Gholfdag

Gholfdag

PNHS bied jaarliks ‘n uiters suksesvolle gholfdag in die vierde kwartaal aan as fondsinsamelingsprojek.


PNHS bied jaarliks in die vierde kwartaal ‘n baie suksesvolle gholfdag aan.

Ons spog jaarliks met nagenoeg 40 vierbalinskrywings en borgskappe op elke bof.

Ons kan met trots sê dat ons gholfdag as ‘n fondsinsameling dien om die verskeie akademies van die skool te ondersteun.

Die hoogtepunt van die dag is die prysuitdelingsfunksie waar elke speler ‘n prys ontvang en ons sluit die aand af met ‘n heerlike aandete en gesellige saam kuier.

In 2024 maak ons weer so. Kontak gerus vir Anneke Smith by [email protected] om deel te wees van hierdie dag.



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad

Nuutste Nuus



Gallery



Terug