Kalender

Nuus

Toneel

2018

Vanjaar se kultuurfees, die PNNK het weer 'n hoogtepunte bereik!!  Dit het afgeskop met ons uiters vermaaklike toneelaand.  Ons spogkoor, Canta Libre, het ons met hul mooi klanke betower soos altyd.  Albei ons toneelstukke het die planke en maagspiere laat kreun!  Ons is baie trots op elke leerder wat deel was van hierdie produksies!
 
 
 
 
 
Ons jaarlikse toneel is altyd ‘n groot sukses.
 
Die toneelaand bestaan uit drie toneelstukke wat afgerig word deur Me. Schoonraad, Me. Pieterse en Me. du Plessis. Die toneelaand skop gebruiklik met ‘n onderwyserstoneel af.  Daarna kry die eerste toneelgoep geleentheid om hul rolspel-vernuf ten toon te stel.  Die tweede toneelgroep sluit die aand op 'n hoë noot af met hul goeie sin vir humor en bekwame vaardigheid om hul rolle absoluut fantasties te interpreteer en uit te leef.
 
Baie dankie aan elkeen wat betrokke is by die spoggeleentheid.

2017

  
 
  
 

2016

Toneel 1

 

Toneel 2

 

 

Van ons vorige prettige en suksevolle produksies!!

 
 
 
 
 
 
 
 
 

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U