Interhuis opsomming 2020
Administratief
January 23, 2020
Uitslae: Interhuis-atletiek
SPANKOMPETISIE:
-
Atheners 1259
-
Romeine 1067
-
Spartane 818
DOGTERS:
-
Atheners 519
-
Romeine 515
-
Spartane 450
SEUNS:
-
Atheners 741
-
Romeine 551
-
Spartane 369
GEES:
-
Romeine
-
Atheners + Spartane
Geluk aan die volgende atlete wat nuwe rekords opgestel het:
Naam | Nuwe rekord | Vorige rekord: jaar |
---|---|---|
Cindy de Koker | 1500m D14: 5min:35sek | (5:42,7: 2012) |
3000m D17: 12min 36sek | (nuwe item) | |
Franco Cohen | 100m S15: 11,85sek | (12,1: 2006) |
Chrissie de Beer | Gewigstoot D16: 12,48m | (11,94: 2013) |
Leander Botha | 100m S19: 11,0sek | (11,16: 2016) |
Coenie Kruger | 3000m S 19: 10min 29 sek | (10:50,2: 2018) |
Henk Fick | Spiesgooi S 19: 53,50m | (52,92: 2014) |
Beste Dogters veldatleet:
Chrissie de Beer: 890 ABSA punte: 0/16 Gewigstoot
Beste Seuns veldatleet:
Kyle Engelbrecht: 907 ABSA punte: 0/15 Hoogspring.
Beste Dogters baanatleet:
Jucille Basson: 666 ABSA punte: 0/15 200M.
Beste Seuns baanatleet:
Leander Botha: 814 ABSA punte: 0/19 100m.
Veelsydigste Dogtersatleet:
Chrissie de Beer: 3247 ABSA punte.
Veelsydigste Seunsatleet:
Nathan du Preez: 4214 ABSA punte.
Junior Victor Lodorum:
Kyle Engelbrecht: 1691 ABSA punte.
Junior Victrix Ludorum:
Marnique Breytenbach: 1453 ABSA punte.
Senior Victor Ludorum:
Leander Botha: 1579 ABSA punte.
Senior Victrix Ludorum:
Chrissie de Beer: 1622 ABSA punte.