Vakke

Vakke

Vakke


Vakke

Gr 8 en 9:

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde
  • Natuurwetenskappe – Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe
  • Lewensoriëntering
  • Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis en Geografie
  • Ekonomiese Bestuurswetenskappe – Rekeningkunde en Besigheidstudies
  • Skeppende Kunste
  • Tegnologie

Gr 10 tot 12:

Verpligtend
  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Lewensoriëntering
  • Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
Keuse van die volgende (3)
  • Rekeningkunde
  • Besigheidstudies
  • Fisiese Wetenskappe
  • Lewenswetenskappe
  • Inligtingstegnologie
  • Rekenaartoepassingstegnologie
  • Visuele Kunste
  • Geografie
  • Geskiedenis
  • Ingenieursgrafika- en Ontwerp
  • Toerisme
  • Gasvryheidstudies


Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad



Terug