Omsendbrief 14/2024

Omsendbrief 14/2024


Administratief
May 06, 2024


OB: 14 / 2024

Geagte ouers
Wintersport
Blou Bulle Liga 2: PNHS v/s HTS John Vorster, 29 & 30 April 2024, tuis
Rugby Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 19 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 A JV 10  
0/15 A PN 15 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A JV 8  
0/16 A PN 7 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/16 A JV 15  
2de PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2
2de JV 31  
1ste PN 26 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1
1ste JV 31  
Rugby Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN   Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 B JV    
0/15 B PN 12 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 B JV 0  
0/16 B PN   Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 B JV    

Baie geluk aan die volgende spelers van PNHS wat deurgedring het na die tweede rondte van die Blou Bul proewe:
0/15: Marco Botha, 7 Mei om 12H00 by H/S Zwartkop.
0/16: Wian van Heerden, 7 Mei om 12H00 by HTS John Vorster.
0/17: Junior Bokwa, Rubin Nel en Duncan Paulsen, 7 Mei om 12H00 by H/S Eldoraigne.

Hokkie Liga 2: PNHS v/s H/S Tuine, 4 Mei 2024, TUT
Hokkie Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 6 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 A Tuine 0  
0/15 A PN 0 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/15 A Tuine 1  
0/16 A PN 4 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A Tuine 0  
2de PN 1 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1
2de Tuine 0  
1ste PN 4 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1
1ste Tuine 1  
Waardebalkies

Baie geluk aan die volgende leerders wat waardebalkies ontvang:

  • Janica Roodt (8C) vir verantwoordelikheid.
  • Luzaan van Heerden (8C) vir verantwoordelikheid.
  • Logan Cavanagh (8F) vir verantwoordelikheid.
  • Marnis Rudolph (8F) vir verantwoordelikheid.
  • Annemie Britz (8F) vir verantwoordelikheid.
  • Lienka Beytell (8F) vir verantwoordelikheid.
  • Carla du Bruyn (8F) vir verantwoordelikheid.
  • Faith mantsho (10) vir lojaliteit.
  • Ivander Coetzee (10) vir Integriteit.
Finansiële Sake
  • Geagte ouers neem asseblief kennis dat die skool se bankbesonderhede gaan verander omdat dit vir die skool verskeie voordele sal inhou. Ons nuwe rekening skuif na FNB: takkode: 210554 en nuwe rekeningnommer 63096257738.
  • Geagte ouers neem ook kennis dat die skool teen einde Junie heeltemal kontantloos gaan word. Die koste verbonde aan en gevaar aan hantering van kontantgeld noodsaak hierdie stap. Dit maak u registrasie op D6 noodsaaklik en ons versoek dat u so vinnig as moontlik op die applikasie sal registreer.

Program vir die week

Maandag, 6 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Dinsdag, 7 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 4.
  • Toetsdag
  • Graad 12: Sleutel 5 Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Tennis: Dogters 0/15 v/s Centurion, 14H30, tuis.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Restaurantaand, 14H30, restaurant.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Woensdag, 8 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 5.
  • Graad 8 – 11: Akademiese uur, 14H15 – 15H00.
  • Interne Vasvra, 14H15, K 18 – 21.
  • Netbal: Liga 3: PNHS v/s Cornwall Hill, 14H30, tuis.
  • Seuns Hokkie: Liga 3: PNHS v/s Silverton, 14H30, tuis.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Donderdag, 9 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Hemelvaart
  • Toetsperiode.
  • Graad 12: Sleutel 5 Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Tennis: Seuns 0/15 v/s Centurion, 14H30, weg.
  • Gasvryheidstudies: Graad 11 Restaurantaand, 14H30, restaurant.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Vrydag, 10 Mei:
  • Graad 8 – 12 dag 1.
  • Netbal: Liga 4: PNHS v/s Midstream College, 14H30, weg.
  • Dogters Hokkie: Liga 3: PNHS v/s Wonderboom, 14H30, TUT.
  • Tennis: Seuns 1ste v/s Rietondale High, 14H30, weg.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Saterdag, 11 Mei:
  • Rugby: Liga 3: PNHS v/s Overkruin, 09H00, weg.
  • Gasvryheidstudies Graad 11: Potchefstroom Chef Skool Opedag, vertrek 06H00.
  • Revue: Klankopname, 08H00.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 15H00, saal
Maandag, 13 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Gasvryheidstudies: Interne Vasvra, 14H15, restaurant.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug