Omsendbrief 10/2022

Omsendbrief 10/2022

Administratief
March 14, 2022


OB: 10 / 2022

Geagte ouers
Interne Brugbou kompetisie, 4 Maart 2022, skoolsaal

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het. Baie geluk aan die volgende wenners:

Posisie Span se name Graad Brug se naam Massa van brug Massa wat brug kon dra Hoeveel keer meer as eie gewig
1ste Zander Kruger 11 “Die probleem” 158g 83kg 52,53
  Shawron Olifant 11        
  Devin Engelbrecht 11        
             
2de Erin Schuermans 9 “A Perfect Inperfection” 122g 59kg 48,36
  Ezmarelda Vivier 9        
  Jean-Marie Pretorius 9        
             
3de Danell Beyleveld 12 “Crazy Lady” 156g 67,5kg 43,27
  Leandri Rautenbach 12        
  Enole McLellon 12        
             
4de Kaelo Muhammed 9 “Bob the Builder Wannabe’s 168g 67kg 39,88
  Megan Lingefelder 9        
  Chrishelle Nieuwoudt 9        
             
5de Corne Kruger 12 “Brug met geen Naam” 169g 47kg 27,81
  Xander Bronkhorst 12        
  Jandre Malan 12        
             
ATKV Debat: Gauteng – Noord, 4 & 5 Maart, AHS

Baie geluk aan die volgende wenners:

Juniors:

Vicky Schoeman, Delanic Nel en Evangeline O’Callaghan wen teen H/S Montana. Henco van der Merwe, Tristan Tingtinger en Duncan Paulsen wen teen H/S Waterkloof.

Wintersport: Netbal: Distrikproewe, 7 & 8 Maart 2022, Tuine

Geluk aan die volgende dogters wat deurdring na die volgende rondte Tshwane proewe:

0/14: H/S Erasmus:

Larissa Ellis, Glene Ferreira, Anchen Gerber.

0/15: H/S Erasmus:

Joneh Swart, Chrishelle Nieuwoudt, Alexis Mollentze, Ashlee Jordaan, Jasmine Riley, Alicia Venter.

0/16: H/S Eldoraigne:

Wilné Kriel, Nika van der Westhuizsen, Rina Mamobolo, Lourainne du Plessis.

0/17: H/S Eldoraigne:

Jacinda de Lange, Taryn Hayes, Marang Mothupi, Nelmari Driescher, Mignon de Klerk.

0/18: H/S Eldoraigne:

Thuto Modise, Lerishia Coetzee, Megan Oosthuizen.

Tennis

10 Maart:

PNHS 0/15 seuns v/s Garsfontein. PNHS verloor met 25 potte teenoor 42. Geluk aan Ruan Louw wat sy wedstryd wen (7-4), asook Davie Pieterse en Zian Kruger wat hulle dubbelswedstryd wen (6-5). Dit was ons seuns 0/15 se eerste ligawedstryd.

11 Maart:

PNHS 1ste seuns v/s Montana. PNHS verloor met 30 potte teenoor 37. Geluk aan Owen Kuhn (6-5) en Arno Mostert (9-2) wat hulle wedstryde wen, asook Owen Kuhn en Arno Mostert wat hulle dubbelswedstryd wen (11-1). Dit was ons seuns 1ste span se eerste ligawedstryd.

Wintersport: PUK 16: Poelwedstryd 3: H/S Stofberg, 12 Maart 2022 (weg)
Skool PN Stof PN Stof PN Stof PN Oost PN Oost
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 1 7 0 0 5 6 0 6 0 1
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - 0 - 0 - 0 - 1 -
Verloor 2 - 0 - 3 - 2 - 2 -
Gelyk 1 - 3 - 0 - 1 - 0 -
Skool PN Stof                
Hokkie 1ste 1ste                
Seuns                    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0 - - - - - - - - -
Verloor 2 - - - - - - - - -
Gelyk 0 - - - - - - - - -
Skool PN Stof PN Stof PN Stof PN Stof PN Stof
Rugby 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Seuns 38 0 45 5 12 12 10 0 38 10
Uitslae tot dusver                    
Gewen 3 - 3 - 2 - 3 - 3 -
Verloor 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 1 - 0 - 0 -
Skool PN Stof PN Stof PN Stof PN Stof PN Stof
Netbal 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 14 14 28 10 11 10 12 14 22 6
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1 - 3 - 2 - 1 - 2 -
Verloor 1 - 0 - 1 - 1 - 1 -
Gelyk 1 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Skool PN Stof PN Stof PN Stof PN Stof PN Stof
Netbal 0/14B 0/14B 0/15B 0/15B 0/16B 0/16B        
Dogters 25 1 11 4 14 17        
Uitslae tot dusver                    
Gewen 2 - 1 - 1 - 0 - 0 -
Verloor 0 - 1 - 1 - 0 - 0 -
Gelyk 0 - 0 - 0 - 0 - 0 -
Leierskap

Baie geluk aan Bea-Mae Lombard wat verkies is tot Junior Stadsraads Verteenwoordiger.

Jaarblad 2021

Alle ouers wat verlede jaar, hulle jaarblaaie bestel en betaal het en dit nog nie ontvang het nie moet asseblief dringend hulle bewys van betaling na Mev. K Portheine in K 20 stuur vir ontvangs van hul 2021 jaarblad.


Program vir die week
Maandag, 14 Maart:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Detensie, 14H15 – 16H15
  • Netbalproewe: 0/14 en 0/15, 14H30, H/S Erasmus.
Dinsdag, 15 Maart:
  • Graad 8 – 12, dag 4
  • Netbalproewe: 0/16, 0/17 en 0/18, 14H30, H/S Eldoraigne
Woensdag, 16 Maart:
  • Graad 8 – 12, dag 5
  • Interne Vasvrae, 14H10, K 19 - 24.
Donderdag, 17 Maart:
  • Skool sluit om 11H00, Program:
    Saal en voogperiode 07H20 – 09H15
    Pouse: 09H15 – 09H35
    Toetsperiode: 09H40 – 10H55
    Afsluiting: 10H55 – 11H00
Dinsdag, 7 April:
  • Skool heropen, 07H20
  • Graad 8 – 12, dag 6.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug