Gimnasium

Gimnasium

‘n Goed toegeruste gimnasium. Verseker goed gekondisioneerde sportseuns en-dogters.


Organiseerder: Kevin van Rensburg Kundige: Wiilem Engelbrecht

Ons het groot tree gevat tydens die 2020 Lockdown om ons Gimnasium op te gradeer na die PNHS Sport Instituut. Ons wil ons Sport groei na die volgende vlak en het vir 2021 twee kundiges aangestel om ons leerders te help en hulle met sport spesifieke programme te verbeter. Ons plaas n groot fokus op n gesonde lyf wat nie net sterk is nie maar ook gekondisioneer. Ons sport spanne sal sal die Gimnasium gebruik op n weeklikse basis waar hulle sal saam oefen ,getoets word en ook geesbou.



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad

Nuutste Nuus



Gallery



Terug