Beheerliggaam nominasievergadering en verkiesing

Beheerliggaam nominasievergadering en verkiesing

Administratief
February 24, 2021


Algemene Kennisgewing van beheerliggaam nominasievergadering en verkiesing van ouers, 4 Maart 2021

Geagte ouers

Met verwysing na ons kennisgewing in omsendbrief 02/2021 van 2 Februarie 2021, ontvang hiermee amptelik kennis van ons beheerliggaam nominasievergadering en verkiesing wat gaan plaasvind op 4 Maart 2021 om 18:00 in die skoolsaal.

Nominasievorm is in die aanhangsel hieronder:

Aflaai aanhangsel

Terug