Omsendbrief 39/2023

Omsendbrief 39/2023

Administratief
November 13, 2023


OB: 39 / 2023

Geagte ouers
Algemene Ouervergadering

Geagte ouers neem asseblief kennis dat ons ongelukkig nie op Dinsdag, 24 Oktober 2023, ‘n kworum volgens regulasies kon behaal nie en der halwe is ons Algemene Ouervergadering uitgestel na Dinsdag, 14 November 2023 om 18H00 in die saal. Hierdie Algemene Ouervergadering sal voortgaan al is daar nie ‘n kworum nie. Die voorlopige begroting sal beskikbaar wees vir insae by ons finansiële kantoor per afspraak vanaf Dinsdag, 10 Oktober 2023.

Algemene Assistent en Skoonmaker pos beskikbaar by PNHS

Aansoeke met ‘n CV kan gerig word aan die Hoof en per e-pos by [email protected] ingedien word of per harde kopié by die skool se navraetoonbank ingedien word. Dit is ‘n Beheerliggaampos met ‘n insluitende pakket van R 75 431-00 per jaar. Aansoeke sluit op Maandag 20 November 2023 om 14H00.


Program vir die week
Maandag, 13 November:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.
Dinsdag, 14 November:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.
  • Opvolg Algemene Ouervergadering, 18H00, saal
Woensdag, 15 November:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.
Donderdag, 16 November:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.
Vrydag, 17 November:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.
Maandag, 20 November:
  • Graad 8 – 12, Eksamen.

Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug