Wapadlig

Wapadlig

Pretoria-Noord se aspirant joernaliste lewer verslag oor gebeurtenisse van ons skool.


PNHS is trots om ons eie redaksionele span te hê.
Hierdie indrukwekkende paneel is aktief betrokke by die verskeie geleenthede van ons skool en gee gereeld terugvoer wat op sosiale media asook die webwerf van die skool gepubliseer word. Die span versamel reg deur die jaar fluks inligting vir ons Wapadlig publikasie wat aan die einde van elke jaar uitgegee word. Die Wapadlig bevat allerlei interessante berigte en foto’s van die doen en late van die leerders en onderwysers van PNHS.

Redaksie lede:

Maruché Smith, Kayla Roets, Ulrich Gouws, Cathleen Roets, Armand Bosman, Qiana Herrman, Megan Jardim, Bea-Mae Lombard, Juané Pretorius, Clarisza Taljaard, Marique Bam, Beate Haarhoff, Crishelle Nieuwoudt en Cheyenne Pieterse.



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad



Gallery



Terug