Omsendbrief 13/2022

Omsendbrief 13/2022

Administratief
April 25, 2022


OB: 13 / 2022

Geagte ouers
Landloop: AGN liga: 1, Peach Tree Farm, 9 April 2022

Seuns 0/14: Shon-dre Scheun (13de)
Seuns 0/15: Heinrich Buitendag (7de) en Henrico van Tonder (18de)
Dogters 0/15: Ezmarelda Vivier (7de) en Elisma van Wyk (8ste)
Seuns 0/17: Marco Janse van Rensburg (16de).
Dogters 0/17: Carla Ackerman (1ste)
Senior Dames: Natasha Sikisi (3de)

Tennis

21 April:

PNHS 0/15 seuns v/s Waterkloof. PNHS verloor met 23 potte teenoor 44. Geluk aan Ruan Louw (9-2) wat sy wedstryd wen. Dit was ons seuns 0/15 se derde ligawedstryd, waarvan hulle 1 wen en 2 verloor.

Skaak: Liga 1: PNHS v/s Amandasig, 13 April 2022

Seuns 0/18 A: PNHS wen met 5 spelle teen 1.

Wintersport
Seuns hokkie: liga 1: PNHS v/s Montana, 12 April 2022

PNHS 1 wen met 3-0 teen H/S Montana.

Seuns hokkie: Liga 2: PNHS v/s Langenhoven, 20 April 2022

PNHS 1 wen met 3 – 0 teen H/S Langenhoven

Netbal: Pretoria Jubalee reeks: Liga 1: PNHS v/s Prestige College, 20 April 2022, tuis
Skool PN Pres PN Pres PN Pres PN Pres PN Pres
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 7 13 24 14 13 12 3 31 24 25
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 1 - 1 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 0 - 0 - 1 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN Pres PN Pres PN Pres PN Pres PN Pres
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B        
Dogters 14 4 6 20 20 15        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 0 - 1 - - - - -
Verloor 0 - 1 - 0 - - - - -
Gelyk 0 - 0 - 0 - - - - -
Hokkie: Pretoria Liga 2: PNHS v/s Overkruin, 21 April 2022, weg
Skool PN CH PN CH PN CH PN CH PN CH
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 0 3 1 0 1 1 0 0 0 5
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 1 - 0 - 0 - 0 -
Verloor 1 - 1 - 1 - 0 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 1 - 1 - 0 -
NWU 16 reeks: Finaal, 22 & 23 April 2022, Potchefstroom.
Skool PN Foch PN Wol PN PR PN Foch PN Wol
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 3 18 16 17 8 15 16 10 25 24
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 3 - 3 - 2 - 3 -
Verloor 3 - 2 - 2 - 2 - 2 -
Gelyk 1 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Posisie 8ste - 4de - 6de - 7de - 3de -

Foch = Fochville / Wol = Wolmaranstad / RR = Riebeeck Rand
Ons eindig as die 3de beste netbalskool in die NWU - reeks

Skool PN Schoon PN Bek PN   PN   PN  
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 3 0 5 0            
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 1 - 0 - 0 - 1 -
Verloor 2 - 1 - 4 - 3 - 3 -
Gelyk 1 - 3 - 0 - 1 - 0 -
Posisie 13de - 11de - 15de - 14de - 15de -

Schoon = Schoonspruit / Bek = Bekker
Ons eindig 15de as hokkieskool in die NWU – reeks

Skool PN PR PN PR PN PR PN Bek PN Leeu
Rugby 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns 27 0 20 7 10 15 5 0 24 19
Uitslae tot dusver                    
Gewen 4 - 4 - 3 - 4 - 4 -
Verloor 1 - 1 - 1 - 1 - 1 -
Gelyk 0 - 0 - 1 - 0 - 0 -
Posisie 3de - 3de - 2de - 3de - 3de -

RR = Riebecck Rand / Bek = Bekker / Leeu = Leeuenhof
Ons eindig as die 2de beste rugbyskool in die NWU – reeks

NWU Finaal: Skaak, 22 April 2022, Potchefstroom
  • Ons eindig algeheel as die 7de beste skaak skool in die NWU – reeks.
  • Geluk aan Jade Riley wat eindig as die Beste Speler van die dag op bord 3.
NWU Finaal: Gholf, 22 April 2022, Potchefstroom
  • Ons eindig algeheel as die 6de beste gholfskool in die NWU - reeks.
Netbal: Gauteng proewe

Baie geluk aan ons spelers wat deurgedring het na die finale rondte proewe vir Gauteng wat sal plaasvind op 27 April by H/S Florida: Johneh swart, Rina Mamabola en Thuto Modise.

Leierskap

Baie geluk aan Tyrus Jacobs (9AgB) en Dewald Meintjies (9StF) wat verkies is tot die Verteenwoordigende Leier Raad van die skool.

Werksgeleenthede

Een van ons terrein-assistente het bedank en dit laat ons met ‘n vakante pos.

  • Salaris is ‘n insluitende pakket van R 71 839-00 per jaar.
  • Aansoeke kan per hand ingedien word by die navraetoonbank of elektronies gestuur word na [email protected] vir aandag die hoof.
  • Sluitingsdatum vir aansoeke is Vrydag, 29 April 2022 om 14H00.
Karnaval 2022, 13 Mei 2022

Vir die afgelope twee jaar kon Hoërskool Pretoria-Noord nie ons Karnaval aanbied nie, as gevolg van die Covid-19 pandemie. Vanjaar skud ons egter ons vere reg om weer soos in die verlede ‘n Karnaval aan te bied op 13 Mei 2022.

Ons verwelkom op die PNHS-verhoog die immergewilde Hamilton Wessels en Vanes-Mari du Toit as die seremoniemeesters. Die voorprogram word deur Tuin en haar orkes aangebied en die hoofprogram word deur Rooksein en Demi Lee Moore aangebied.

Die dag sal verder geken word aan die Mallemeule asook verskeie kosstalletjies.

Die kaartjies beloop R150-00 per persoon. Indien u vier kaartjies koop, kos dit R500 vir die pakket.

Laerskoolkinders kan die Karnaval gratis bywoon indien hulle vergesel word deur hulle ouers.

Alle kaartjies wat u aanvra moet asseblief teen 12 Mei 2022 betaal wees.

Die leerders het ook reeds ‘n kompetisieboekie met kaartjies vir die gelukkige trekking wat sal plaasvind op 13 Mei 2022 ontvang. Die kaartjies kos R10-00 elk.

Leerders kan meer as een boekie verkoop.

Pryse vir die gelukkige trekking:

Eerste prys: R R4000-00 kontant
Tweede prys: R2500-00 kontant.
Derde prys: R2000-00 kontant.
Vierde prys: R1000-00 kontant.
Vyfde prys: R500-00 kontant.

Ons wil graag versoek dat elke leerder ten minste twee kaartjies en ‘n volledige kompetisieboekie sal verkoop.

Daar sal pryse wees vir die leerders en klasse wat die meeste geld ingesamel het.

Nooi gerus al u vriende en familie en kom geniet die Karnaval saam met ons!


Program vir die week
Maandag, 25 April:
  • Graad 8 – 12, dag 6
  • Mnr. en Mej PNHS inskrywings open.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Akademie vir Leerder Prestasie, 18H00, personeelkamer.
Dinsdag, 26 April:
  • Graad 8 – 12, dag 1
  • English Evening, 17H30, personeelkamer.
  • Akademie vir Kultuur vergadering, 18H00, K26. (Alle kultuur ouers welkom)
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 restaurantaand, 18H00, restaurant.
  • Finansile Komitee vergadering, 17H15, Konferensiekamer.
  • Beheerliggaam Uitvoerende Komitee vergadering, 19H00, Konferensiekamer.
Woensdag, 27 April:
  • Skoolvakansiedag: Vryheidsdag
Donderdag, 28 April:
  • Graad 8 – 12, dag 2
  • Toetsreeks begin.
  • Graad 12, sleutel 3 akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Tennis: Seuns 0/15 v/s Centurion, 14H30, tuis.
  • Beheerliggaam vergadering, 18H00, restaurant.
Vrydag, 29 April:
  • Graad 8 – 12, dag 3
  • Tennis: Seuns 1ste span v/s Centurion, 14H30, tuis.
  • Netbal: Jubalee liga 2: PNHS v/s Wonderboom, 14H30, tuis.
  • Graad 11 Inryfliek: “Pirates of the Caribean”, 18H00, B-rugbyveld.
Saterdag, 30 April:
  • Koor dagkamp, 08H00, saal
Maandag, 2 Mei:
  • Publieke vakansiedag
Dinsdag, 3 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Graad 12, sleutel 4 akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Akademie vir Leierskap vergadering, 18H00, personeelkamer.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug