Omsendbrief 14/2024
Administratief
May 06, 2024
OB: 14 / 2024
Geagte ouers
Wintersport
Blou Bulle Liga 2: PNHS v/s HTS John Vorster, 29 & 30 April 2024, tuis
Rugby | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/14 A | PN | 19 | Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0 |
0/14 A | JV | 10 | |
0/15 A | PN | 15 | Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0 |
0/15 A | JV | 8 | |
0/16 A | PN | 7 | Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
0/16 A | JV | 15 | |
2de | PN | 0 | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2 |
2de | JV | 31 | |
1ste | PN | 26 | Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
1ste | JV | 31 |
Rugby | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/14 B | PN | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 0 | |
0/14 B | JV | ||
0/15 B | PN | 12 | Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0 |
0/15 B | JV | 0 | |
0/16 B | PN | Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 0 | |
0/16 B | JV |
Baie geluk aan die volgende spelers van PNHS wat deurgedring het na die tweede rondte van die Blou Bul proewe:
0/15: Marco Botha, 7 Mei om 12H00 by H/S Zwartkop.
0/16: Wian van Heerden, 7 Mei om 12H00 by HTS John Vorster.
0/17: Junior Bokwa, Rubin Nel en Duncan Paulsen, 7 Mei om 12H00 by H/S Eldoraigne.
Hokkie Liga 2: PNHS v/s H/S Tuine, 4 Mei 2024, TUT
Hokkie | Skool | Uitslag | Uitslae tot dusver |
---|---|---|---|
0/14 A | PN | 6 | Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0 |
0/14 A | Tuine | 0 | |
0/15 A | PN | 0 | Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 1 |
0/15 A | Tuine | 1 | |
0/16 A | PN | 4 | Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0 |
0/16 A | Tuine | 0 | |
2de | PN | 1 | Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
2de | Tuine | 0 | |
1ste | PN | 4 | Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1 |
1ste | Tuine | 1 |
Waardebalkies
Baie geluk aan die volgende leerders wat waardebalkies ontvang:
- Janica Roodt (8C) vir verantwoordelikheid.
- Luzaan van Heerden (8C) vir verantwoordelikheid.
- Logan Cavanagh (8F) vir verantwoordelikheid.
- Marnis Rudolph (8F) vir verantwoordelikheid.
- Annemie Britz (8F) vir verantwoordelikheid.
- Lienka Beytell (8F) vir verantwoordelikheid.
- Carla du Bruyn (8F) vir verantwoordelikheid.
- Faith mantsho (10) vir lojaliteit.
- Ivander Coetzee (10) vir Integriteit.
Finansiële Sake
- Geagte ouers neem asseblief kennis dat die skool se bankbesonderhede gaan verander omdat dit vir die skool verskeie voordele sal inhou. Ons nuwe rekening skuif na FNB: takkode: 210554 en nuwe rekeningnommer 63096257738.
- Geagte ouers neem ook kennis dat die skool teen einde Junie heeltemal kontantloos gaan word. Die koste verbonde aan en gevaar aan hantering van kontantgeld noodsaak hierdie stap. Dit maak u registrasie op D6 noodsaaklik en ons versoek dat u so vinnig as moontlik op die applikasie sal registreer.
Program vir die week
Maandag, 6 Mei:
- Graad 8 – 12, dag 3.
- Detensie, 14H15 – 16H15.
- Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Dinsdag, 7 Mei:
- Graad 8 – 12, dag 4.
- Toetsdag
- Graad 12: Sleutel 5 Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
- Tennis: Dogters 0/15 v/s Centurion, 14H30, tuis.
- Gasvryheidstudies: Graad 11 Restaurantaand, 14H30, restaurant.
- Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Woensdag, 8 Mei:
- Graad 8 – 12, dag 5.
- Graad 8 – 11: Akademiese uur, 14H15 – 15H00.
- Interne Vasvra, 14H15, K 18 – 21.
- Netbal: Liga 3: PNHS v/s Cornwall Hill, 14H30, tuis.
- Seuns Hokkie: Liga 3: PNHS v/s Silverton, 14H30, tuis.
- Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Donderdag, 9 Mei:
- Graad 8 – 12, dag 6.
- Hemelvaart
- Toetsperiode.
- Graad 12: Sleutel 5 Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
- Tennis: Seuns 0/15 v/s Centurion, 14H30, weg.
- Gasvryheidstudies: Graad 11 Restaurantaand, 14H30, restaurant.
- Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Vrydag, 10 Mei:
- Graad 8 – 12 dag 1.
- Netbal: Liga 4: PNHS v/s Midstream College, 14H30, weg.
- Dogters Hokkie: Liga 3: PNHS v/s Wonderboom, 14H30, TUT.
- Tennis: Seuns 1ste v/s Rietondale High, 14H30, weg.
- Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Saterdag, 11 Mei:
- Rugby: Liga 3: PNHS v/s Overkruin, 09H00, weg.
- Gasvryheidstudies Graad 11: Potchefstroom Chef Skool Opedag, vertrek 06H00.
- Revue: Klankopname, 08H00.
- Karnaval-mark: 09H00 – 15H00, saal
Maandag, 13 Mei:
- Graad 8 – 12, dag 2.
- Detensie, 14H15 – 16H15.
- Gasvryheidstudies: Interne Vasvra, 14H15, restaurant.
Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof