Sport

Atletiek

PNHS se atletiek is 'n weghol sukses en gaan vanjaar hoë hoogtes bereik.

Lees meer

Gholf

Ons nooi almal wat graag deel wil wees van die aktiwiteit, ook die wat wonder of hulle kan gholf speel.

Lees meer

Gimnasium

‘n Goed toegeruste gimnasium. Verseker goed gekondisioneerde sportseuns en-dogters.

Lees meer

Hokkie

Hokkie is ‘n spansport wat fiksheid, koördinasie, balvaardigheid en samewerking in spanverband vereis en bevorder.

Lees meer

Jukskei

Voor in die wapad brand 'n lig - en daarmee saam speel ons uitstekende jukskei.

Lees meer

Krieket

PNHS se krieketakademie slaan jou vir 'n ses vanuit gevestigde waardes en krieketetiket.

Lees meer

Landloop

Landloop bied aan die gemiddelde sowel as elite langasem die geleentheid om in die Pretoria skoleliga deel te neem, asook op die hoogste vlak by Gauteng-Noord sowel as nasionale vlak mee te ding.

Lees meer

Netbal

Pretoria-Noord is in die bevoorregte posisie om te kan spog met vyf pragtige weervaste netbalbane met spreiligte. Die bane word gereeld opgegradeer en is werklik ‘n aanwins vir ons as skool.

Lees meer

Rugby

In die eerste kwartaal neem ons deel aan die PUK 16 reeks saam met al die ander wintersporte en het ons in die reeks vanaf 2014 tot 2016 met die beker weggestap vir beste rugbyskool in die PUK 16 reeks.

Lees meer

Sagtebal

Sagtebal is ‘n opwindende sport waar elke wedstryd ‘n uur en ‘n kwart duur. Dit is baie soos Bofbal, behalwe die gooier se aksie, die groter bal wat ons gebruik en die kolf wat ons gebruik wat Aliminium is.

Lees meer

Skaak

Skaak word informeel tydens pouses op die twee buitelug skaakstelle gespeel – dit sorg vir groot pret! Daar is ook genoegsame stelle in die mediasentrum beskikbaar.

Lees meer

Swem

Swem borrel deur die are van die PNHS swemspan.

Lees meer

Tennis

Tennis is baie goed vir die ontwikkeling van hand-en-oog koördinasie. Dit word gewoonlik in die eerste en tweede kwartaal gespeel.

Lees meer

Terug na informasie