Merietefunksie


Merietefunksie

Gedurende Oktober vind die jaarlikse merietefunksies plaas. Toekennings word gemaak vir kultuur, sport en gr 12 leerders wie voldoen het aan die vereistes volgens die reglement.


Gedurende Oktober vind die jaarlikse merietefunksies plaas. Toekennings word gemaak vir kultuur, sport en gr 12 leerders wie voldoen het aan die vereistes volgens die reglement.

Die ereroltoekennings word ook tydens die funskie oorhandig. Januarie vind die akademiese merietefunskie vir gr 8 tot 11 plaas.

Merietefunksie Reglement



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad

Nuutste Nuus


Merietefunksie ererol toekennings 2023:

Junior sportseun - Matthew Roselt

Junior sportdogter - Mia Rynners

Senior sportseun - Andrew Durdle

Senior sportdogter - Cindy de Koker

Junior kultuurdogter - Mia Rynners

Senior kultuurdogter - Cathleen Roets

Kultuurleerder van die jaar - Cathleen Roets

Veelsydigste gr 8 - Mia Rynners

Veelsydigste gr 9 - Rohan Louw

Veelsydigste gr 10 - Beate Haarhoff

Veelsydigste gr 11 - Andre Haarhoff

Veelsydigste gr 12 - Cathleen Roets

Veelsydigste leerder - Beate Haarhoff

Akademies leerder - Istelle Brand

Dagbestuurtoekenning - Shauwron Oliphant


Top Akademiese presteerders van 2023:

Gr 8 - Michael de Villiers

Gr 9 - Larissa Ellis

Gr 10 - Shené Louw

Gr 11 - Juané Pretorius



Terug