You are here
Sagtebal
2017
OPSOMMING VAN 2017
7 uit ons 8 spanne speel in Tshwane se Semi-finale.
3 spanne speel in die Tshwane finale:
· O/16 seuns verloor 7 – 4 teen Homespun.
· O/19 dogters verloor 4 – 0 teen Centurion.
· O/19 seuns wen 11 – 10 teen Homespun
Senior Tshwane Kampioene!
Provinsiale Spelers: Durban 5 – 9 Des
Seuns 15 A |
- |
Justine Coetzee |
|
- |
Jacques Snyman |
|
- |
Jeandré van der Nest |
Seuns 15 B |
- |
George Hammond |
|
- |
Divan Labuschagne |
|
- |
Nathan van Wyk |
Dogters 15 C |
- |
Alexa Simon |
|
- |
Amberleigh Sutherland |
|
- |
Alicia Steyn |
Seuns 17 A |
- |
Jacques Dippenaar |
Dogters 17 A |
- |
Suané Holtzhauzen |
|
- |
Amoré Malan |
Dogters 17 B |
- |
Wanika Erasmus |
|
|
|
Provinsiale Spelers : Pretoria 10 – 15 Des |
||
Dogters O/19 A |
- |
Carla Meyer |
Beste Kolwers (batters) in Tshwane
Top 3 dogters O/19 Carla Meyer
Top seuns O/14 kolwer Kenneth McFerrier
Beste O/19 Pitcher/Gooier in Tshwane
Top 3 dogters O/19 Nika Huisamen.
Vir die nuutste uitslae, Kliek Hier!
Liga 4 v/s Wagpos, 5 September 2017, tuis
Seuns |
0/14 A |
0/14 A |
0/15 A |
0/15 A |
0/16 A |
0/16 A |
0/19 B |
0/19 B |
0/19 A |
0/19 A |
Skool |
PN |
Wp |
PN |
Wp |
PN |
Wp |
PN |
|
PN |
Wp |
Uitslag |
7 |
8 |
7 |
2 |
16 |
6 |
|
|
15 |
5 |
Uitslae tot dusver |
||||||||||
Gewen |
2 |
|
2 |
|
4 |
|
2 |
|
2 |
|
Gelykop |
0 |
|
0 |
|
0 |
|
0 |
|
1 |
|
Verloor |
2 |
|
2 |
|
0 |
|
0 |
|
1 |
|
Uitspele rondte, 9 September 2017, Sonitus
Dogters |
0/14 A |
0/14 A |
0/15 A |
0/15 A |
0/16 A |
0/16 A |
0/19 A |
0/19 A |
Skool |
PN |
Eldo |
PN |
OM |
PN |
Gars |
PN |
OM |
Uitslag |
17 |
4 |
5 |
14 |
7 |
0 |
1 |
9 |
Uitslae tot dusver |
||||||||
Gewen |
4 |
|
5 |
|
7 |
|
7 |
|
Gelykop |
0 |
|
0 |
|
0 |
|
2 |
|
Verloor |
5 |
|
4 |
|
2 |
|
0 |
|
Eldo = Eldoraigne OM = Oos moot Gars = Garsfontein
2016
SA All Star Spelers: 2016
Baie geluk aan die volgende spelers wat provinsiale kleure verwerf:
Dogters o/15 :
Lourika Cronje, Lizandri De Beer, Wanica Erasmus, Kayla Sauer, Erin van Der Westhuizen.
Seuns o/15 :
Marnus Basson, Brandon Bothma, Jacques Dippenaar, Keanu Geldenhuys, Morne Jacobs, Jacques Snyman, Jeandre van Der Nest, Tristan Ziegelmeyer.
Dogters o/17 :
Michaela Hayes, Carla Meyer, Suane Holtzhuasen, Nika Huisman, Venctia Grobler.
Seuns o/17 :
Christo Bezuidenhout, Stephan Fourie, JG Huisaman, Dhandre Meyer, Duard Steyn, Puna Holder, Richard Mans.
2015
2015 SA All Star Spelers:
- Dogters o/15: Julia van Eeden
- Seuns o/17: Armand van den Berg
- Seuns o/17: Patrick Ellis
Gauteng- Noord finales: 17 Oktober, Crawford park
Geluk met die volgende individuele toekeninge wat verower is:
- Beste gooier seuns o/19 - Sean Shultz
- Beste kolwer dogters o/19 - Ansunette Holtzhausen
- Beste kolwer dogters o/16 - Carla Meyer
- Beste kolwer dogters o/15 - Suané Holtzhausen
Baie geluk aan die volgende spelers wat provinsiale kleure verwerf het en vanaf 3 - 6 Desember aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Pretoria gaan deelneem:
Naam en Van | Span |
Suane Holtzhausen |
o/15A Dogters |
Marine Badenhorste Lelanie Booy Wanica Erasmus Amore Malan Eumarie Snjiders Julia van Eeden |
o/15B Dogters |
Janika Marx | o/15C Dogters |
Marnus Basson Poena Holder Keandere Lotter Dillan Robbertze Markus Venter |
o/15A Seuns |
Carlo Alexander Brandon Bothma Jacques Dippenaar Keanu Geldenhuys Dillan Olkers Divan Terblanche |
o/15B Seuns |
Mickayla Hayes Elsabe Schutte Shante Visser |
o/17B Dogters |
Bianka Fourie Carla Meyer Chantelle Strauss |
o/17C Dogters |
Eduan De Lange Patrick Ellis JG Huisamen Dihandre Meyer Armand van den Berg |
o/17A Seuns |
Christo Bezuidenhout Stephan Fourie |
o/17B Seuns |
Wiehann Noeth Duard Steyn Brandon du Randt Rudi de Villiers Ruben Muller Leonard van Niekerk |
o/17C Seuns |
Gauteng-kampioenskappe: 24 Oktober
-
Ons seuns o/15 verloor naelskraap teen Benoni High met 2-3. Hulle ontvang medaljes as naaswenners van Gauteng.
-
Ons seuns o/19 wen met 9-1 teen Benoni High en word gekroon as Gauteng se kampioenspan.
Gauteng-Noord finales: 17 Oktober, Crawford park
- o/15 Seuns wen 9-5 teen Hartebeespoort.
- o/19 Seuns wen 7-6 teen Tuine.
- o/14 Dogters verloor 1-7 teen Centurion.
- o/14 Seuns wen 2 - 1 teen Tuine.
- o/16 Dogters verloor 1-9 teen Centurion.
Gauteng-Noord semi-finales: 13 en 14 Oktober, Crawford park
- o/14 Seuns wen 6-0 teen Hartebeespoort.
- o/15 Seuns wen 12-11 teen Akasia.
- o/16 Seuns verloor 4-13 teen Homespun.
- o/19 Seuns wen 10-7 teen Homespun.
- o/14 Dogters wen 2-1 teen Oos Moot.
- o/16 Dogters wen 10-9 teen Wonderboom
Sagtebal 2014
Agt spanne het in 2014 deel geneem aan die liga.
Twee spanne eindig as ligawenners , terwyl ses spanne die naaswenners was.
Al agt spanne het vorder tot in Gauteng-Noord se semi-finale, terwyl drie spanne in die eindstryde betrokke was.
GN-KAMPIOENE – DOGTERS 0/16
GN-KAMPIOENE – SEUNS 0/15
GN-NAASWENNERS – SEUNS 0/14
TWINTIG SPELERS word verkies tot die GN Blue en Red sox-spanne wat vanaf 5 – 9 Des. in Durban aan die S.A. Toernooi deel geneem het. Aan die einde van die Kampioenskappe is NEGE van ons spelers in die S.A. All Starspanne opgeneem. Dit het weer eens onderstreep dat ons steeds die topskool in die land op Sagtebalgebied is.
Ons is bevoorreg om Provinsiale afrigters by PNHS te hê, naamlik, Me. Esteé Viljoen afrigter van die provinsie se dogters 0/15 Blue sox en Mnr. Herman Bester die afrigter van die provinsie se dogters 0/17 Blue sox in 2014.
FOTO 1:
Die seëvierende O/19 seunspan van Pretoria-Noord: v.l.n.r.
Voor: Donovan de Lange, Elandré Muller, Selvan Botes, Bruce Phasa en Jurgens Bezuidenhout
Agter: Renaldo Loubser, Gysie Steenkamp, Vöden Fourie, Me. M Blignaut, Richard Joubert, Stefan le Roux, Dean Loubser, Rupert Marais en Corne de Lange
FOTO 2:
Die O/15 dogtersspan was onoorwonne hierdie jaar
Agter v.l.n.r.: Dawie Dippenaar, Jo-Anne Marais, Loren Dewey, Ansunette Holtshausen, Hezaan v Jaarsveld, Joanke Delport, Danielle Grobler, Alicia Raaths, Tanya van Wyk en Herman Bester
Voor v.l.n.r: Chanelle Dippenaar, Valmarie de Lange en Anke Olivier
FOTO 3:

Gaan kyk gerus na nog FOTO'S.