Skaak

Skaak word informeel tydens pouses op die twee buitelug skaakstelle gespeel – dit sorg vir groot pret! Daar is ook genoegsame stelle in die mediasentrum beskikbaar.
Organiseerder: Mev. A. Prins Afrigters: Mnr. J. Gouws, Mev. A. Prins en Mev. J. Reinecke
Individuele skaak: Op ‘n meer formele platvorm word daar deelgeneem aan die Tshwane Wes liga en aan die PUK16 reeks.
Spanskaak: Die buitelugborde word dan ook gebruik om vir spanskaak te oefen. Die spanskaak neem deel aan die Arnold Classic en speel in die SPUR-liga. Oefentye is Dinsdae en Donderdae vanaf 14:00 – 15:00.
Kom sluit aan. Strategie is alles in hierdie spel! #skaakbypnhs #disjouskuif
“You may learn much more from a game you lose than from a game you win - Jose Raul Capablanca
Nuutste Nuus
In 2020 het Covid die skaakseisoen in skaakmat gesit.