Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Akademiese Hulpmiddels
Hier vind jy gidse, vraestelle en studiemateriaal wat deur PNHS beskikbaar gestel word. Klik op 'n kaart om die dokument af te laai.
Aanlyn Toetse & Webtuistes
PNHS Webtuiste – Gids
Stap-vir-stap gids oor hoe om die PNHS webtuiste te gebruik vir akademiese bronne en inligting.
Vraestelle Webtuiste – Gids
Gids vir toegang tot die aanlyn vraestelle-platform en hoe om toetse en eksamens te oefen.
Webtuistes vir Vorige Vraestelle
Lys van webtuistes waar leerders vorige eksamenvraestelle kan aflaai en gebruik vir voorbereiding.
