Kalender

Nuus

Swem

Swem: Interhoër, 23 Februarie 2017, Hillcrest 

Uitslag: 1. H/S Waterkloof B   2. Maragon College   3. Deutsche Schule Pretoria   4. CBC Mount Edmund   5. H/S Hendrik Verwoerd   6. Southdowns College B   7. H/S Wonderboom   8. Afrikaans Hoër Meisies D   9. H/S Pretoria-Noord 
Daar sal hierdie jaar nie promosie relugasie wees nie vanweë die fout en botsende datum met die B-bond interhoër atletiek. 

 
Ons swemmers lewer uitstekende individuele prestasies: 
 
Chilene Vorster word aangewys as die Senior Dogters Victrix Ludorum en breek twee rekords in die 100M vryslag en die 50M rugslag.  Goue medaljes word verower deur: Chilene Vorster (200M IM), Wian Rademeyer (100M vryslag en 50M borsslag) en Ruben Bekker (50M vlinderslag).  Silwer medaljes deur: Wian Rademeyer (200M IM), Tyler Jordaan (50M vryslag) en Lize Britz (50M vlinderslag). Ons seuns 0/14 Medley aflos Johan O’Kelly, MC Jooste, Hendro Opperman en Ruben Bekker verower ook silwer.  Brons medaljes deur Lize Britz (200M IM), Ruan Reynecke (50M rugslag), en Herco Heystek (50M rugslag). Johan O’Kelly, MC Jooste, Hendro Opperman en Ruben Bekker verower ook brons in die 0/14 vryslag aflos.  

 

Swem: Liga: Pretoria-Noord munisipale swembad, 2 Februarie 2017 

Baie geluk aan ons swemmers met uitstekende resultate. Uitslag:

1ste H/S Zwartkops   2de H/S Wonderboom, 3de H/S Pretoria-Noord  

4de H/S Hendrik Verwoerd   5de Southdowns   6de  H/S Gerrit Maritz   7de Curro Roodeplaat   8ste H/S The Glen 

Eerste plekke: Ruben Bekker 0/14 vryslag 50M, Cheryse McMaster 0/17 vryslag 50M, Herco Heystek ope vryslag 50M, Chilene Vorster ope borsslag 50M en Wian Rademeyer ope borsslag 50M. 
Tweede plekke: Lize Britz 0/15 IM 100M, Keano Geldenhuys 0/16 vryslag 50M,  Michaela Hayes ope vryslag 50M, MC Jooste 0/14 borsslag 50M   en Dylan McMaster 0/15 borsslag 50M. 
Derde plekke:  Dylan McMaster 0/15 IM 100M en Tyler Jordaan 0/15 vryslag 50M.
 

SWEM 2016

Die jaar het ons weggespring met die swem-uitdunne op 19 Januarie 2016, waar ons, ons Interhuis gehad het by Pretoria-Noords se munisipale sembad.  Die graad 8's het tydens die byeenkoms lekker gees gevang en ons het ons swemspan vir die jaar gekies. Ons neem ook deel aan vriendskaplike byeenkomste met die mikpunt op die INTERHOëR, waar ons swemmers wys waar PNHS se talent lê.

INTERHOëR

Vanjaar se Interhoër was gehou by die Olimpiese swembad in Hatfield.  Ons het teen 9 skole deelgeneem en algeheel 5de geëindig.  Ons het saam gestaan as 'n skool tot die einde.  Dankie aan almal wat hul dag opgeoffer het om die skool te verteenwoordig en te ondersteun.  PNHS bring 'n hele paar uitsonderlike prestasies huistoe.

Uitslae:

Die volgende leerders het rekords gebreuk:

  • Charlize Atkinson - Snr Dogters 200m IM (2:42:64) en o/16 Dogters 100m vryslag (1:09.15)
  • Aflosse: Chilene Vorster, Ilara Slabbert, Charlize Atkinson en Cheryse McMaster - 200m Medley aflos (2:26.18)
  • Aflosse:  Kelsey vd Reede, Chilene Vorster, Ilara Slabbert en Charlize Atkinson - o/16 Dogters 200m Vryslag (02:09.67)

Charlize Atkinson is aangewys as die Seniour Dogter Victrix Ludorum.  Baie geluk Charlize ons is baie trots op jou!

Prestasies:

1ste Plekke:

  • Charlize Atkinson: Snr Dogters 200m IM, O/16 Dogters 100m Vryslag en o/16 Dogters 50m Vlinderslag
  • Dylan McMaster: o/14 Seuns 50m Borslag
  • Illara Slabbert: o/16 Dogters 50m Borslag
  • Wiaan Rademeyer: o/17 Seuns 50m Borslag en 50m Vlinderslag
  • Chilene Vorster: o/16 Dogters 50m Rugslag
  • Thinus Vorster: o/19 Seuns 50m Vlinerslag
  • o/16 Dogters 200m Medley aflos: Chilene Vorster, Ilara Slabbert, Charlize Atkinson en Cheryse McMaster
  • o/16 Dogters 200m Vryslag: Kelsey vd Rheede, Chilene Vorster, Ilara Slabbert en Charlize Atkinson

2de Plekke:

  • Herco Heystek: o/16 Seuns 100m Vryslag en 50m Vlinderslag
  • Kelsey vd Rheede o/19 Dogters 100m Vryslag
  • Dylan McMaster: o/14 Seuns 50m Rugslag
  • Michaela Hayes: o/17 Dogters 50m Vlinderslag
  • o/16 Seuns 200m Medley: Ryno Reyneke, Herco Heystek, Luanre van Niekerk en Stefan Bekker

3rde Plekke:

  • Wiaan Rademeyer: Snr Seuns 200m IM
  • Ruan Reyneke:o/14 Seuns  50m Vryslag
  • Keanu Bornman: o/15 Seuns 50m Rugslag
  • Jansie Lindeque: o/14 50m Vlinderslag
  • Seuns o/14 200m Medley aflos en 200m Vryslag aflos: Ruan Reyneke. Divan Labuschagne, Dylan McMaster en Tyler Jordaan

                                                    SWEM 2015

 

Sun City Oop-water Kampioenskappe:

Drie vanons swemmers: Charlize Atkinson, Chilene Vorster en Thinus Vorster neem deel.  Baie geluk aan Charlize Atkinson wat daarin slaag om 'n 18de plek te behaal uit 150 deelnemers.

Marico Bosveld Myl Oopwater uitslae:

Baie geluk aan die mooi prestasies!

Die volgende leerders het deelgeneem

  • 3000m swem: Charlize Atkinson en Chilene Vorster.
  • 1 Myl swem:  Chilene Vorster en Thinus Vorster.
  • 500m swem: Charlize Atkinson en Chilene Vorster.
  • 20 km MTB:  Thinus Vorster.

Gauteng Schools Aquatic Trials 2015

Baie geluk aan die volgende swemmers wat deelgeneem het aan die Gauteng Schools Aquatic Trials 2015 in Boksburg.

  • Charlize Atkinson met haar 400m vryslag, 200m IM, 200m vryslag, 100m vryslag en 50m vryslag.
  • Chilene Vorster met haar 100m rugslag, 200m vryslag, 50m ruglsag en 50m vryslag.
  • Wian Rademeyer met sy 50m borsslag, 50m vlinderslag en 100m borsslag.

                                                       23 Februarie  2015   
                                          TSHWANE HOËRSKOLE- D-BOND

Interhoër Uitslae

Hoërskool Pretoria-Noord eindig 5de in die liga met 482 punte!

Skole betrokke in die D-Bond:

1. Hoërskool Die Wilgers
2. Hoërskool Pretoria-Noord
3. Hoërskool Waterkloof B   (up)
4. CBC Mount Edmund   ( down)
5. Deutsche Schule
6. Hoërskool Hendrik Verwoerd
7. Hoërskool Menlopark  C 
8. Sutherland High  B
9. Afrikaans Hoër Meisiesskool D

Eerste plekke:

Leerder Ouderdom Styl
Charlize Atkinson 0/15

Individuele wisselslag 200m

50m Rugslag 

50m Vlinderslag 

Christiaan Jacobz Seuns Ope

Individuele wisselslag 200m

100m Vryslag

50 m Borsslag

Ilana Slabbert 0/15

50m Vryslag

50m Borsslag

Herco Heystek 0/15 50m Vryslag
Wian Rademeyer 0/16

50m Borsslag

50m Vlinderslag

Sunuka Kaas Dogters Ope 50m Rugslag
Thinus Vorster 0/17 50m Vlinderslag

Cherise McMaster

Ilara Slabbert

Charlize Atkinson

Wanika Erasmus

Dogters 0/15

Aflosse

200m Vryslag en

Wisselslag

Ruan Kruger

Christiaan Jacobsz

Jandre Gunter

Marno van Niekerk

Seuns Ope

Aflosse:

200m Vryslag en

Wisselslag

Individuele Prestasies:

Charlize Atkinson 1ste by die Junior Victrix Ludorem
Christiaan Jacobsz 1ste by die Senior Victor Ludorem
Herco Heystek 2de by die Junior Victor Ludorem

Rekords tydens Interhoër:

Christiaan Jacobsz

Seuns Ope

Vryslag 100m 

58:59 sekondes

Ilara Slabbert

Dogters 0/15

Borsslag 50m

41:11 sekondes

 

2014

Marico Bosveld Myl – 27 September 2014

Items: 13h00 – 3000 m Mans & Vroue, 14 & ouer
14h30 – 1 Myl (1,600 m) Mans & Vroue, alle ouderdomme
15h30 – Fund Swim (500 m) Men & Women
Plek: Riekertsdam, Groot Marico
Inskrywing: www.maricomyl.co.za
Kontak: Elna – 082 389 3020

Dis-Chem Sun City Swem – 18 Oktober 2014

Items: 08h00 – 3 km Mans & Vroue, 14 & ouer
09h30 – 1,500 m vroue 31+, dogters 13 & onder
10h30 – 1,500 m mans 31+, seuns 13 & onder
11h30 – 1,500 m vroue 14-30
12h30 – 1,500 m mans 14-30, All Disabled
13h30 – 600 m ontwikkeling / pretswem
Venue: Water World Dam alongside Cabanas Gardens, Sun City
Inskrywing: www.suncityswim.co.za
Kontak: Race Office - 079 176 2938

Highveld Inter Provincial 2014

Datum:             Saterdag, 13 September 2014
Plek                  Delville Swembad
Tyd:                  10:00
Opwarming:     9:00

Baie geluk aan Wian Rademeyer wat vir die NTS-span gekies is om deel te neem aan 13-14 jaar 100m borsslag.

Swem Interhoër 2014

Interhoër vind plaas op 20 Februarie. Ons swemmers presteer puik en behaal 'n tweede plek algeheel.
Baie dankie aan al ons swemmers wat so getrou deelneem. Ons is trots op elkeen van julle.

Lunior Victor Ludorum - Ruben du Pisanie
Junior Victrix Ludorum - Charlize Atkinson

Dogters o/14 behaal 'n rekord in die wisselslag aflos.
Christiaan Jacobz behaal 'n rekord in die rugslag.

Elf van ons leerders het aan die Midmar Myl deelgeneem. Die volgende leerders presteer ook baie goed in die Oop Water Nasionale Kampioenskappe:
Charlize Atkinson - 22ste in die 14-15 kategorie
Chilene Vorster - 14de in die 12-13 kategorie
Ruben du Pisanie - 9de in die 12-13 Kategorie
Christiaan Jacobsz 6de in die 16-18 kategorie (3km), 5de in die 16-18 kategorie (5km)

 

Swemkampioenskappe Vlak 2

20 Maart tot 23 Maart 2014

1.     Christiaan Jacobsz: 2 goue medaljes en een brons in 200m borsslag, 400 m vryslag en 200m IM
2.     Wian Rademeyer: 1 goue medalje in 50m borsslag
3.     Chilene Vorster: 1 brons medalje in 50m rugslag
4.     Charlize Atkinson: brons medaljes in 100m vlinderslag en 200m IM
Baie geluk aan al hierdie swemmers met hulle puik prestasies.
Vir volledige uitslae besoek asb. die webwerf van Swem SA: http://www.swimsa.org

CANA ZONE III en IV Swemkampioenskappe

Christiaan Jacobsz is gekies om die 23ste tot die 28ste April 2014 aan die CANA ZONE III en IV swemkampioenskappe in Kampala, Uganda, deel te neem. Hy sal Suid-Afrika daar verteenwoordig.
Baie geluk, Christiaan. Ons is trots op jou.

Uitslae:  Christiaan het 9 medaljes. 2de in 200 IM en 3rde 100 free. En ons aflos 3rde.  Christiaan is aangewys as spankaptein. SA is algeheel 2de. Kenya is 1ste

Swimming South-Africa

Northen Tigers Swimming

 

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U