Alpha Wiskunde

Alpha Wiskunde

Alpha Wiskunde stel leerders in staat om kreatief te dink. Dit maak die gaping tussen skool en Universiteit baie kleiner want dit berei leerders voor met die basiese kennis om die eerste paar maande op Universiteit ‘n bietjie makliker te maak.


Alpha Wiskunde

Klasse word na skool aangebied by PNHS.

(Marco Botha bied lesse aan, en is ‘n oudleerder van ons skool. Hy het graad 12 geslaag met 8 onderskeidings in 2020)

Alpha Wiskunde stel leerders in staat om kreatief te dink. Dit maak die gaping tussen skool en Universiteit baie kleiner want dit berei leerders voor met die basiese kennis om die eerste paar maande op Universiteit ‘n bietjie makliker te maak.



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad



Terug