Waarna is jy opsoek?




BEHEERLIGGAAM 2026


Administratief
March 20, 2026


BEHEERLIGGAAM 2026

Ons wil graag die volgende ouers gelukwens met hul verkiesing tot die Beheerliggaam van Hoërskool Pretoria-Noord:

  • Lezelle Koekemoer
  • Arina Brits
  • Anelia Kruger-van Staden
  • Corné Labuschagne
  • Pierru Marx

Baie geluk met hierdie prestasie. Ons sien uit daarna om saam met u die skool se toekoms verder te bou.


Terug