikaanse kleure.

Top 10: Eerste Kwartaal 2025

Graad 8
  1. Janco Schoonraad (93,26%)
  2. Caitlyn Patterson (90,19%)
  3. Marnus Havenga (89,70%)
  4. Dario van Deventer (88,03%)
  5. Angelique Jonker (86,56%)
  6. Shanon van der Westhuizen (86,17%)
  7. Stephanus Labuschagne (85,83%)
  8. Hannah Muller (84,88%)
  9. Stefan Buitendag (84,72%)
  10. Jessicah Plaatjies (83,95%)
Graad 9
  1. Helé Lottering (93,21%)
  2. Nimrie Beylefeld (92,20%)
  3. Mia Viljoen (91,89%)
  4. Liani Swanepoel (91,15%)
  5. Ziané Nel (90,85%)
  6. Charney Badenhorst (89,76%)
  7. JP Thomas (88,25%)
  8. Isabel Vos (87,24%)
  9. Mieke de Villiers (87,11%)
  10. Jamila Buff (86,59%)
Graad 10
  1. Michael de Villiers (93,61%)
  2. Raynard Bosman (92,00%)
  3. Mia Rynners (89,42%)
  4. Barco Lombaard (86,75%)
  5. Anru Moolman (85,20%)
  6. Allan Ribeiro (84,76%)
  7. Carli du Plessis (84,50%)
  8. Marsha Hamman (84,09%)
  9. Cyril Aarloo (83,48%)
  10. Jessica Watt (81,69%)
Graad 11
  1. Larissa Ellis (93,61%)
  2. Leila van Rensburg (91,92%)
  3. Leandré Koekemoer (90,62%)
  4. Rohan Louw (89,79%)
  5. Liané Schutte (89,74%)
  6. Sasha Janssen (88,40%)
  7. Gheyenne Pieterse (86,77%)
  8. Annabelle van Wyk (86,12%)
  9. Mikayla Smith (85,47%)
  10. Dehan Joubert (85,18%)
Graad 12
  1. Shené Louw (93,21%)
  2. Righardt Beytell (92,27%)
  3. Beate Haarhoff (90,02%)
  4. Delinda Josling (88,74%)
  5. Danielle Scholtz (87,79%)
  6. Etienne Botha (87,63%)
  7. Alexis Mollentze (87,27%)
  8. Ruan Olwagen (87,21%)
  9. Dawid Briel (85,33%)
  10. Kaylin Groenewald (85,25%)

Waardebalkies

Baie geluk aan die volgende leerders wat waardebalkies verower:

Graad 8:

Dylan Lombard – Verantwoordelikheid
Kevin du Preez – Verantwoordelikheid
Ruben Von Berg – Verantwoordelikheid
Jodi du Plessis – Verantwoordelikheid

Afri-Eeufees: 8 Mei 2025

Ons nooi u uit om deel te wees van die viering van Afrikaans se 100ste bestaansjaar by die Afri-Eeufees: Afrikaans 100-jaar Jonk Musiekfees!
Hierdie buitelugvertoning vind op Donderdag, 8 Mei, op die skool se rugbyveld plaas. Let asseblief daarop dat daar geen geallokeerde sitplekke is nie – feesgangers moet hul eie kampstoele saambring.
Die musiekfees sluit ‘n vertoning pretpark en nagmark in.
Koelerbokse mag saamgebring word teen ‘n koste van R50 per boks, betaalbaar by die hek.
Kaartjies is reeds beskikbaar op d6 en Tixsa: https://bit.ly/4h2ZoEq
Om hierdie geleentheid nog lekkerder te maak, ding alle klasse en grade teen mekaar mee om te sien wie die meeste kaartjies kan verkoop – met opwindende verrassings vir die wenners!
Indien ons ons teiken van 5 000 kaartjies behaal, sal die skool op Vrydag, 9 Mei, gesluit wees as beloning.

Kaartjie pryse:

  • Volwassenes: R150pp
  • Skoliere: R120pp (kinders onder 5 het gratis toegang)
  • Pretpakket vir leerders: R 180-00 (vertoning en gratis gebruik van pretpark 16H00 – 22H00).
  • Gesinspakkette: R500 per pakket (2 Volwassene & 2 Skolier kaartjies)
  • *Goue Kraal: R6500 per tafel van 10
    *Die Goue Kraal BBP ervaring sluit ‘n peuselbord vir 10 en drinkgoed in. Goue Kraal kaartjiehouers kan ook hul eie koelerbokse saambring.

Ons sien daarna uit om hierdie spesiale mylpaal vir Afrikaans saam met u te vier!

Projek: MySPAR Ninapark

SPAR Ninapark gee weer aan skole in ons omgewing die geleentheid om fondse in te samel. Daar sal vanaf 24 Februarie 2025 tot 1 Junie 2025 ‘n houer vir elke skool wat deelneem in die winkel geplaas word. Ouers van daardie skool moet dan net na aankope hulle strokies in hulle skool se houer gooi en die skool sal dan 1% van daardie spandering ontvang. Die skool wat die meeste aankope ontvang sal ook ‘n bonus van R 12 000 ontvang, 2de meeste R 8000 en 3de meeste R 5000.Ons vra ons ouers om asb. PNHS te ondersteun deur net u strokie in die PNHS houer te gooi by Ninapark SPAR vanaf 24 Februarie 2025.

Leierskap: Gewysigde PN-Raad Konstitusie en Gedragskode

Geagte ouers en leerders neem asseblief kennis van hierdie baie belangrike inligting. Die Beheerliggaam het op 1 Maart 2025 die Konstitusie en Gedragskode van die PN-Raad hersien en gewysig. Hierdie beleidstuk is beskikbaar op die skool se webwerf vir besigtiging. Dit is van kardinale belang dat alle leerders (graad 8 tot 12) en ook ons ouers hulself vergewis van hierdie wysigings aangesien belangrike veranderings aangebring is rakende skoolbywoning, deelname aan skoolaktiwiteite en dissiplinêre aangeleenthede wat huidige en toekomstige kandidate vir die PN-Raad raak. Ons waardeer u samewerking en ondersteuning om ‘n positiewe aanslag op hierdie veranderinge tot voordeel van ons kinders en ons skool te bewerkstellig.

Uitteken van leerders

Geagte ouers en leerders ons vestig weer u aandag op die uitteken prosedure soos uiteengesit in die huiswekboek op bladsy 30. Wanneer ‘n leerder weet hy/sy gaan afwesig wees weens ‘n afspraak byvoorbeeld moet die ouer die skool reeds die dag voor die tyd daarvan verwittig. Die graadhoof en vakpersoneel sal dan die leerder op grond van hierdie brief reeds die vorige dag die leerder uitteken in sy / haar huiswerkboek. Op die dag van die afspraak sal die leerder dan net sy huiswerboek aan die betrokke personeellid wys waar hy / sy op daardie stadium is en dan beweeg na navrae waar sy ouer hom / haar uitteken.
By onbeplande gebeure soos siekte by die skool gaan die leerder na navrae wat dan die ouer sal skakel en indien nodig sal die ouer die leerder daar uitteken.
Neem kennis dat ons personeel by navrae opdrag ontvang het om slegs binne hierdie prosedure leerders te laat uitteken en geen leerder sal uit ‘n klas geroep word nie.


Program vir die week

Maandag, 5 Mei:
  • Geesweek: Blou Maandag.
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • Detensie 14H15 – 16H15.
  • Graad 12: Addisionele akademiese uur, sleutel 1, 14H15 – 15H00.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Kelneropleiding, 14H15 – 16H00, restaurant.
Dinsdag, 6 Mei:
  • Geesweek: Dink Dinsdag (Trek aan vir dit wat jy wil word.)
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • Graad 12: Addisionele akademiese uur, sleutel 2, 14H15 – 15H00.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Kelneropleiding, 14H15 – 16H00, restaurant.
  • Tennis: Seuns 0/15 A v/s Sutherland 14H30 (weg).
  • Akademie vir Leerder Prestasie vergadering, 18H00, personeelkamer.
Woensdag, 7 Mei:
  • Geesweek: Wilde Woensdag.
  • Wapadmark open 09H00 – 19H00, saal.
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Graad 12: Addisionele akademiese uur, sleutel 3, 14H15 – 15H00.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Kelneropleiding, 14H15 – 16H00, restaurant.
  • Seuns Hokkie Liga 3: PNHS v/s Cornwall Hill, 14H30, weg.
  • Tennis: PNHS Dogters 1 v/s Midstream College, 14H30, weg.
    Tennis: PNHS Seuns 0/15 B v/s Akasia, 14H30, weg.
  • Netbal Liga 2: PNHS v/s Girls High, 14H30, weg.
  • Beheerliggaamvergadering, 17H30, restaurant.
Donderdag, 8 Mei:
  • Geesweek: Groot Gee saam met Groot FM.
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Wapadmark 09H00 – 22H00, saal.
  • VLR vergadering, 14H15, K 76.
  • Afri-Eeufees: Steve Hofmeyer, hekke open 16H00.
Vrydag, 9 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Wapadmark 09H00 – 19H00, saal.
  • ATKV Redenaars, Menlopark.
  • Rugby Liga 2: PNHS v/s Overkruin, 15H00, weg.
  • Tennis: PNHS Seuns 1 v/s Hatfield Christian School, 14H30, tuis (Pretoria-Noord klub).
  • Tennis: PNHS Seuns 2 v/s Midstream College, 14H30, tuis (PretoriaNoord klub).
Saterdag, 10 Mei:
  • Wapadmark 09H00 – 15H00, saal.
  • ATKV Redenaars; 7H00, Menlopark.
  • Hokkie liga 1: PNHS v/s Tuine, 09H00, TUT.
Maandag, 12 Mei:
  • Wapadmark 09H00 – 19H00, saal.
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Detensie 14H15 – 16H15.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug