Graad 8 Inligting 2021

Graad 8 Inligting 2021

Administratief
February 22, 2021


Welkom in Graad 8

VOOGPERSONEEL 2021

Me. A. Smith - Graadhoof

8A - Me. Basson

8B - Me.Prins

8C - Me. Venter - Kruger

8D - Me. Strydom

8E - Me. Van Niekerk

8F - Mnr. Botes

DOELWITTE VIR 2021

• Om ‘n 100% slaagsyfer aan die einde van graad 8 te hê.

• Om goed gebalanseerde, gesonde en gelukkige kinders in die hoërskool te kweek.

• Om ‘n groep leerders te ontwikkel wat gereed is om die res van hul hoërskoolloopbaan met ywer en entoesiasme aan te pak.

AFWESIGHEDE

• Kontak die skool wanneer u kind nie by die skool kan wees nie.

• Handig ‘n mediese sertifikaat by die voogpersoneellid in op die eerste dag wat u kind terug is by die skool.

• Indien ‘n kind vir meer as tien dae aaneenlopend afwesig is sonder verskoning, mag die kind van die skool se register verwyder word.

• Indien ‘n leerder afwesig is tydens ‘n toets, eksamen of assesseringsopdrag moet ‘n mediese sertifikaat ingehandig word. Slegs dan sal die leerder as afwesig gemerk word op die puntelys, andersins sal die leerder geen punt (0) vir daardie opdrag kry.

• Poog ten alle tye om onnodige afwesighede te vermy aangesien die leerders baie werk verloor.

VROEG UITTEKEN VAN LEERDERS BY DIE KANTOOR

• Indien ‘n kind tydens skooltyd siek word of seerkry, sal die skoolkantoor die ouers in kennis stel.

• Moedig asseblief u kind aan om kantoor toe te gaan en nie self hul ouers te bel nie.

VROEG UITTEKEN VAN LEERDERS BY DIE KANTOOR

• Indien ‘n leerder die skool tydens skoolure moet verlaat a.g.v. ‘n geldige rede, moet die ouer ‘n dag voor die tyd ‘n brief aan die graadhoof rig.

• Die graadhoof sal erkenning daarvan en toestemming in die leerder se dagboek onderteken.

• Neem egter kennis dat leerders nie in die middel van ‘n periode die klas mag verlaat nie.

AKADEMIESE INGESTELDHEID

• Die skep van ‘n leerkultuur is PNHS se eerste prioriteit.

• Alle skrifte en handboeke van die betrokke dag se vakke moet by die skool wees.

• Huiswerk moet getrou gedoen word te midde van ‘n besige buitemuurse program.

• Leerders moet voorbereid skool toe kom en gereed wees om te leer.

Die skooldag gedurende die Covid-tydperk:

• Leerders woon op alternatiewe dae skool by.

• Leerders kry gedurende die “skooldae” bgenoeg tuiswerk en/of leerwerk wat op die “af dae” gedoen moet word.

• Ouers/voogde moet asseblief leerders motiveer om konsekwent te werk om sodoende akademiese sukses te behaal.

KOMMUNIKASIE

• Weeklikse omsendskrywes

• Kwartaalprogram

• Communicator

• Facebook

• SMS’e

• Webbladsy

• Volledige bespreking van die dag se program

tydens opening elke oggend.

KOMMUNIKASIE-KANALE

  1. Voogpersoneellid of vakpersoneellid

  2. Graadhoof of departementshoof

  3. Adjunkhoof

  4. Hoof

SELFONE

•Geen selfone word tydens voogperiode, toetsperiode en lesperiodes toegelaat nie.

•Selfone moet gedurende hierdie tye afgeskakel wees en in die tas gebêre word.

•Selfone mag nie as sakrekenaars gebruik word nie.

DISSIPLINE

Vir meer inligting aangaande die dissiplinêre stelsel verwys gerus na die leerderdagboek of kontak Mnr. Hendrik Badenhorst.

Onderhoud Ouers Adjunkhoof Hoof Dissiplinêre verhoor

Rekordhouding

PN 93 Ouer word ingelig Gedragsprobleme

Detensie

Drie of meer detensies per vak gerekordeer

Huiswerkboek Skoolreëls Vlakoortredings Punte

AKADEMIE

AFRIKAANS

  • Me. K. Portheine
  • Me. N. Strydom

Kwartaal 1:

Taak 1: Mondeling (Lees) – Tel vir kwartaal 2

Taak 2: Opstel

Taak 3: Kwartaaltoets (Taal en begrip)

Kwartaal 2:

Taak 4: Transaksionele teks

Taak 5: Eksamen (Taal en begrip)

Kwartaal 3:

Taak 6: Kreatiewe skryfprojek

Taak 7: Mondelinge aanbieding oor skryfprojek – Tel vir kwartaal 4

Taak 8: Letterkunde toets

Kwartaal 4:

Taak 9: Transaksioneel (word voor die eksamen geskryf)

Taak 10: Eksamen (Taal en begrip)

LW: Onderhewig aan verandering na bevestiging van kwartaal 2, 3 en 4 vanaf die

vakfasiliteerder.

ENGELS

-Me. A. Prins

  • Mnr. R. Portheine

TEXTBOOKS - x3

Learner’s book

Reader

Novel (Holes)

TERM 1:

TERM 2:

Task 1 – Oral = Prepared reading

Task 2 – Writing task = Essay

Task 3 – Language and comprehension

Task 1 – Oral = Listening test

Task 2 – Paper 1 – Oral

Paper 2 – Language, Comprehension,

Literature

Paper 3 – Creative writing

TERM 3:

TERM 4:

Task 1 – Oral = Unprepared reading

Task 2 – Writing task = Essay

Task 3 – Language and comprehension

Task 1 – Oral

Task 2 - Project

Task 3 – Exam = Paper 1 – Oral

Paper 2 – Language, Comprehension,

Literature

Paper 3 – Creative writing

Please note that the assessments for term 2, 3 and 4 is yet to be confirmed.

WISKUNDE

  • Me. J. van Schalkwyk

  • Me. L. Van der Linde

v Klastoetse sal op ‘n gereëlde basis op die laaste skooldag

van die week geskryf word.

vSakrekenaar: Casio fx – 991ZA PLUS

ASSESSERINGSPLAN

Kwartaal 1:

Opdrag 1

Maart – Toets 1

Kwartaal 2:

Ondersoek

Junie: Formele Toets

Kwartaal 3:

Projek

Toets 2

Toets 3

Toets 4 (Tel vir Kw 4)

Kwartaal 4:

Eindjaareksamen

SBA – 80%

Eindjaareksamen – 20%

NATUURWETENSKAP

  • Mnr. G. van Aswegen / Me. N. Nortjè

  • Juf. J. van Schalkwyk

  • Juf. A. Smith

In graad 8 het die leerders 6 NW-periodes in ‘n week.

Die leerders maak gebruik van ‘n skrif en handboek.

Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe word dus gesamentlik as Natuurwetenskappe aangebied.

ASSESSERINGSPLAN

Kwartaal 1

Praktiese opdrag Kwartaaltoets

Kwartaal 2

Praktiese opdrag Formele toets

Kwartaal 3

Navorsingsprojek Kwartaaltoets

Kwartaal 4

Eindjaareksamen

LEWENSORIËNTERING

  • Mnr. H. Bester

  • Mnr. T. Pieterse

ASSESSERINGSPLAN

Kwartaal 1:

• Opdrag

Kwartaal 2:

• Halfjaarassessering

Kwartaal 3:

• Opdrag

Kwartaal 4:

• Eindjaareksamen

LO Sport

Tel 30% van elke kwartaal se punt. As gevolg van die huidige Covid-regulasie is die bogenoemde nie van toepassing in die eerste kwartaal nie.

Baie belangrik dat leerders daaraan deelneem.

Indien ‘n leerder nie daaraan kan deelneem nie, moet hulle ‘n doktersbrief saambring.

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

  • Juf. R. Swart

  • Juf. L. Venter-Kruger

  • Mnr. B. Fourie

EBW

Wat is EBW?

EBW bestaan uit twee aspekte:

  • Besigheidstudies en Rekeningkunde

ASSESSERINGSPLAN Graad 8

Kwartaal 1:

Datarespons Gekontroleerde toets 1

Kwartaal 2:

Gekontroleerde toets 2

Kwartaal 3:

Gevallestudie

Kwartaal 4:

Jaarpunt 40% Jaareindeksamen 60%

Finale punt 100%

SOSIALE WETENSKAPPE

  • Me. M. Heystek

  • Mnr. D. Botes

  • Mnr. F .Venter

• SW word verdeel in twee aparte vakke, naamlik:

• Geografie – Mnr. Venter

• Geskiedenis – Mnr. Botes en Juf. Heystek

• Kwartaaliks sal Geografie 50% en Geskiedenis

50% tot die rapportpunt bydra.

• Finale jaarpunt = Kwartaal 1 + 2 + 3 = 40%

Eindjaareksamen = 60%

ASSESSERINGSPLAN

KWARTAAL ASSESSERING

KWARTAAL 1

Geografie – Kwartaaltoets Geskiedenis – Toets

KWARTAAL 2

Geografie – Toets Geskiedenis - Toets

KWARTAAL 3

Geografie – Taak Geskiedenis - Kwartaaltoets

KWARTAAL 4

Geografie – Eksamen Geskiednis - Eksamen

SKEPPENDE KUNS

  • Me. M. Du Plessis

  • Skeppende Kuns is nodig om u kind ‘n gebalanseerde opvoeding te verskaf.

  • Van die tegnieke wat in Kuns aangeleer word, word ook in ander vakke toegepas.

  • Kuns word saamgestel uit visuele kuns en drama.

ASSESSERINGSPLAN

KWARTAAL 1

• Drama - Improvisasie • VK - Mitologiesehouer

KWARTAAL 2

• Drama - Inheemse digkuns • VK - Sosiale kwessies

Skriftelike formele assessering

KWARTAAL 3

• Drama - Storie vertelling • VK - Loopbaan

KWARTAAL 4

• Drama - Fliek

• VK - VK: Praktiese-eksamen

Skriftelike formele assessering

TEGNOLOGIE

  • Dr. P. Smith

ASSESSERINGSPLAN

• Kwartaal 1: 1x Mini PAT

70 punte

40 punte

70 punte

40 punte

• Kwartaal 2: Kontrole toets

• Kwartaal 3: 1x Mini PAT

• Kwataal 4: Eindjaartoets

•KWARTAAL 1 = 30%

•KWARTAAL 2 = 20%

•KWARTAAL 3 = 30%

•KWARTAAL 4 = 20%

SPORT

Verwys asseblief na die skool se webbladsy vir volledige inligting.

KULTUUR

Verwys asseblief na die skool se webbladsy vir volledige inligting.

NOORDERLIG

  • Onder leiding van Me. T. Breytenbach

VISIE EN MISSIE

Ons visie is om ‘n groep te wees waar leerders se behoeftes raakgesien word, hulle menswaardigheid erken word, en ‘n omgewing te skep waar leerders gelukkig kan wees.

Die beskerming en opheffing van die leerder in nood. Die kweek en instandhouding van Christelike waardes en morele standaarde. Om ‘n skoolomgewing te vestig waar elke leerder gelukkig kan wees en ondersteun word om sy volle potensiaal te bereik.

WAT IS REEDS GEDOEN?

• Noordehoekie – agter saal • Saaidae – Kwartaalliks • Broodjies vir Omgeekinders • Verjaarsdagpakkies • Kospakkies • Kersfeesbokse

NOORDEHOEKIE

KERSFEESBOKSE

SKRYFBEHOEFTES

Wie help reeds?

• Mammas wat bid (Woensdae-oggende)

• Broodjie-mammas

• Helpende Hand

• Groep onderwysers

Waar om hulp te vra?

WORD DEEL VAN ONS…

• Kwartaalikse vergaderings

• Fondsinsamelings

Baie dankie

Vir enige verdere navrae kontak gerus die skool per e-pos by [email protected]

Aflaai aanhangsel

Terug