Kalender

Nuus

"Night at the museum" LW Uitstappie

Die Lewenswetenskappe-leerders se "night at the museum" was 'n reuse sukses! Die avonture wat afgespeel het sluit 'n toer deur die museum, skattejag, vasvra, fliek, wegkruipertjie en min slaap in!

 

 

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U