Omsendbrief 3/2024

Omsendbrief 3/2024

Administratief
February 05, 2024


OB: 3 / 2024

Geagte ouers
Swem: Liga 2 Overkruin, 1 Februarie 2024

Baie geluk aan die volgende swemmers wat pragtig presteer tydens hierdie byeenkoms:

Eerste plekke: O/14: 50m Rugslag - Jean-ré Pienaar; O/17: 50m Rugslag - Jaco Jansen van Vuuren

Tweede plekke: O/15: 50m Rugslag - Allan Ribeiro; O/16: Medley Aflos - Caitlyn Smith, Larissa Ellis, René Thessner, Mikayla Smith O/16: Vryslag aflos - Rohan Louw, Malan Bezuidenhout, Ivander Coetzee, Keegan Trewin.

Derde plekke: O/15: 100m Vryslag - Ruan Schoonraad; O/16: 50m Rugslag - Larissa Ellis; O/16: 50m Vlinderslag - Caitlyn Smith; O/16: Medley Aflos - Rohan Louw, Malan Bezuidenhout, Caleb Plaatjies, Ivander Coetzee O/15: Vryslag Aflos - Ruan Schoonraad, Allan Ribeiro, Janus Smith, Ian van der Zel.

Atletiek Liga 2: Tuisbyeenkoms, 2 Februarie 2024

Uitslag:

1ste: H/S Klerksdorp (1536)
2de: H/S Eldoraigne (1200)
3de H/S Overkruin (1030)
4de: H/S Pretoria-Noord (831)

Baie geluk aan die volgende atlete wat pragtig presteer tydens die byeenkoms:

1e Plekke:

Rohan Louw: 100m; Simoné de Koker: 400m, 800m, 1500m; Schalk Fourie: 400m; Ezmarelda Vivier: 800m, 1500m; Junior Bokwa: 800m, 1500m; Matthew Roselt: 1500m, 3000m; Cindy de Koker: 1500m; Rina Mamabolo: Driesprong en 0/15 Dogters Aflos

2de Plekke:

Jazlyn Roux: 400m; Junior Bokwa: 400m; Ezmarelda Vivier: 3000m; Meagan Mylonas: 300m Hekkies; Jayden van Wyngaardt: Hoogspring; Erika Jonker: Hoogspring; Yolandi van der Merwe: Verspring; Jaco Jansen van Vuuren: Verspring; Divan Botha: Gewigstoot; Dehan Joubert: Gewigstoot; Henco van der Merwe: Gewigstoot; Wilné Kriel: Gewigstoot; Christie Fowler: Spiesgooi; MC Swanepoel: Spiesgooi; Deoné Meintjes: Spiesgooi; 0/14 Dogters Aflos; 0/19 Dogters Aflos en 0/19 Seuns Aflos

3de Plekke:

Leana Bezuidenhout: 100m, 200m, Verspring; Rina Mamabolo: 100m, Verspring; Dané Greeff: 400m; Meagan Mylonas: 400m; Ashlee Jordaan: 400m; Heino Schuster: 800m, 1500m; Matthew Roselt: 800m; Cindy de Koker: 800m; Lianka Wurth: 1500m; Henrico van Tonder: 1500m; Caleb Jooste: 3000m; Jessica Potgieter: 3000m; Maurice Munro: 3000m; Kiara Jonker: 100m Hekkies; Davie Pieterse: 110m Hekkies, Verspring; Jazlyn Roux: 300m Hekkies; Janus Smith: 300m Hekkies, Hoogspring; Arthur Dobson: Hoogspring; Eduard du Plessis: Gewigstoot; Divan Botha: Skyfwerp; Dehan Joubert: Skyfwerp; Wilné Kriel: Skyfwerp; Rohan Louw: Spiesgooi; 0/14 Seuns Aflos en 0/16 Dogters Aflos.

Kultuur: Afrikaanse Ekspo 2023

Baie geluk aan die volgende deelnemers van PNHS:

Silwer:

Anika Bezuidenhout, Kimberley Chatadza, Rubin Nel, Ruan Olwagen, Mikaela Opperman, Cathleen Roets (X2), Levinne Snyman, Lizandri van Niekerk, Bea-Mae Lombard en Sharmonique Windell.

Goud:

Leandra Anderson, Chené Barnard, Jucille Basson, Michelle Bester, Righardt Beytell, Raynard Bosman, Etienne Botha, Megan Botha, Valdine Botha, Zandri Botha, Desireé Coetzee, Franco Cohen, Mignon de Klerk, Ettiene de Bruyn, Monique Fourie, Taryn Hayes, Clarissa Jardim, Kiara Jonker, Zanthé Joubert, Bea-Mae Lombard, Shené Louw, Shauwron Oliphant, Davie Pieterse, Juané Pretorius, Danielle Scholtz, Wian van der Heever (X2), Egin van der Watt, Marissa van der Westhuizen, Santeshé van Wyken Tonei Wright.

Dubbel goud:

Beate Haarhoff, AndréHaarhoff, Henco Heyneke, Barco Lombard (Kategorie wenner gr.8), Shauwron Oliphant, Tristan Tingtinger en Wian van der Heever.

Kultuur: Sang

Baie geluk aan Marioné Engelbrecht wat aan die “Stars of the Universe” kompetisie deelgeneem het gedurende Januarie en 4 goue sertifikate vir 1ste plekke in “Vocal” “Jazz”, “Country” en “Gospel”. Sy verower ook ‘n silwer sertifikaat vir ‘n 2de plek in “Pop”.

Leierskap: VLR 2024

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die VLR van PNHS:

8A: JP Thomas Charney Badenhorst
8B: Zivan Bezuidenhout Zandri Crous
8C: Divan Botha Mia Viljoen
8D: Heino Schuster Mieke de Villiers
8E: Largo Heubsch Candice Roux
8F: Zaine Koekemoer Lara van Schalkwyk
9A: Matthew Roselt Nicole Gulpa
9B: Jan Enslin Mischa Breytenbach
9C: Ruan Schoonraad Fortune Morudu
9D: Edowahn Schwartz Meagan Mylonas
9E: Michael de Villiers Mia Rynners
9F: Breedin Fourie Janine-Marie Beyer
10A: Euan du Plessis Marlia Botha
10B: Dehan Joubert Chanté Zeelie
10C: Caleb Plaatjies Karli Nel
10D: Ewan Rynners Liané Schutte
10E: Junior Bokwa Simoné de Koker
10F: Kaleb Snijman Monique Vinson
11A: Righardt Beytell Leoné Malan
11B: Etienne Botha Hantoné du Plessis
11C: Kaelo Mohammed Elisma van Wyk
11D: Tristan Tingtinger Alexis Molentze
11E: Rubin Nel Mikaela Opperman
12A: Don Mokasi Bea-Mae Lombard
12B: Emile Koekemoer Ofentse Selahla
12C: André Haarhoff Clarisza Taljaard
12D: Julian Campbell Dorothy Deetlefs
12E: Armand Bosman Jessica Simpson
Kommunikasie: Ouerinligtingsgroepe per graad:

Ten einde kommunikasie te vergemaklik en meer effektief te bestuur, is daar nou inligtingsgroepe vir u as ouers op “WhatsApp”. Volg gerus die skakel(s) of QR kodes van die graad/grade waarin u kind(ers) is hieronder. Slegs administratiewe personeel of graadhoofde sal op hierdie groepe kommunikasie aan ouers deurgee.

GRAAD 8:

https://chat.whatsapp.com/H9Y1PSFSrL4ClMnto3BHDf
(Sien QR kode in Aanhangsel)

GRAAD 9:

https://chat.whatsapp.com/KXMuWwOFdqw4w7Ip8MWy09
(Sien QR kode in Aanhangsel)

GRAAD 10:

https://chat.whatsapp.com/CLHO9W7FoK19JLE7hSXR46
(Sien QR kode in Aanhangsel)

GRAAD 11:

https://chat.whatsapp.com/JoFSYjGQ1pGIUi2IO3nOjd
(Sien QR kode in Aanhangsel)

GRAAD 12:

https://chat.whatsapp.com/FGgw2GOCGIhJqokMR6qPPq
(Sien QR kode in Aanhangsel)

Beheerliggaamverkiesing 2024

Geagte ouers neem asseblief kennis van hierdie uiters belangrike afkondiging. Die nasionale regulasies vir die Beheerliggaamverkiesings van 2024 is afgekondig, en die verkiesingstyd is vasgestel vir Maart 2024. Hier is egter ‘n paar belangrike veranderinge waarvan ouers duidelik moet kennis neem. ‘n Verpligte kworum van 15% word nou vereis. Indien hierdie kworum nie behaal word nie, kan ‘n beheerliggaam onkonstitusioneel verklaar word en sodoende kan ouers van daardie betrokke skool hulle seggenskap oor hul skool verloor. Ons wil daarom ons ouers aanmoedig om ten volle deel te wees van hierdie komende Beheerliggaamverkiesing.

Ons Beheerliggaamverkiesing sal plaasvind op 5 Maart 2024 en indien ons nie die kworum op genoemde dag bereik nie sal die opvolgverkiesing plaasvind op 19 Maart 2024. Ten einde ‘n kworum te bereik beplan ons ‘n voldagverkiesing en indien moontlik sal ons dit kombineer met ‘n e-verkiesing. Ons wag egter nog vir die vrystelling van die Gauteng regulasies voor ons finale inligting oor die vorm van ons verkiesing kan deurgee. Nominasies vir die verkiesing sal plaasvind nie meer as 7 dae en nie minder as 3 dae voor die verkiesing nie, dit wil sê vanaf 23 Februarie tot 28 Februarie 2024.

U sal eersdaags meer gedetaileerde inligting ontvang, maar berei uself asseblief voor vir hierdie baie belangrike gebeurtenis en maak seker dat u beheer behou oor u skool!!!


Program vir die week
Maandag, 5 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • PN-Raadvergadering, 14H15, K 82.
  • VLR-vergadering, 14H15, 76.
  • Krieket Akademie vergadering 18H00, K66. (Alle krieketouers welkom)
Dinsdag, 6 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Graad 12 Verpligte addisionele akademiese uur, 14H15 – 15H15, sleutel 3.
  • VLR inhuldiging, 18H00, saal.
Woensdag, 7 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 1
  • Atletiek: Top 15 Krugersdorp. Atlete vertrek reeds om 07H00 vanaf PNHS. Terugkoms by PNHS om en by 21H30.
  • Graad 8 – 11 Akademiese periode, 14H15 – 15H15.
  • Tennis: Dogters seniors, 14H30, Crawford College.
  • Revue oudisies, 15H00 – 18H00, saal.
  • Fotografieklub, 15H00, K62.
Donderdag, 8 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 2
  • Atletiek periode 13H00 – 14H00, Aflosse en Geesgroep.
  • Graad 12 Verpligte addissionele akademiese uur, 14H15 – 15H15, sleutel 3.
  • Swem: Liga 3, 14H30.
Vrydag, 9 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Interne Redenaars inskrywings sluit.
  • Atletiek: Hartebeespoort, 13H30.
  • Skool sluit om 12H00.
  • ATKV Toneel oudisies, 12H00, K19.
Saterdag, 10 Februarie:
  • Krieket: PNHS Ontwikkelling span, kwart-finaal, 08H00, tuis.
  • Rugby proewe, 08H00.
  • Hokkie proewe, 09H00.
  • Netbal proewe, 08H00.
Maandag, 12 Februarie:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Swem Interhoër, 13H00, Hillcrest.
  • Leierskap Akademie vergadering, 18H00, personeelkamer.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug